×
Wikipedia [0]
ŚwinoujścieKaart WapenVlag Land Pole Woiwodskap Wes-Pommere Koördinate 53°54′N 14°15′O / 53.900°N 14.250°O / 53.900; 14.250 Stigting 12de eeu Stadstatus 1765 Oppervlakte: - Totaal 197,23 vk km Hoo

Publikasie datum: September 26, 2021
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. Şalom (van Hebreeus: שָׁלוֹם: Vr

Publikasie datum: Augustus 29, 2021
Osaka (Hepburn: Ōsaka, Japannees: 大阪), is die derde grootste stad in Japan met 'n bevolking van 2,7 miljoen. Die stad is geleë op Honsjoe-eiland, by die mond van die Jodorivier aan Osakabaai. Dit is e

Publikasie datum: September 26, 2021
ʼn of N-apostroof is 'n Unicode-kodepunt (kodepunt 0149) wat in die Afrikaanse taal gebruik word. Die kodepunt is tans verouderd[1] en die Unicode-standaard beveel aan dat 'n apostroof gevolg deur die

Publikasie datum: Augustus 07, 2021
ŁódźKaart WapenVlag Land Pole Woiwodskap Łódź Koördinate 51°45′N 19°28′O / 51.750°N 19.467°O / 51.750; 19.467 Stigting (eerste verwysing) 1332 Stadstatus 1423 Oppervlakte: - Totaal 294,4 vk km Hoo

Publikasie datum: September 26, 2021
Łobez LabesKaart WapenVlag Land Pole Woiwodskap Wes-Pommere Distrik Łobez Koördinate 53°38′N 15°37′O / 53.633°N 15.617°O / 53.633; 15.617 Stigting 1271 Stadstatus 1275 Oppervlakte: - Totaal 12,8 v

Publikasie datum: Augustus 08, 2021
Łapanka (uitgespreek wa-PAN-ka) was die Poolse naam vir 'n Nazi-gebruik in die Tweede Wêreldoorlog in Duits-besette Pole, waartydens die SS, die Wehrmacht en die Gestapo willekeurig burgers bymekaar s

Publikasie datum: September 26, 2021
İstiklal Caddesi of Onafhanklikheidslaan is een van die bekendste lane in Istanboel, Turkye, en word oor ’n naweek maklik deur drie miljoen mense per dag besoek. Dit is in die historiese Beyoğlu-distr

Publikasie datum: September 25, 2021
IstanboelKaart WapenVlag Land Turkye Administratiewe gewes Marmara Provinsie Istanboel Koördinate 41°1′N 28°58′O / 41.017°N 28.967°O / 41.017; 28.967 Stigting 660 v.C. (Byzantion) Stigting van Nova

Publikasie datum: Augustus 06, 2021
Mustafa İsmet İnönü (Turkse uitspraak: [isˈmet ˈinœny]; 24 September 1884 - 25 Desember 1973) was 'n Turkse generaal en staatsman, wat van 10 November 1938 tot 27 Mei 1950 as die tweede president van

Publikasie datum: Augustus 25, 2021
suid, afrikaanse, grensoorlog, bekend, namibiese, vryheidsoorlog, soms, suid, afrika, angolese, bosoorlog, aangedui, grootliks, asimmetriese, konflik, vanaf, augustus, 1966, namibië, destyds, suidwes, afrika, zambië, angola, plaasgevind, maart, 1990, geveg, tu. Die Suid Afrikaanse Grensoorlog ook bekend as die Namibiese Vryheidsoorlog en soms in Suid Afrika as die Angolese Bosoorlog aangedui was n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibie destyds Suidwes Afrika Zambie en Angola plaasgevind het tot 21 Maart 1990 Dit is geveg tussen die Suid Afrikaanse Weermag SAW en die People s Liberation Army of Namibia PLAN n gewapende vleuel van die South West Africa People s Organisation SWAPO Die Suid Afrikaanse Grensoorlog het gelei tot van die grootste veldslae op die Afrika kontinent sedert die Tweede Wereldoorlog en was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog Na etlike jare van onsuksesvolle petisie deur die Verenigde Nasies en die Internasionale Geregshof vir Namibiese onafhanklikheid van Suid Afrika het SWAPO die PLAN in 1962 gevorm met wesenlike bystand van die Sowjetunie Volksrepubliek van China en simpatieke Afrika state soos Tanzanie Ghana en Algerie Gevegte het tussen PLAN en die Suid Afrikaanse owerhede in Augustus 1966 uitgebreek Tussen 1975 en 1988 het die SAW massiewe konvensionele klopjagte in Angola en Zambie uitgevoer om PLAN se voorwaartse bedryfsbasisse uit te skakel Dit het ook spesialis teeninsurgensie eenhede soos Koevoet en 32 Bataljon ontplooi wat opgelei is om eksterne verkenning uit te voer en guerrillabewegings op te spoor Suid Afrikaanse taktiek het toenemend aggressief geword namate die konflik gevorder het Die SAW se invalle het Angolese ongevalle opgelewer en soms gelei tot ernstige kollaterale skade aan ekonomiese installasies wat as noodsaaklik vir die Angolese ekonomie beskou is Oenskynlik om hierdie strooptogte te stop maar ook om die groeiende alliansie tussen die SAW en die National Union for the Total Independence for Angola UNITA wat eersgenoemde met gebuite PLAN toerusting bewapen het te ontwrig het die Sowjetunie die People s Armed Forces of Liberation of Angola FAPLA deur n groot kontingent van militere adviseurs en tot vier miljard dollar se moderne verdedigingstegnologie in die 1980 s gesteun Vanaf 1984 was gereelde Angolese eenhede onder Sowjetbevel selfversekerd genoeg om teen die SAW te veg Hulle posisies is ook deur duisende Kubaanse troepe versterk Die toestand van oorlog tussen Suid Afrika en Angola het kortstondig geeindig met die kortstondige Lusaka ooreenkomste maar het in Augustus 1985 hervat aangesien beide PLAN en UNITA die wapenstilstand benut het om hul eie guerrilla aktiwiteite te versterk wat gelei het tot n hernieude fase van FAPLA gevegsoperasies gekulmineer in die Slag van Cuito Cuanavale Die Suid Afrikaanse Grensoorlog is grootliks beeindig deur die Drieparty akkoord bemiddel deur die Verenigde State wat die partye verbind het tot n onttrekking van Kubaanse en Suid Afrikaanse militere personeel uit onderskeidelik Angola en Suidwes Afrika PLAN het sy finale guerrilla veldtog in April 1989 van stapel gestuur Suidwes Afrika het n jaar later op 21 Maart 1990 formeel onafhanklikheid as die Republiek van Namibie ontvang Ten spyte daarvan dat dit grootliks in buurstate geveg is het die Suid Afrikaanse Grensoorlog n fenomenale kulturele en politieke impak op die binnelandse Suid Afrikaanse samelewing gehad Die land se apartheidsregering het baie moeite gedoen om die oorlog as deel van n inperkingsprogram teen streeks Sowjetekspansionisme aan te bied en dit gebruik om openbare anti kommunistiese sentiment aan te wakker Dit bly n integrale tema in kontemporere Suid Afrikaanse letterkunde in die bree en veral Afrikaanstalige werke wat aanleiding gegee het tot n unieke genre bekend as grensliteratuur lees verder,