×
Ykboson

’n Ykboson (Engels: gauge boson) is in deeltjiefisika ’n boson wat dien as draer van een van die basiese natuurkragte. Elementêre deeltjies oefen kragte op mekaar uit deur die uitruiling van ykbosone, meestal as virtuele deeltjies. Hulle kry hul naam van die teorieë wat dié kragte beskryf, bekend as die ykteorieë; die ykbosone is die kwantums van die ykveld.

Die deeltjies van die Standaardmodel, onder meer die ykbosone regs.

Die Standaardmodel bevat drie soorte ykbosone:

  1. fotone (vir die elektromagnetiese wisselwerking),
  2. W- en Z-bosone (vir die swak wisselwerking),
  3. gluone (vir die sterk wisselwerking).

Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 09, 2021

ykboson, engels, gauge, boson, deeltjiefisika, boson, dien, draer, basiese, natuurkragte, elementêre, deeltjies, oefen, kragte, mekaar, deur, uitruiling, ykbosone, meestal, virtuele, deeltjies, hulle, naam, teorieë, dié, kragte, beskryf, bekend, ykteorieë, ykb. n Ykboson Engels gauge boson is in deeltjiefisika n boson wat dien as draer van een van die basiese natuurkragte Elementere deeltjies oefen kragte op mekaar uit deur die uitruiling van ykbosone meestal as virtuele deeltjies Hulle kry hul naam van die teoriee wat die kragte beskryf bekend as die ykteoriee die ykbosone is die kwantums van die ykveld Die deeltjies van die Standaardmodel onder meer die ykbosone regs Standaardmodel WysigDie Standaardmodel bevat drie soorte ykbosone fotone vir die elektromagnetiese wisselwerking W en Z bosone vir die swak wisselwerking gluone vir die sterk wisselwerking Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ykboson amp ol,