×
Wikipedia [0]
.gi is die agtervoegsel van domeinname van Gibraltar.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GIEksterne skakels WysigIANA se whois-gegewens vir .gi Domeinregistrasie vir .giOntsluit va

Publikasie datum: Augustus 07, 2021
.gh is die Internettopvlakdomein vir Ghana.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GHEksterne skakels WysigIANA se whois-inligting vir .gh AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdome

Publikasie datum: September 26, 2021
.gg is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in die kanaaleiland Guernsey. Domeine op die tweede vlak: .ac.gg - uitsluitend vir akademiese instellings van Guernsey .co.gg - kommersiële en perso

Publikasie datum: September 09, 2021
.gf is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in Frans-Guyana. Dit is nie duidelik hoe domeine geregistreer word nie aangesien die registrateur se webtuiste geen inligting daaroor bevat nie.Sien

Publikasie datum: Augustus 02, 2021
.ge is die agtervoegsel van domeinname vir webtuistes in Georgië.Vlag van GeorgiëSien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GEEksterne skakels WysigIANA se whois-gegewens vir .ge Domeinre

Publikasie datum: Augustus 20, 2021
.gd is die agtervoegsel van domeinname vir webtuistes in Grenada.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GDEksterne skakels WysigIANA se whois-gegewens vir .gdOntsluit van "https://af.

Publikasie datum: September 26, 2021
.gb is 'n gereserveerde Internettopvlakdomein vir die Verenigde Koninkryk. Die domein is ingestel met RFC 920[1] in Oktober 1984 wat vir die skepping van domeins, die landkode afgelei het van die oor

Publikasie datum: September 03, 2021
.ga is die Internettopvlakdomein vir Gaboen.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GAEksterne skakels WysigIANA se whois inligting vir .ga AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdom

Publikasie datum: September 26, 2021
.gy is die topvlakdomein van Guyana.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GYEksterne skakels WysigIANA se WHOIS-inligting vir .gyOntsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?ti

Publikasie datum: Augustus 20, 2021
.gw is die Internettopvlakdomein vir Guinee-Bissau. Geen registrateur is bereikbaar nie.Sien ook WysigLys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GWEksterne skakels WysigIANA se whois-inligting vir .g

Publikasie datum: Augustus 25, 2021
suid, afrikaanse, grensoorlog, bekend, namibiese, vryheidsoorlog, soms, suid, afrika, angolese, bosoorlog, aangedui, grootliks, asimmetriese, konflik, vanaf, augustus, 1966, namibië, destyds, suidwes, afrika, zambië, angola, plaasgevind, maart, 1990, geveg, tu. Die Suid Afrikaanse Grensoorlog ook bekend as die Namibiese Vryheidsoorlog en soms in Suid Afrika as die Angolese Bosoorlog aangedui was n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibie destyds Suidwes Afrika Zambie en Angola plaasgevind het tot 21 Maart 1990 Dit is geveg tussen die Suid Afrikaanse Weermag SAW en die People s Liberation Army of Namibia PLAN n gewapende vleuel van die South West Africa People s Organisation SWAPO Die Suid Afrikaanse Grensoorlog het gelei tot van die grootste veldslae op die Afrika kontinent sedert die Tweede Wereldoorlog en was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog Na etlike jare van onsuksesvolle petisie deur die Verenigde Nasies en die Internasionale Geregshof vir Namibiese onafhanklikheid van Suid Afrika het SWAPO die PLAN in 1962 gevorm met wesenlike bystand van die Sowjetunie Volksrepubliek van China en simpatieke Afrika state soos Tanzanie Ghana en Algerie Gevegte het tussen PLAN en die Suid Afrikaanse owerhede in Augustus 1966 uitgebreek Tussen 1975 en 1988 het die SAW massiewe konvensionele klopjagte in Angola en Zambie uitgevoer om PLAN se voorwaartse bedryfsbasisse uit te skakel Dit het ook spesialis teeninsurgensie eenhede soos Koevoet en 32 Bataljon ontplooi wat opgelei is om eksterne verkenning uit te voer en guerrillabewegings op te spoor Suid Afrikaanse taktiek het toenemend aggressief geword namate die konflik gevorder het Die SAW se invalle het Angolese ongevalle opgelewer en soms gelei tot ernstige kollaterale skade aan ekonomiese installasies wat as noodsaaklik vir die Angolese ekonomie beskou is Oenskynlik om hierdie strooptogte te stop maar ook om die groeiende alliansie tussen die SAW en die National Union for the Total Independence for Angola UNITA wat eersgenoemde met gebuite PLAN toerusting bewapen het te ontwrig het die Sowjetunie die People s Armed Forces of Liberation of Angola FAPLA deur n groot kontingent van militere adviseurs en tot vier miljard dollar se moderne verdedigingstegnologie in die 1980 s gesteun Vanaf 1984 was gereelde Angolese eenhede onder Sowjetbevel selfversekerd genoeg om teen die SAW te veg Hulle posisies is ook deur duisende Kubaanse troepe versterk Die toestand van oorlog tussen Suid Afrika en Angola het kortstondig geeindig met die kortstondige Lusaka ooreenkomste maar het in Augustus 1985 hervat aangesien beide PLAN en UNITA die wapenstilstand benut het om hul eie guerrilla aktiwiteite te versterk wat gelei het tot n hernieude fase van FAPLA gevegsoperasies gekulmineer in die Slag van Cuito Cuanavale Die Suid Afrikaanse Grensoorlog is grootliks beeindig deur die Drieparty akkoord bemiddel deur die Verenigde State wat die partye verbind het tot n onttrekking van Kubaanse en Suid Afrikaanse militere personeel uit onderskeidelik Angola en Suidwes Afrika PLAN het sy finale guerrilla veldtog in April 1989 van stapel gestuur Suidwes Afrika het n jaar later op 21 Maart 1990 formeel onafhanklikheid as die Republiek van Namibie ontvang Ten spyte daarvan dat dit grootliks in buurstate geveg is het die Suid Afrikaanse Grensoorlog n fenomenale kulturele en politieke impak op die binnelandse Suid Afrikaanse samelewing gehad Die land se apartheidsregering het baie moeite gedoen om die oorlog as deel van n inperkingsprogram teen streeks Sowjetekspansionisme aan te bied en dit gebruik om openbare anti kommunistiese sentiment aan te wakker Dit bly n integrale tema in kontemporere Suid Afrikaanse letterkunde in die bree en veral Afrikaanstalige werke wat aanleiding gegee het tot n unieke genre bekend as grensliteratuur lees verder,