fbpx
krieketwêreldbeker, 2003, engels, 2003, cricket, world, amptelik, bekend, krieketwêreldbeker, 2003, februarie, maart, 2003, suid, afrika, zimbabwe, kenia, beslis, agtste, krieketwêreldbeker, vierjaarlikse, krieketwêreldkampioenskap, internasionale, eendagkriek. Die Krieketwereldbeker 2003 Engels 2003 Cricket World Cup amptelik bekend as die IKR Krieketwereldbeker 2003 is van 9 Februarie tot 23 Maart 2003 in Suid Afrika Zimbabwe en Kenia beslis Dit was die agtste krieketwereldbeker van die vierjaarlikse krieketwereldkampioenskap in internasionale eendagkrieket EDI wat deur die Internasionale Krieketraad IKR aangebied word en die eerste in Afrika Na die Rugbywereldbeker 1995 was dit die tweede wereldbekertoernooi in een van Suid Afrika se gewildste sportsoorte later het die land ook die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 2010 aangebied Beide Kenia en Zimbabwe het vir die eerste keer n wereldbekertoernooi aangebied Die toernooi se formaat van 1999 het onveranderd gebly en 14 nasionale krieketspanne het aan die Krieketwereldbeker 2003 deelgeneem Die destydse tien toetskrieketlande Australie Bangladesj Engeland Indie Nieu Seeland Pakistan Sri Lanka Suid Afrika Wes Indie en Zimbabwe saam met die vier beste spanne van die IKK trofee 2001 Kanada Kenia Namibie en Nederland Tydens die Krieketwereldbeker 2003 is 54 wedstryde gespeel waaronder 42 tydens die groepfase nege in die Super Ses en drie in die uitklopfase insluitende die eindstryd Die spanne is in twee groepe van sewe elk verdeel waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep gespeel het Die drie beste spanne van elke groep het hierna vir die Super Ses gekwalifiseer waarvandaan die vier beste spanne vir die halfeindrondte gekwalifiseer en die wenners mekaar in die eindstryd ontmoet het Elke wedstryd het uit 50 boulbeurte per span bestaan Australie Indie Kenia en Sri Lanka het vir die halfeindrondte gekwalifiseer Australie het Sri Lanka en Indie het Kenia geklop voordat die verdedigende kampioen Australie die eindstryd op Wanderers in Johannesburg teen Indie met 125 lopies gewen en sodoende sy derde titel ingepalm het die eerste land wat daarin geslaag het Hulle het tydens die toernooi al hul elf wedstryde gewen Namibie het vir die eerste keer aan n krieketwereldbekertoernooi deelgeneem Dit is tot dusver die enigste krieketwereldbeker waaraan vier Afrikaspanne deelgeneem het lees verder,