×
Wikipedia [0]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. (471325) 2011 KT19 (met die byna

Publikasie datum: Augustus 22, 2021
(307261) 2002 MS4 is ’n groot klassieke Kuipergordelvoorwerp (KGV).[2] Dit is die naasgrootste bekende voorwerp in die Sonnestelsel sonder ’n naam, naas (225088) 2007 OR10 . Dit is in 2002 deur Chad T

Publikasie datum: September 16, 2021
225088 Gonggong, voorheen (225088) 2007 OR10, is ’n moontlike dwergplaneet in die verstrooide skyf. Dit het 'n hoogs eksentriese wentelbaan met 'n groot baanhelling wat wissel tussen 34 en 101 AE van

Publikasie datum: Maart 07, 2022
(181708) 1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon; die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewa

Publikasie datum: September 03, 2021
15760 Albion, met die voorlopige naam 1992 QB1, was die eerste trans-Neptunus-voorwerp (TNV) wat ontdek is ná Pluto en Charon. Dit is in 1992 ontdek deur David C. Jewitt en Jane X. Luu by die Mauna Ke

Publikasie datum: April 25, 2022
RNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit RNS (ribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met DNS-virusse. Die RNS-virusse word soos volg onderverdeel: dsRNA

Publikasie datum: September 26, 2021
't Zandt is ’n dorp in die munisipaliteit Eemsdelta in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het 't Zandt sy eie munisipaliteit gehad.'t ZandtDorpMariakerk, 13e eeu't ZandtKoördinate: 53°21′5

Publikasie datum: September 26, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. ’t Vlot is ’n nedersetting in di

Publikasie datum: Oktober 12, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. ’t Laar is ’n nedersetting in di

Publikasie datum: Oktober 04, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. ’t Loo is ’n nedersetting in die

Publikasie datum: Augustus 08, 2021
franklin, bekend, essex, klas, vliegdekskepe, gedurende, tweede, wêreldoorlog, amerikaanse, vloot, gebou, vyfde, skip, amerikaanse, vloot, naam, gedra, skip, januarie, 1944, diens, gestel, verskeie, operasies, stille, oseaan, deelgeneem, daar, vier, battle, st. Die USS Franklin CV CVA CVS 13 AVT 8 ook bekend as Big Ben was een van 24 Essex klas vliegdekskepe wat gedurende die Tweede Wereldoorlog vir die Amerikaanse Vloot gebou is Dit is ook die vyfde skip van die Amerikaanse Vloot wat die naam gedra het Die skip is in Januarie 1944 in diens gestel en het aan verskeie operasies in die Stille Oseaan deelgeneem Daar is vier Battle Stars aan die skip toegeken Die Franklin is ernstig deur n Japannese lugaanval beskadig in Maart 1945 en het 800 van sy bemanning verloor gedurende die aanval Daarmee het die skip ook die titel verdien as die mees beskadigde skip wat die oorlog oorleef het Rolprentmateriaal van die werklike aanval is in die 1949 rolprent Task Force waarin die akteur Gary Cooper verskyn het gebruik Na die aanval het die Franklin na Amerika teruggekeer vir herstelwerk maar het nie weer n rol in die Tweede Wereldoorlog gespeel nie Die skip is uit diens onttrek in 1947 Terwyl die skip in die Reserwevloot opgeneem was is dit eers geklassifiseer as n aanvalsvliegdekskip CVA later as teenduikbootvliegdekskip CVS en later as n vliegtuigvervoerskip AVT Die skip is egter nooit gemoderniseer nie en het nooit weer aktiewe diens gedoen nie Die USS Franklin en USS Bunker Hill albei beskadig deur kamikaze aanvalle was die enigste twee Essex klas vliegdekskepe wat nie weer diens gedoen het na die Tweede Wereldoorlog nie Die skip is in 1966 as skroot verkoop lees verder,