×
Yangtze

Die Yangtze (Chinees: 長江 / 长江(hulp·inligting), letterlik "Lang rivier"; ou spelling: Jangtse) is naas die Nyl en die Amasone die wêreld se derde langste rivier. Die rivier, met 'n lengte van 6 300 km, is die langste rivier in die Volksrepubliek China en in Asië.

Yangtze
Skemeraand op die Yangtze naby die Drieklowe.

Die stroomgebied van die Yangtze.

Oorsprong Saamvloei van Tuotuo He en Dam Chu in Yushu, Geladaindong-piek, Tanggula-gebergtes, Qinghai
Monding naby Sjanghai in die Oos-Chinese See
Stroomgebied Volksrepubliek China
Lengte 6 300 km (3 915 myl)
Oorspronghoogte 5 042 m (16 542 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 30 166 m/s³ (1 065 302 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 1 808 500 km² (698 266 myl²)
Kaart van die Yangtze-bekken in Asië.
Die "Groot Buig van Shigu"
Die "Tierspringkloof"
Kuimen – Poort na die Qutang-kloof

Die Yangtze ontspring aan die Geladaindong-piek in die Tanggula-gebergtes in die Chinese provinsie Qinghai, sowat 450 km wes van die Geelrivier se oorsprong. Aansluitend vloei die rivier in 'n suidoostelike rigting. Net wes vloei die Mekong en die Salween. Hierdie beskermde gebied van drie parallelle riviere in Yunnan is deur UNESCO in 2003 as wêrelderfenisgebied gelys.

Die bo- en middelloop van die Yangtze word tot by Yichang gekenmerk deur baie klowe. Die mees bekende daarvan is die "Drie klowe Qutang, Wuxia en Xiling", wat intussen deur die omstrede Driekloofdam oorstroom is. Sowat 1 500 km stroomaf van die Yangtze se oorsprong bereik die rivier die "Groot Buig van Shigu", waar die tot-hier-suidoosvloeiende rivier sy rigting verander en nou in noordoostelike rigting deur die "Tierspringkloof" vloei.

Naby Shiluoke verander die Yangtze weer sy rigting en vloei nou in 'n suidelike rigting tot by Chitian. Na 'n 90°-kurwe in 'n oostelike rigting bereik die Yangtze na sowat 55 km Rubeidi, vanwaar die rivier weer in 'n noordoostelike rigting vloei. Naby Gelipingzhen verander die vloeirigting na die ooste, wat die Yangtze tot by die monding van die vanuit die suide komende Xiao Jiang naby Yenjuping behou. Vanaf hier vloei die rivier oorwegend in noordoostelike rigting. Naby Xinshizhen is 'n 180°-lus met aansluitende rigtingsverandering na oossuidoos tot by Yibin. Hier mond die vanaf-die-noordweste-komende Min Jiang in die Yangtze (tot hier 金沙江, Jīnshājiāng; "Goldsandrivier" genoem) uit, wat vanaf hier verder in noordoostelike rigting tot by Chongqing vloei.

Die Yangtze word deur die Keiserkanaal met die Geelrivier verbind. Die grootste stede aan die rivier is Panzhihua, Yibin, Luzhou, Chongqing, Yichang, Jiangling, Shishou, Yueyang, Xianning, Wuhan, Ezhou, Huangshi, Jiujiang, Anqing, Tongling, Wuhu, Ma'anshan, Nanjing, Yangzhou, Zhenjiang, Nantong en Sjanghai.

  1. (en) Encyclopaedia Britannica: . Besoek op 27 Februarie 2015.
  2. (en) . National Conditions. China.org.cn. vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op27 Februarie 2015.
  3. (en) Zhang Zengxin; Tao Hui; Zhang Qiang; Zhang Jinchi; Forher, Nicola; Hörmann, Georg. "Moisture budget variations in the Yangtze River Basin, China, and possible associations with large-scale circulation". Stochastic Environmental Research and Risk Assessment. Springer Berlin/Heidelberg. 24 (5): 579–589. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. (en)(fr)

Publikasie datum: September 26, 2021

yangtze, chinees, 長江, 长江, cháng, jiāng, hulp, inligting, letterlik, lang, rivier, spelling, jangtse, naas, amasone, wêreld, derde, langste, rivier, rivier, lengte, langste, rivier, volksrepubliek, china, asië, skemeraand, naby, drieklowe, stroomgebied, oorspro. Die Yangtze Chinees 長江 长江 Chang Jiang hulp inligting letterlik Lang rivier ou spelling Jangtse is naas die Nyl en die Amasone die wereld se derde langste rivier Die rivier met n lengte van 6 300 km is die langste rivier in die Volksrepubliek China en in Asie YangtzeSkemeraand op die Yangtze naby die Drieklowe Die stroomgebied van die Yangtze Oorsprong Saamvloei van Tuotuo He en Dam Chu in Yushu Geladaindong piek Tanggula gebergtes QinghaiMonding naby Sjanghai in die Oos Chinese SeeStroomgebied Volksrepubliek ChinaLengte 6 300 km 3 915 myl 1 Oorspronghoogte 5 042 m 16 542 voet Mondinghoogte 0 m 0 voet Gemiddelde afloop 30 166 m s 1 065 302 vt s 2 Stroomgebiedopp 1 808 500 km 698 266 myl 3 Kaart van die Yangtze bekken in Asie Die Groot Buig van Shigu Die Tierspringkloof Kuimen Poort na die Qutang kloof Die Drieklowedam tussen Chongqing en Yichang Die Yangtze ontspring aan die Geladaindong piek in die Tanggula gebergtes in die Chinese provinsie Qinghai sowat 450 km wes van die Geelrivier se oorsprong Aansluitend vloei die rivier in n suidoostelike rigting Net wes vloei die Mekong en die Salween Hierdie beskermde gebied van drie parallelle riviere in Yunnan is deur UNESCO in 2003 as werelderfenisgebied gelys 4 Die bo en middelloop van die Yangtze word tot by Yichang gekenmerk deur baie klowe Die mees bekende daarvan is die Drie klowe Qutang Wuxia en Xiling wat intussen deur die omstrede Driekloofdam oorstroom is Sowat 1 500 km stroomaf van die Yangtze se oorsprong bereik die rivier die Groot Buig van Shigu waar die tot hier suidoosvloeiende rivier sy rigting verander en nou in noordoostelike rigting deur die Tierspringkloof vloei Naby Shiluoke verander die Yangtze weer sy rigting en vloei nou in n suidelike rigting tot by Chitian Na n 90 kurwe in n oostelike rigting bereik die Yangtze na sowat 55 km Rubeidi vanwaar die rivier weer in n noordoostelike rigting vloei Naby Gelipingzhen verander die vloeirigting na die ooste wat die Yangtze tot by die monding van die vanuit die suide komende Xiao Jiang naby Yenjuping behou Vanaf hier vloei die rivier oorwegend in noordoostelike rigting Naby Xinshizhen is n 180 lus met aansluitende rigtingsverandering na oossuidoos tot by Yibin Hier mond die vanaf die noordweste komende Min Jiang in die Yangtze tot hier 金沙江 Jinshajiang Goldsandrivier genoem uit wat vanaf hier verder in noordoostelike rigting tot by Chongqing vloei Die Yangtze word deur die Keiserkanaal met die Geelrivier verbind Die grootste stede aan die rivier is Panzhihua Yibin Luzhou Chongqing Yichang Jiangling Shishou Yueyang Xianning Wuhan Ezhou Huangshi Jiujiang Anqing Tongling Wuhu Ma anshan Nanjing Yangzhou Zhenjiang Nantong en Sjanghai Verwysings Wysig en Encyclopaedia Britannica Yangtze River Besoek op 27 Februarie 2015 en Main Rivers National Conditions China org cn Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020 Besoek op 27 Februarie 2015 en Zhang Zengxin Tao Hui Zhang Qiang Zhang Jinchi Forher Nicola Hormann Georg Moisture budget variations in the Yangtze River Basin China and possible associations with large scale circulation Stochastic Environmental Research and Risk Assessment Springer Berlin Heidelberg 24 5 579 589 doi 10 1007 s00477 009 0338 7 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en fr whc unesco org Three Parallel Rivers of Yunnan Protected AreasEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yangtze Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Yangtze amp ol,