×
Zoeloe Wikipedia
Zoeloe Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Zoeloe
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://zu.wikipedia.org/

Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe-weergawe van Wikipedia, 'n gratis, ope-inhoud aanlynensiklopedie. Volgens die aantal artikels is dit die 156ste grootste Wikipedia-projek.

Aangesien Zoeloe onderling verstaanbaar is deur Xhosasprekers (albei is Nguni-tale) is dit moontlik om artikels uit die Zoeloe-uitgawe maklik in Xhosa te vertaal vir die Xhosa Wikipedia. Soortgelyke transwikipogings is aangewend vir die Skandinawiese taaluitgawes, soos die Sweedse, Noorse en Deense Wikipedias.

Daar is in Januarie 2012 voorgestel dat die Zoeloe Wikipedia gesluit word weens 'n gebrek aan aktiwiteit, 'n voorstel wat verwerp is in Maart 2012.

Die Wikipedia het tans 22 619 bladsye, waarvan 9 731 artikels is. Dit het 15 622 geregistreerde gebruikers, waarvan 41 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 92 550 wysigings aangebring en 0 lêers opgelaai.

Publikasie datum: September 27, 2021

zoeloe, wikipedia, tipe, webblad, wikitaal, zoeloeregistrasie, opsioneeleienaar, wikimedia, stigtingouteur, gemeenskaphuidige, status, aktiefurl, http, wikipedia, zoeloe, weergawe, wikipedia, gratis, inhoud, aanlynensiklopedie, volgens, aantal, artikels, 156st. Zoeloe WikipediaTipe webblad WikiTaal e ZoeloeRegistrasie OpsioneelEienaar Wikimedia StigtingOuteur Die gemeenskapHuidige status AktiefURL http zu wikipedia org Die Zoeloe Wikipedia is die Zoeloe weergawe van Wikipedia n gratis ope inhoud aanlynensiklopedie Volgens die aantal artikels is dit die 156ste grootste Wikipedia projek 1 Aangesien Zoeloe onderling verstaanbaar is deur Xhosasprekers albei is Nguni tale is dit moontlik om artikels uit die Zoeloe uitgawe maklik in Xhosa te vertaal vir die Xhosa Wikipedia Soortgelyke transwikipogings is aangewend vir die Skandinawiese taaluitgawes soos die Sweedse Noorse en Deense Wikipedias Daar is in Januarie 2012 voorgestel dat die Zoeloe Wikipedia gesluit word weens n gebrek aan aktiwiteit n voorstel wat verwerp is in Maart 2012 Die Wikipedia het tans 22 619 bladsye waarvan 9 731 artikels is Dit het 15 622 geregistreerde gebruikers waarvan 41 as aktief gereken word Hierdie gebruikers het in totaal 92 550 wysigings aangebring en 0 leers opgelaai Sien ook WysigAfrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid Sotho Wikipedia Swahili Wikipedia Swazi Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa WikipediaVerwysings Wysig Lys van Wikipedia taleEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Zoeloe Wikipedia Die tuisblad van die Zoeloe WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Zoeloe Wikipedia amp ol,