×
Zoeloe
Hierdie artikel handel oor die Zoeloetaal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Zoeloes.

Zoeloe (isiZulu in Zoeloe) is die taal van die Zoeloes en is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 11,6 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus). Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid-Afrika. Omtrent 15,7 miljoen mense gebruik Zoeloe as tweede taal, en dit is die tweede mees verspreide taal in Suid-Afrika. Die grootste hoeveelheid van die Zoeloesprekers woon in KwaZulu-Natal. Die taal is ook nou verwant aan Xhosa en is deel van die Nguni-taalfamilie: Xhosa en Zoeloe is onderling verstaanbaar en kan byna as dialekte van dieselfde taal gesien word.

Zoeloe
isiZulu
Gepraat in: Suid-Afrika
Zimbabwe
Lesotho
Malawi
Mosambiek
Eswatini
Gebied: KwaZulu-Natal, oostelike Gauteng
oostelike Vrystaat
suidelike Mpumalanga
Totale sprekers: 12 miljoen (moedertaal, 2011)
15,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)
Rang: 70
Taalfamilie: Niger-Kongo
Atlanties-Kongo
Volta-Kongo
Benue-Kongo
Bantoïed
Suidelike Bantoïed
Bantoetale
Suidelike Bantoetale
Nguni
Zoeloe
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Amptelike status
Amptelike taal in: Suid-Afrika
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: zu
ISO 639-2: zul
ISO 639-3:
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Zoeloetaliges in 2011:
██ 0–20%██ 20–40%██ 40–60%
██ 60–80%██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Zoeloe in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km²██ 1–3 /km²██ 3–10 /km²██ 10–30 /km²██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km²██ 300–1000 /km²██ 1000–3000 /km²██ >3000 /km²

Drietalige apartheidsteken in Durban in Engels, Afrikaans en Zoeloe, wat aandui dat die strand gereserveer is vir gebruik deur die witrassegroep

Die taal was oorspronklik slegs 'n spreektaal gewees (soos baie ander inheemse tale van Afrika). Eers sedert persone van Europese afkoms, soos Prof. Dirk Ziervogel, die taal bestudeer en 'n grammatika ontwikkel het vir 'n geskrewe taal, kon mense ook in Zoeloe skryf. Alle oorvertellings was dus mondelings, of in 'n ander taal wat neergeskryf kon word. Daarom is dit ook moeilik om geskrewe geskiedenis te vind.

Inhoud

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Zoeloe
Welkom Ukwemukela (naamwoord) / Emukela (werkwoord)
Dankie Ngiyabonga
Goeiedag / Hallo Sawubona (enkelvoud) / Sanibonani (meervoud)
Totsiens Sala kahle (bly wel) / Hamba kahle (gaan wel)
Rook verbode Akubhenywa
Geen ingang Akungenwa
Pasop vir die trap Qaphela isitebhisi
Pasop! Qaphela!
Veels geluk met jou verjaarsdag Usuku lokuzalwa oluhle
Seisoengroete Izilokotho Ezinhle Zamaholide
Geseënde Kersfees Ukhisimusi omuhle
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Ukhisimusi omuhle nonyaka omusha onenjabulo
  1. (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Zoeloe

    Taalhulpmiddels

    Sagteware in Zoeloe


    Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.


    Publikasie datum: September 25, 2021

    zoeloe, hierdie, artikel, handel, taal, etniese, groep, suid, afrika, sien, isizulu, taal, amptelike, landstale, suid, afrika, word, deur, sowat, miljoen, mense, moedertaal, gepraat, 2011, sensus, maak, taal, meeste, moedertaalsprekers, suid, afrika, omtrent, . Hierdie artikel handel oor die Zoeloetaal Vir die etniese groep van Suid Afrika sien Zoeloes Zoeloe isiZulu in Zoeloe is die taal van die Zoeloes en is een van die elf amptelike landstale van Suid Afrika Dit word deur sowat 11 6 miljoen mense as moedertaal gepraat 2011 sensus Dit maak dit die taal met die meeste moedertaalsprekers in Suid Afrika Omtrent 15 7 miljoen mense gebruik Zoeloe as tweede taal en dit is die tweede mees verspreide taal in Suid Afrika Die grootste hoeveelheid van die Zoeloesprekers woon in KwaZulu Natal Die taal is ook nou verwant aan Xhosa en is deel van die Nguni taalfamilie Xhosa en Zoeloe is onderling verstaanbaar en kan byna as dialekte van dieselfde taal gesien word Zoeloe isiZuluGepraat in Suid Afrika Zimbabwe Lesotho Malawi Mosambiek Eswatini Gebied KwaZulu Natal oostelike Gauteng oostelike Vrystaat suidelike MpumalangaTotale sprekers 12 miljoen moedertaal 2011 1 15 7 miljoen tweede taal in Suid Afrika 2002 2 Rang 70Taalfamilie Niger Kongo Atlanties Kongo Volta Kongo Benue Kongo Bantoied Suidelike Bantoied Bantoetale Suidelike Bantoetale Nguni Zoeloe Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Suid AfrikaGereguleer deur Pan Suid Afrikaanse TaalraadTaalkodesISO 639 1 zuISO 639 2 zulISO 639 3 zulNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Suid Afrikaanse distrikte met n meerderheid van Zoeloetaliges in 2011 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Geografiese verspreiding van Zoeloe in Suid Afrika na bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011 lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Drietalige apartheidsteken in Durban in Engels Afrikaans en Zoeloe wat aandui dat die strand gereserveer is vir gebruik deur die witrassegroep Die taal was oorspronklik slegs n spreektaal gewees soos baie ander inheemse tale van Afrika Eers sedert persone van Europese afkoms soos Prof Dirk Ziervogel die taal bestudeer en n grammatika ontwikkel het vir n geskrewe taal kon mense ook in Zoeloe skryf Alle oorvertellings was dus mondelings of in n ander taal wat neergeskryf kon word Daarom is dit ook moeilik om geskrewe geskiedenis te vind Inhoud 1 Woorde 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakels 4 1 Taalhulpmiddels 4 2 Sagteware in ZoeloeWoorde WysigAlgemene woorde en frases Afrikaans ZoeloeWelkom Ukwemukela naamwoord Emukela werkwoord Dankie NgiyabongaGoeiedag Hallo Sawubona enkelvoud Sanibonani meervoud Totsiens Sala kahle bly wel Hamba kahle gaan wel Rook verbode AkubhenywaGeen ingang AkungenwaPasop vir die trap Qaphela isitebhisiPasop Qaphela Veels geluk met jou verjaarsdag Usuku lokuzalwa oluhleSeisoengroete Izilokotho Ezinhle ZamaholideGeseende Kersfees Ukhisimusi omuhleGeseende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Ukhisimusi omuhle nonyaka omusha onenjabuloSien ook WysigLys van gedrukte Afrikaans vreemdtalige woordeboeke Tale in Suid Afrika Zoeloe WikipediaVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Zulu in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 21 Januarie 2016 en Webb Vic 2002 Language in South Africa the role of language in national transformation reconstruction and development Impact Studies in language and society 14 78Eksterne skakels Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Zoeloe Wikimedia Commons bevat media in verband met Zulu language Sien Zoeloe in Wiktionary die vrye woordeboek Zoeloe Engels Engels Zoeloe WoordeboekTaalhulpmiddels Wysig Vry en gratis Zoeloe speltoetser vir OpenOffice Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Geargiveer 9 Februarie 2007 op Wayback MachineSagteware in Zoeloe Wysig Mozilla Firefox Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine webblaaier Mozilla Thunderbird Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine e posprogram OpenOffice org Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine kantoorsuite Translate org za Geargiveer 28 Junie 2007 op Wayback Machine n Projek om vrye en oopbronsagteware in Zoeloe en ander Suid Afrikaanse tale te vertaal Pootle Geargiveer 3 Junie 2012 op Wayback Machine aanlyn vertaling van Zoeloe oopbronsagteware Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Zoeloe amp ol,