fbpx Ysreus
Wikipedia

Ysreus

Uranus (bo) en Neptunus, die Sonnestelsel se twee ysreuse.

’n Ysreus is ’n reuseplaneet wat hoofsaaklik uit elemente swaarder as waterstof en helium bestaan, soos suurstof, koolstof, stikstof en swael. Daar is twee ysreuse in die Sonnestelsel: Uranus en Neptunus.

Inhoud

In astrofisika en planetologie verwys die term "yse" na vlugtige samestellings met ’n vriespunt van bo sowat 100 K, soos water, ammoniak of metaan, met vriespunte van onderskeidelik 273 K, 195 K en 91 K. Vroeër is Uranus en Neptunus saam met Jupiter en Saturnus as "gasreuse" geklassifiseer, maar in the 1990's is besef eersgenoemde twee is ’n aparte soort reuseplaneet. Hulle het toe as "ysreuse" bekend geword. Die samestellings waaruit hulle bestaan, was vaste stowwe toe hulle gevorm het, óf direk in die vorm van ys of vasgevang in waterys. Vandag is baie min van die water in Uranus en Neptunus nog in die vorm van ys. By die temperature en druk in die planete kom water eerder hoofsaaklik voor in ’n superkritiese fase (waar die onderskeid tussen die gas- en vloeistoffase verdwyn het).

Van die massa van ysreuse beslaan waterstof en helium net sowat 20 persent, in teenstelling met die gasreuse, waarvan meer as 90 persent uit dié twee elemente bestaan.

  1. Hofstadter, Mark (2011), , Planetary Science Decadal Survey (National Research Council (VSA): pp. 1–2, , besoek op 18 Januarie 2015

Ysreus
ysreus, uranus, neptunus, sonnestelsel, twee, ysreuse, reuseplaneet, hoofsaaklik, elemente, swaarder, waterstof, helium, bestaan, soos, suurstof, koolstof, stikstof, swael, daar, twee, ysreuse, sonnestelsel, uranus, neptunus, inhoud, eienskappe, sien, verwysin. Uranus bo en Neptunus die Sonnestelsel se twee ysreuse n Ysreus is n reuseplaneet wat hoofsaaklik uit elemente swaarder as waterstof en helium bestaan soos suurstof koolstof stikstof en swael Daar is twee ysreuse in die Sonnestelsel Uranus en Neptunus Inhoud 1 Eienskappe 2 Sien ook 3 Verwysings 4 SkakelsEienskappe WysigIn astrofisika en planetologie verwys die term yse na vlugtige samestellings met n vriespunt van bo sowat 100 K soos water ammoniak of metaan met vriespunte van onderskeidelik 273 K 195 K en 91 K Vroeer is Uranus en Neptunus saam met Jupiter en Saturnus as gasreuse geklassifiseer maar in the 1990 s is besef eersgenoemde twee is n aparte soort reuseplaneet Hulle het toe as ysreuse bekend geword Die samestellings waaruit hulle bestaan was vaste stowwe toe hulle gevorm het of direk in die vorm van ys of vasgevang in waterys Vandag is baie min van die water in Uranus en Neptunus nog in die vorm van ys By die temperature en druk in die planete kom water eerder hoofsaaklik voor in n superkritiese fase waar die onderskeid tussen die gas en vloeistoffase verdwyn het 1 Van die massa van ysreuse beslaan waterstof en helium net sowat 20 persent in teenstelling met die gasreuse waarvan meer as 90 persent uit die twee elemente bestaan Sien ook WysigGasreuse ReuseplaneteVerwysings Wysig Hofstadter Mark 2011 The Atmospheres of the Ice Giants Uranus and Neptune Planetary Science Decadal Survey National Research Council VSA pp 1 2 http www8 nationalacademies org ssbsurvey DetailFileDisplay aspx id 252 amp parm type PSDS besoek op 18 Januarie 2015 Skakels Wysig Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Ysreus amp ol,