×
Wikipedia [0]
Žilina is 'n nedersetting in Slowakye.Galery Wysig Kleurryke gewels aan die plein Mariánske námestie Die plein Námestie Andreja Hlinku Budatínska veža (toring) Beskermde m

Publikasie datum: September 27, 2021
Žemaičių Naumiestis is 'n nedersetting in die Litouse distrik Klaipėda. Die plek het 1 716 inwoners (2001). Die eertydse Suid-Afrikaanse nyweraar en finansier, Sammy Marks is hier gebore, asook die ar

Publikasie datum: September 26, 2021
Željko Ivanek (gebore 15 Augustus 1957) is 'n Sloweens-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Bruges (2008), Seven Psychopaths (2012), Argo (2012), en Three

Publikasie datum: September 27, 2021
Žalvarinis is 'n folkrock-groep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in 2001 uit die samewerking van die pagan metal-group Ugnėlakis en die pagan folk-ensemble Kūlgrinda voortgespruit het. Die debuuta

Publikasie datum: September 26, 2021
Škoda Auto, a.s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement

Publikasie datum: Augustus 11, 2021
Die term Široki Brijeg-slagting verwys na die gebeure waartydens 28 Kroatiese Fransiskane-monnike van die Široki Brijeg-klooster in Herzegowina tussen 7 en 15 Februarie 1945 deur kommunistiese Tito-pa

Publikasie datum: September 26, 2021
Šiprage (Serwies: Шипраге) is 'n plaaslike gemeenskap in Bosnië en Herzegowina in die deelstaat Republika Srpska, munisipaliteit Kotor Varoš (Banja Luka).[1][2][3]Šiprage / ШипрагеDorpŠiprage / Шипраг

Publikasie datum: Augustus 21, 2021
ŠiauliaiKaart WapenVlag Land Litaue Administratiewe gewes Šiauliai Koördinate 55°55′N 23°19′O / 55.917°N 23.317°O / 55.917; 23.317 Stigting (eerste verwysing) 1236 Stadstatus 1589 Oppervlakte: - T

Publikasie datum: September 26, 2021
Die Šventoji-rivier (letterlik "Die Heilige") is die langste rivier wat uitsluitlik op Litause grondgebied vloei en ook die grootste takrivier van die Neris. Die rivier ontspring in die Samanis-meer (

Publikasie datum: September 27, 2021
ŚwiętochłowiceKaart WapenVlag Land Pole Woiwodskap Silesië Koördinate 50°19′N 18°55′O / 50.317°N 18.917°O / 50.317; 18.917 Stigting 14de eeu Stadstatus 1947 Oppervlakte: - Totaal 13,31 vk km Hoogt

Publikasie datum: September 21, 2021
suid, afrikaanse, grensoorlog, bekend, namibiese, vryheidsoorlog, soms, suid, afrika, angolese, bosoorlog, aangedui, grootliks, asimmetriese, konflik, vanaf, augustus, 1966, namibië, destyds, suidwes, afrika, zambië, angola, plaasgevind, maart, 1990, geveg, tu. Die Suid Afrikaanse Grensoorlog ook bekend as die Namibiese Vryheidsoorlog en soms in Suid Afrika as die Angolese Bosoorlog aangedui was n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibie destyds Suidwes Afrika Zambie en Angola plaasgevind het tot 21 Maart 1990 Dit is geveg tussen die Suid Afrikaanse Weermag SAW en die People s Liberation Army of Namibia PLAN n gewapende vleuel van die South West Africa People s Organisation SWAPO Die Suid Afrikaanse Grensoorlog het gelei tot van die grootste veldslae op die Afrika kontinent sedert die Tweede Wereldoorlog en was nou verweef met die Angolese Burgeroorlog Na etlike jare van onsuksesvolle petisie deur die Verenigde Nasies en die Internasionale Geregshof vir Namibiese onafhanklikheid van Suid Afrika het SWAPO die PLAN in 1962 gevorm met wesenlike bystand van die Sowjetunie Volksrepubliek van China en simpatieke Afrika state soos Tanzanie Ghana en Algerie Gevegte het tussen PLAN en die Suid Afrikaanse owerhede in Augustus 1966 uitgebreek Tussen 1975 en 1988 het die SAW massiewe konvensionele klopjagte in Angola en Zambie uitgevoer om PLAN se voorwaartse bedryfsbasisse uit te skakel Dit het ook spesialis teeninsurgensie eenhede soos Koevoet en 32 Bataljon ontplooi wat opgelei is om eksterne verkenning uit te voer en guerrillabewegings op te spoor Suid Afrikaanse taktiek het toenemend aggressief geword namate die konflik gevorder het Die SAW se invalle het Angolese ongevalle opgelewer en soms gelei tot ernstige kollaterale skade aan ekonomiese installasies wat as noodsaaklik vir die Angolese ekonomie beskou is Oenskynlik om hierdie strooptogte te stop maar ook om die groeiende alliansie tussen die SAW en die National Union for the Total Independence for Angola UNITA wat eersgenoemde met gebuite PLAN toerusting bewapen het te ontwrig het die Sowjetunie die People s Armed Forces of Liberation of Angola FAPLA deur n groot kontingent van militere adviseurs en tot vier miljard dollar se moderne verdedigingstegnologie in die 1980 s gesteun Vanaf 1984 was gereelde Angolese eenhede onder Sowjetbevel selfversekerd genoeg om teen die SAW te veg Hulle posisies is ook deur duisende Kubaanse troepe versterk Die toestand van oorlog tussen Suid Afrika en Angola het kortstondig geeindig met die kortstondige Lusaka ooreenkomste maar het in Augustus 1985 hervat aangesien beide PLAN en UNITA die wapenstilstand benut het om hul eie guerrilla aktiwiteite te versterk wat gelei het tot n hernieude fase van FAPLA gevegsoperasies gekulmineer in die Slag van Cuito Cuanavale Die Suid Afrikaanse Grensoorlog is grootliks beeindig deur die Drieparty akkoord bemiddel deur die Verenigde State wat die partye verbind het tot n onttrekking van Kubaanse en Suid Afrikaanse militere personeel uit onderskeidelik Angola en Suidwes Afrika PLAN het sy finale guerrilla veldtog in April 1989 van stapel gestuur Suidwes Afrika het n jaar later op 21 Maart 1990 formeel onafhanklikheid as die Republiek van Namibie ontvang Ten spyte daarvan dat dit grootliks in buurstate geveg is het die Suid Afrikaanse Grensoorlog n fenomenale kulturele en politieke impak op die binnelandse Suid Afrikaanse samelewing gehad Die land se apartheidsregering het baie moeite gedoen om die oorlog as deel van n inperkingsprogram teen streeks Sowjetekspansionisme aan te bied en dit gebruik om openbare anti kommunistiese sentiment aan te wakker Dit bly n integrale tema in kontemporere Suid Afrikaanse letterkunde in die bree en veral Afrikaanstalige werke wat aanleiding gegee het tot n unieke genre bekend as grensliteratuur lees verder,