×
Wikipedia [0]
1145◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1140 | 1141 | 1142 | 1143 | 1144 | ◄ 1145 ► | 1146 | 1147 | 1148 | 1149 | 1150 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:

Publikasie datum: Augustus 03, 2021
Die 12de eeu v.C. het geduur van 1200 tot 1101 v.C.Mure van die stad Troje wat uitgegrawe is.Gebeure Wysig1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legenda

Publikasie datum: September 26, 2021
1144◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1139 | 1140 | 1141 | 1142 | 1143 | ◄ 1144 ► | 1145 | 1146 | 1147 | 1148 | 1149 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:

Publikasie datum: September 27, 2021
Die 12de eeu v.C. het geduur van 1200 tot 1101 v.C.Mure van die stad Troje wat uitgegrawe is.Gebeure Wysig1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legenda

Publikasie datum: September 26, 2021
1143◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1138 | 1139 | 1140 | 1141 | 1142 | ◄ 1143 ► | 1144 | 1145 | 1146 | 1147 | 1148 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:

Publikasie datum: September 26, 2021
Die 12de eeu v.C. het geduur van 1200 tot 1101 v.C.Mure van die stad Troje wat uitgegrawe is.Gebeure Wysig1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legenda

Publikasie datum: Augustus 19, 2021
1142◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1137 | 1138 | 1139 | 1140 | 1141 | ◄ 1142 ► | 1143 | 1144 | 1145 | 1146 | 1147 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:

Publikasie datum: September 27, 2021
Die 12de eeu v.C. het geduur van 1200 tot 1101 v.C.Mure van die stad Troje wat uitgegrawe is.Gebeure Wysig1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legenda

Publikasie datum: September 28, 2021
1141◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1136 | 1137 | 1138 | 1139 | 1140 | ◄ 1141 ► | 1142 | 1143 | 1144 | 1145 | 1146 | ► | ► ►Dae | Eeue | Geskiedenis | GeskiedenisportaalSien ook:

Publikasie datum: Oktober 02, 2021
Die 12de eeu v.C. het geduur van 1200 tot 1101 v.C.Mure van die stad Troje wat uitgegrawe is.Gebeure Wysig1194 v.C.: Die begin van die legendariese Trojaanse Oorlog. 1191 v.C.: Menestheus, die legenda

Publikasie datum: September 26, 2021
ceres, amptelik, ceres, simbool, kleinste, dwergplaneet, sonnestelsel, enigste, asteroïdegordel, tussen, wentelbane, mars, jupiter, naam, afgelei, ceres, romeinse, godin, groeiende, plante, moederliefde, ceres, januarie, 1801, deur, guiseppe, piazzi, sisilië, . Ceres amptelik 1 Ceres simbool is die kleinste dwergplaneet in ons Sonnestelsel Dit is die enigste een in die asteroidegordel en dus tussen die wentelbane van Mars en Jupiter Sy naam is afgelei van Ceres die Romeinse godin van groeiende plante die oes en moederliefde Ceres is op 1 Januarie 1801 deur Guiseppe Piazzi in Sisilie ontdek Met n deursnee van sowat 950 km is dit verreweg die grootste liggaam met die grootste massa in die asteroidegordel dit maak sowat n derde van die gordel se massa uit Ceres is saamgestel uit rots en ys Omdat dit die eerste asteroide is wat ontdek is is dit aanvanklik as n planeet beskou Dit is egter in die 1850 s as n asteroide herklassifiseer nadat baie ander voorwerpe met soortgelyke wentelbane ontdek is In 2006 is dit weer herklassifiseer die keer as n dwergplaneet die enigste een binne die wentelbaan van Neptunus want met n deursnee van 940 km is dit die enigste asteroide wat groot genoeg is om deur sy swaartekrag in hidrostatiese ewewig en dus sferies gehou te word Weens sy skynbare magnitude van 6 7 tot 9 3 is dit selfs op sy helderste te dof om met die blote oog van die Aarde af te sien behalwe in uiterse donkerte Die Dawn ruimtetuig het bevind Ceres se oppervlak is n mengsel van waterys en gehidreerde minerale soos karbonate en klei Swaartekragdata dui daarop dat Ceres gedeeltelik gedifferensieer is in n modderige ysrotskern en n minder digte maar sterker kors met n ysvolume van minstens 30 Ceres se klein grootte beteken enige interne oseaan van vloeibare water wat hy eens kon gehad het is waarskynlik nou gevries Dit is egter nie heeltemal toegevries nie Pekels vloei steeds deur die buitemantel en bereik die oppervlak wat kriovulkane soos Ahuna Mons toelaat om te vorm teen n tempo van sowat een elke 50 miljoen jaar Dit maak Ceres die naaste bekende kriovulkaniese liggaam aan die Son en die pekels verskaf n potensiele habitat vir mikrobiese lewe In Januarie 2014 is emissies van waterdamp om Ceres bespeur en dit het n verganklike dun atmosfeer bekend as n eksosfeer geskep Dit was onverwags aangesien groot liggame in die asteroidegordel gewoonlik nie waterdamp uitskei nie dit is n kenmerk van komete lees verder,