×
Zoeloes

Die woord "Zoeloe" beteken letterlik "lug", maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu-Natal, waar die Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë is.

Zoeloes

Zoeloes van Tsjakaland in hulle tradisionele kleredrag
Totale bevolking: 12 159 000
Belangrike bevolkings in: Suid-Afrika 10 659 309 (2001-sensus) tot 11 508 000

Lesotho 320 000
Zimbabwe 152 000
Eswatini 106 000
Malawi 64 000
Botswana 5 300
Mosambiek 3 900

Taal: Zoeloe (baie praat ook Engels, Portugees, Afrikaans en/of Xhosa)
Geloofsoortuiging: Christene, Tradisionele Afrika-godsdiens
Verwante etniese groepe: Nguni, Xhosa, Swazi's, Ndebele, ander Bantoevolke

Inhoud

'n Jong Zoeloekryger, in 1860 afgeneem. Alle mans jonger as 40 is opgeroep tot krygsdiens in drie ouderdomsregimente, elk met kenmerkende hooftooisels en skilde.

Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe-volk terug na ongeveer 1670 en 'n ou man genaamd Malandela en sy vrou, Nozinja, wat twee seuns gehad het, Qwabe en Zoeloe. Die Zoeloe-geskiedenis begin toe Qwabe jaloers geword het op sy broer en sy sluipmoord beplan het. Sy moeder het egter tot Zoeloe se redding gekom deur hom weg te neem.

Min is bekend oor Zoeloe se lewe, of oor die heerskappy van sy opvolgers, Punga, Mageba, Ndaba en Jama, maar in 1787 het hoofman Senzangakona se vrou, Nandi, geboorte geskenk aan 'n merkwaardige seun – Shaka. Ná Senzangakona se dood in 1816, het die Zoeloe-volk trou gesweer aan koning Dingiswayo van die Mthethwa. Sy militêre leierskap en sterk dissipline het Shaka beïnvloed in sy opleiding as soldaat en leier.

Shaka se meteoriese opgang het gedurende hierdie periode plaasgevind, waartydens hy die breëlem-assegaai en die ovale gevegskild ingevoer het. Deur briljante strategie en bloedige oorwinnings het hy 'n merkwaardige beweging van mense deur die hele Suider-Afrika ontketen, waartydens slagoffers wat voor die Zoeloe-krygers uitgevlug het in 'n poging om aan die oorlogvoering te ontkom, baie stamme ontwortel het.

Shaka het vir 'n kort tydperk van 12 jaar tot 1828 geheers, toe sy halfbroers Dingaan en Mpande hom vermoor het. In hierdie tydperk het hy al die stamgroepe van Zoeloeland oorwin en onder sy merkwaardige heerskappy in 'n enkele Zoeloe-nasie verenig.

Zoeloekrygers
Zoeloe-ystersmede aan die werk, geskilder deur G.F. Angas omstreeks 1846.

Die Zoeloe-koninkryk bestaan nog en dwing steeds aansienlike respek af vir die huidige koning, Misuzulu Zulu, wat van dieselfde bloedlyn as Shaka afstam. Die Zoeloe-kultuur het burgeroorloë tussen stamme oorleef, sowel as oorloë teen die Boere en die Britte. Hulle identifiseer nog sterk met hul kryger-voorvaders, behou baie kulturele gebruike soos dans en inkorporeer 'n militêre styl.

Benewens die tradisie van lobola of "bruidskat" word beeste gebruik om mee te ploeg en om melk en vleis aan gesinne te voorsien. Die diere word ook geslag as offerandes aan voorvaderlike geeste om rykdom, status en geestelike welsyn te bekom. Die Zoeloes se godsdiens is voorvaderlike aanbidding – soortgelyk aan ander Nguni-groepe, waar respek vir die voorvaders belangrik geag word.

Die voorvaders beïnvloed die daaglikse lewe, oeste en vee en tree as tussengangers op met die Skepper, wat die Zoeloes Nkulunkulu of Tixo noem. Die tussenganger tussen die mense en die voorvaders is die waarsêer, toordokter of sangoma, wat steeds 'n baie belangrike rol in die Zoeloe-tradisie speel.

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op21 Augustus 2015.
  2. (en) International Marketing Council of South Africa (9 Julie 2003). . southafrica.info. Besoek op4 Maart 2005.Eksterne skakel in |publisher= (hulp)


Publikasie datum: November 25, 2021

zoeloes, woord, zoeloe, beteken, letterlik, maar, vandag, woon, amazulu, kwazulu, natal, waar, vallei, duisend, heuwels, geleë, tsjakaland, hulle, tradisionele, kleredragtotale, bevolking, belangrike, bevolkings, suid, afrika, 2001, sensus, lesotho, zimbabwe, . Die woord Zoeloe beteken letterlik lug maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu Natal waar die Vallei van n Duisend Heuwels gelee is ZoeloesZoeloes van Tsjakaland in hulle tradisionele kleredragTotale bevolking 12 159 000 1 Belangrike bevolkings in Suid Afrika 10 659 309 2001 sensus tot 11 508 000 1 2 Lesotho 320 000 1 Zimbabwe 152 000 1 Eswatini 106 000 1 Malawi 64 000 1 Botswana 5 300 1 Mosambiek 3 900 1 Taal Zoeloe baie praat ook Engels Portugees Afrikaans en of Xhosa Geloofsoortuiging Christene Tradisionele Afrika godsdiensVerwante etniese groepe Nguni Xhosa Swazi s Ndebele ander Bantoevolke Inhoud 1 Geskiedenis 2 Vandag 3 Sien ook 4 VerwysingsGeskiedenis Wysig n Jong Zoeloekryger in 1860 afgeneem Alle mans jonger as 40 is opgeroep tot krygsdiens in drie ouderdomsregimente elk met kenmerkende hooftooisels en skilde Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe volk terug na ongeveer 1670 en n ou man genaamd Malandela en sy vrou Nozinja wat twee seuns gehad het Qwabe en Zoeloe Die Zoeloe geskiedenis begin toe Qwabe jaloers geword het op sy broer en sy sluipmoord beplan het Sy moeder het egter tot Zoeloe se redding gekom deur hom weg te neem Min is bekend oor Zoeloe se lewe of oor die heerskappy van sy opvolgers Punga Mageba Ndaba en Jama maar in 1787 het hoofman Senzangakona se vrou Nandi geboorte geskenk aan n merkwaardige seun Shaka Na Senzangakona se dood in 1816 het die Zoeloe volk trou gesweer aan koning Dingiswayo van die Mthethwa Sy militere leierskap en sterk dissipline het Shaka beinvloed in sy opleiding as soldaat en leier Shaka se meteoriese opgang het gedurende hierdie periode plaasgevind waartydens hy die breelem assegaai en die ovale gevegskild ingevoer het Deur briljante strategie en bloedige oorwinnings het hy n merkwaardige beweging van mense deur die hele Suider Afrika ontketen waartydens slagoffers wat voor die Zoeloe krygers uitgevlug het in n poging om aan die oorlogvoering te ontkom baie stamme ontwortel het Shaka het vir n kort tydperk van 12 jaar tot 1828 geheers toe sy halfbroers Dingaan en Mpande hom vermoor het In hierdie tydperk het hy al die stamgroepe van Zoeloeland oorwin en onder sy merkwaardige heerskappy in n enkele Zoeloe nasie verenig Vandag Wysig Zoeloekrygers Zoeloe ystersmede aan die werk geskilder deur G F Angas omstreeks 1846 Die Zoeloe koninkryk bestaan nog en dwing steeds aansienlike respek af vir die huidige koning Misuzulu Zulu wat van dieselfde bloedlyn as Shaka afstam Die Zoeloe kultuur het burgeroorloe tussen stamme oorleef sowel as oorloe teen die Boere en die Britte Hulle identifiseer nog sterk met hul kryger voorvaders behou baie kulturele gebruike soos dans en inkorporeer n militere styl Benewens die tradisie van lobola of bruidskat word beeste gebruik om mee te ploeg en om melk en vleis aan gesinne te voorsien Die diere word ook geslag as offerandes aan voorvaderlike geeste om rykdom status en geestelike welsyn te bekom Die Zoeloes se godsdiens is voorvaderlike aanbidding soortgelyk aan ander Nguni groepe waar respek vir die voorvaders belangrik geag word Die voorvaders beinvloed die daaglikse lewe oeste en vee en tree as tussengangers op met die Skepper wat die Zoeloes Nkulunkulu of Tixo noem Die tussenganger tussen die mense en die voorvaders is die waarseer toordokter of sangoma wat steeds n baie belangrike rol in die Zoeloe tradisie speel Sien ook WysigZoeloedans IsivivaneVerwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Zulu people 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 1 5 1 6 1 7 The Zulu people group are reported in 7 countries in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019 Besoek op 21 Augustus 2015 en International Marketing Council of South Africa 9 Julie 2003 South Africa grows to 44 8 million http www southafrica info southafrica info Besoek op 4 Maart 2005 Eksterne skakel in publisher hulp Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas Zoeloes Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Zoeloes amp ol,