×
Wikipedia [0]
<< Julie 2021 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 10 Julie is die 191ste dag van die jaar in die Gregoriaanse k

Publikasie datum: Augustus 15, 2021
<< Januarie 2021 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 10 Januarie is die tiende dag van die jaar in die Gregoriaa

Publikasie datum: Augustus 06, 2021
Hygiea (kleinplaneetnaam: 10 Hygiea) is ’n groot asteroïde in die asteroïdegordel. Met ’n deursnee van 434 km en ’n massa wat geraam word op 2,9% van die totale massa van die gordel,[6] is dit die vie

Publikasie datum: September 26, 2021
<< Februarie 2021 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 10 Februarie is die 41de dag van die jaar in die Gregoriaanse kale

Publikasie datum: September 03, 2021
<< Desember 2020 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 10 Desember is die 344ste dag van die jaar in die Gregoria

Publikasie datum: September 03, 2021
<< Augustus 2021 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 10 Augustus is die 222ste dag van die jaar in die Gregoria

Publikasie datum: September 03, 2021
<< April 2021 >>So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 10 April is die 100ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kale

Publikasie datum: September 03, 2021
Beta Camelopardalis (afgekort as β Cam) is die helderste ster in die noordelike sterrebeeld Kameelperd (Camelopardalis). Met ’n skynbare magnitude van 4,02 is dit dofweg met die blote oog te sien.[3]

Publikasie datum: September 02, 2021
Die artikel handel oor die getal 10. Vir die jaar 10, sien 10. Tien is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die Romeinse syfer vir tien is X. Tien is die kleins

Publikasie datum: September 26, 2021
Die boek Systema Naturae was een van die belangrikste werke van die Sweedse botanikus, dierkundige en geneeskundige Carolus Linnaeus. Die boek se volledige titel is Systema naturae per regna tria natu

Publikasie datum: September 03, 2021
suid, afrikaanse, grensoorlog, bekend, namibiese, vryheidsoorlog, soms, suid, afrika, angolese, bosoorlog, aangedui, grootliks, asimmetriese, konflik, vanaf, augustus, 1966, namibië, destyds, suidwes, afrika, zambië, angola, plaasgevind, maart, 1990, geveg, tu. Die Suid Afrikaanse Grensoorlog ook bekend as die Namibiese Vryheidsoorlog en soms in Suid Afrika as die Angolese Bosoorlog aangedui was n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibie destyds Suidwes Afrika Zambie en Angola plaasgevind het tot 21 Maart 1990 Dit is geveg tussen die Suid Afrikaanse Weermag SAW en die People s Liberation Army of Namibia PLAN n gewapende vleuel van die South West Africa People s Organisation SWAPO Die Suid Afrikaanse Grensoorlog het gelei tot van die grootste veldslae op die Afrika kontinent sedert die Tweede Wereldoorlog en was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog Na etlike jare van onsuksesvolle petisie deur die Verenigde Nasies en die Internasionale Geregshof vir Namibiese onafhanklikheid van Suid Afrika het SWAPO die PLAN in 1962 gevorm met wesenlike bystand van die Sowjetunie Volksrepubliek van China en simpatieke Afrika state soos Tanzanie Ghana en Algerie Gevegte het tussen PLAN en die Suid Afrikaanse owerhede in Augustus 1966 uitgebreek Tussen 1975 en 1988 het die SAW massiewe konvensionele klopjagte in Angola en Zambie uitgevoer om PLAN se voorwaartse bedryfsbasisse uit te skakel Dit het ook spesialis teeninsurgensie eenhede soos Koevoet en 32 Bataljon ontplooi wat opgelei is om eksterne verkenning uit te voer en guerrillabewegings op te spoor Suid Afrikaanse taktiek het toenemend aggressief geword namate die konflik gevorder het Die SAW se invalle het Angolese ongevalle opgelewer en soms gelei tot ernstige kollaterale skade aan ekonomiese installasies wat as noodsaaklik vir die Angolese ekonomie beskou is Oenskynlik om hierdie strooptogte te stop maar ook om die groeiende alliansie tussen die SAW en die National Union for the Total Independence for Angola UNITA wat eersgenoemde met gebuite PLAN toerusting bewapen het te ontwrig het die Sowjetunie die People s Armed Forces of Liberation of Angola FAPLA deur n groot kontingent van militere adviseurs en tot vier miljard dollar se moderne verdedigingstegnologie in die 1980 s gesteun Vanaf 1984 was gereelde Angolese eenhede onder Sowjetbevel selfversekerd genoeg om teen die SAW te veg Hulle posisies is ook deur duisende Kubaanse troepe versterk Die toestand van oorlog tussen Suid Afrika en Angola het kortstondig geeindig met die kortstondige Lusaka ooreenkomste maar het in Augustus 1985 hervat aangesien beide PLAN en UNITA die wapenstilstand benut het om hul eie guerrilla aktiwiteite te versterk wat gelei het tot n hernieude fase van FAPLA gevegsoperasies gekulmineer in die Slag van Cuito Cuanavale Die Suid Afrikaanse Grensoorlog is grootliks beeindig deur die Drieparty akkoord bemiddel deur die Verenigde State wat die partye verbind het tot n onttrekking van Kubaanse en Suid Afrikaanse militere personeel uit onderskeidelik Angola en Suidwes Afrika PLAN het sy finale guerrilla veldtog in April 1989 van stapel gestuur Suidwes Afrika het n jaar later op 21 Maart 1990 formeel onafhanklikheid as die Republiek van Namibie ontvang Ten spyte daarvan dat dit grootliks in buurstate geveg is het die Suid Afrikaanse Grensoorlog n fenomenale kulturele en politieke impak op die binnelandse Suid Afrikaanse samelewing gehad Die land se apartheidsregering het baie moeite gedoen om die oorlog as deel van n inperkingsprogram teen streeks Sowjetekspansionisme aan te bied en dit gebruik om openbare anti kommunistiese sentiment aan te wakker Dit bly n integrale tema in kontemporere Suid Afrikaanse letterkunde in die bree en veral Afrikaanstalige werke wat aanleiding gegee het tot n unieke genre bekend as grensliteratuur lees verder,