fbpx
Wikipedia

Xenon

54 jodiumxenonsesium
Kr

Xe

Rn
Algemeen
Naam, simbool, getal xenon, Xe, 54
Chemiese reeks edelgasse
Groep, periode, blok 18, 5, p
Voorkoms
Atoommassa 131.293 (6) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p6
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 8
Fisiese eienskappe
Toestand gas
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
5.894 g/L
Smeltpunt 161.4 K
(-111.7 °C)
Kookpunt 165.03 K
(-108.12 °C)
Kritieke punt 289.77 K, 5.841 MPa
Smeltingswarmte 2.27 kJ/mol
Verdampingswarmte 12.64 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 20.786 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 83 92 103 117 137 165
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlakgesentreerd
Stukturbericht-kode A1
Oksidasietoestande 0, +1, +2, +4, +6, +8
(selde groter as 0)
(swak suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.6 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1170.4 kJ/mol
2de: 2046.4 kJ/mol
3de: 3099.4 kJ/mol
Atoomradius (ber.) 108 pm
Kovalente radius 130 pm
Van der Waals-radius 216 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 5.65 mW/(m·K)
Henry se konstante 4,3 x 10-3 [L/mol.atm] 2050 [K] [1]
Spoed van klank (vloeistof) 1090 m/s
CAS-registernommer 7440-63-3
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Xenon
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
124Xe 0.1% 1.1×1017j ε ε no data 124Te
125Xe sin 16.9 h ε 1.652 125I
126Xe 0.09% Xe is stabiel met 72 neutrone
127Xe sin 36.4 d ε 0.662 127I
128Xe 1.91% Xe is stabiel met 74 neutrone
129Xe 26.4% Xe is stabiel met 75 neutrone
130Xe 4.1% Xe is stabiel met 76 neutrone
131Xe 21.29% Xe is stabiel met 77 neutrone
132Xe 26.9% Xe is stabiel met 78 neutrone
133Xe sin 5.243 d β- 0.427 133Cs
134Xe 10.4% Xe is stabiel met 80 neutrone
135Xe sin 9.10 h β- 1.16 135Cs
136Xe 8.9% 2.36×1021j β- no data 136Ba
Verwysings

Xenon is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Xe en atoomgetal van 54. Dit is 'n swaar-, kleurlose-, reuklose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die aarde se atmosfeer voorkom.[2] Alhoewel dit oor die algemeen nie reaktief is nie kan xenon wel 'n paar chemiese reaksies ondergaan soos onder andere die vorming van xenon heksafluoroplatinaat, die eerste edelgasverbinding wat vervaardig is.[3][4] Xenon wat in die natuur voorkom bestaan uit nege stabiele isotope. Daar is meer as 40 onstabiele isotope wat radio-aktiewe verval ondergaan. Die isotoopverhoudings van xenon verskaf belangrike inligting in die studie van die vroeë geskiedenis van die sonnestelsel. Xenon-135 word vervaardig deur kernsplitsing en tree op as 'n neutronabsorbeerder in kernreaktore.

Xenon word gebruik in xenon flits- en booglampe en ook as 'n algemene verdowingsmiddel.[5] Die eerste opgewekte dimeerlaserontwerp het xenon as 'n dimeermolekuul (Xe2) benut as aktiewe lasermedium en die eerste laserontwerpe het ook xenon flitslampe gebruik as laserpompe. Xenon word ook gebruik in ondersoeke na hipotetiese swak interaksie massiewe deeltjies en as die aandryfmiddel vir ioonstuwers in ruimtetuie.

Geskiedenis

Xenon is deur William Ramsay en Morris Travers op die 21ste Julie 1898 in Engeland ontdek, kort na die ontdekking van die elemente kripton en neon. Hulle het dit ontdek in die residu wat oorgebly het na die komponente van vloeibare lug afgedamp is.[6][7] Ramsay het die naam xenon vir die gas voorgestel vanuit die Griekse woord xenos wat vreemdeling of gas beteken.[8][9] In 1902 het Ramsay beraam dat die hoeveelheid xenon in die aarde se atmosfeer ongeveer 20 dele per miljoen is.[10]

Tydens die 1930's het die ingenieur Harold Edgerton ondersoeke gedoen na stroboskooptegnologie vir hoëspoedfotografie. Dit het gelei tot sy uitvinding van die xenon flitslamp waar die lig ontstaan wanneer 'n kortstondige elektriese stroom deur 'n buis wat met die gas gevul is gestuur word. In 1934 het Edgerton daarin geslaag om flitse so kort as een mikrosekonde te skep met die metode.[11][12]

In 1939 het Albert R. Behnke Jr. die oorsake van die "dronkheid" in diepseeduikers ondersoek. Hy het die uitwerking van verskeie gasmengsels op mense getoets en bevind dat dit duikers se persepsie van diepte beïnvloed het. Hieruit het hy afgelei dat xenon gebruik sou kon word as 'n verdowingsmiddel. Alhoewel Lazharev van Rusland klaarblyklik reeds in 1941 xenon as 'n moontlike verdowingsmiddel ondersoek het is die eerste publikasie in die verband in 1946 deur J.H. Lawrence gedoen wat eksperimente op muise uitgevoer het. Xenon is vir die eerste keer in snykundige narkose gebruik in 1951 deur Stuart C. Cullen wat twee suksesvolle operasies uitgevoer het daarmee.[13]

In 1960 het die fisikus John Reynolds ontdek dat sekere meteoriete 'n buitengewoon groot hoeveelheid xenon-129 bevat het. Hy het daaruit afgelei dat dit 'n vervalproduk was van jodium-129. Hierdie isotoop het ontstaan deur die stadige werking van kosmiese straling en kernsplitsing en word slegs in groot hoeveelhede deur supernova ontploffings geskep. Aangesien die halfleeftyd van 129I betreklik kort is op 'n kosmologiese skaal (16 miljoen jaar) het dit beteken dat 'n kort tyd verloop het vanaf die supernova ontplof het en die meteoriete gestol het en sodoende die 129I isotoop vasgevang het. Daaruit is afgelei dat hierdie gebeure plaasgevind het tydens die vroeë geskiedenis van die sonnestelsel.[14][15]

Xenon en ander edelgasse is vir lank as geheel en al inerte stowwe beskou en daar is geglo dat hulle nie chemiese verbindings kon vorm nie. Neil Bartlett het egter ontdek dat Platinumheksafluoried (PtF6) 'n kragtige oksideermiddel was wat suurstofgas (O2) kon oksideer om dioksigeenheksafluoroplatinaat te vorm (O2+[PtF6]).[16] Aangesien O2 en xenon bykans dieselfde ionisasie potensiaal het, het Bartlett besef dat platinumheksafluoried ook moontlik gebruik sou kon word om xenon te oksideer. Op 23 Maart 1962 het hy die twee gasse gemeng en die eerste bekende verbinding van 'n edelgas gemaak naamlik xenonheksaflouroplatinaat.[17][18] Bartlett was aanvanklik onder die indruk dat die samestelling van die verbinding bestaan het uit Xe+[PtF6], latere werk het egter aangetoon dat dit waarskynlik 'n mengsel van verskeie xenonbevattende soute was.[19][20][21] Sedertdien is baie ander xenon verbindings ontdek,[22] en is verbindings van die edelgasse argon, kripton en radon geïdentifiseer, insluitende argon fluorohidried (HArF),[23] kriptondifluoried (KrF2),[24][25] en radonfluoried.[26]

Verspreiding

Xenon is 'n spoorelement in die aarde se atmosfeer en kom voor in konsentrasies van 0.087±0.001 dele per miljoen (μL/L) daarin voor,[27] en word ook aangetref in die gasse wat deur sommige mineraalbronne vrygestel word. Sommige radio-aktiewe spesies van xenon, byvoorbeeld 133Xe en 135Xe word geskep deur die neutronbestraling van splitsbare materiale in 'n kernreaktor.

Xenon word kommersieel vervaardig as 'n byproduk van die skeiding van lug in suurstof en stikstof. Na die skeiding wat gewoonlik deur fraksionele distillasie in 'n dubbelkolom aanleg gedoen word sal die vloeibare suurstof wat sodoende geproduseer word klein hoeveelhede kripton en xenon bevat. Deur verdere fraksionele distillasiestappe kan die suurstof verryk word om soveel as 0.1-0.2% kripton/xenon mengsel te bevat wat onttrek word met behulp van silika gel of deur distillasie. Die kripton/xenon mengsel kan dan uiteindelik deur distillasie geskei word om kripton en xenon afsonderlik te verkry.[28][29] Die onttrekking van 'n liter xenon vanuit die atmosfeer vereis 220 watt-uur se energie.[30]

Wêreldwye produksie van xenon in 1998 is beraam op 5 000–7 m3.[31] Vanweë sy skaarsheid relatief tot die ander ligter edelgasse is xenon duurder. Pryse in 1999 vir klein hoeveelhede van xenon was 10 /L vir xenon, 1 €/L vir kripton en 0.20 €/L vir neon.[31]

Xenon is relatief skaars in die son, op Aarde en in asteroïede en komete. Die atmosfeer van Mars toon 'n verspreiding soortgelyk aan die van die Aarde: 0.08 dele per miljoen,[32] Mars het egter 'n hoër verhouding 129Xe as die Aarde of die Son. Aangesien die isotoop die resultaat is van radio-aktiewe verval is dit 'n aanduiding dat Mars die grootste deel van sy oeratmosfeer verloor het, moontlik binne die eerste 100 miljoen jaar nadat die planeet gevorm is.[33][34] In kontras daarmee het die planeet Jupiter 'n ongewone hoë konsentrasie xenon is sy atmosfeer; ongeveer 2,6 keer meer as die Son.[35]

Verwysings

  1. NIST Sander.
  2. Staff (2007). "Xenon". Columbia Electronic Encyclopedia (in Engels) (6th edition uitg.). Columbia University Press. vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2012. Besoek op 23 Oktober 2007.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  3. Husted, Robert; Boorman, Mollie (15 Desember 2003). "Xenon" (in Engels). Los Alamos National Laboratory, Chemical Division. vanaf die oorspronklike op 22 November 2010. Besoek op 26 September 2007.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. Rabinovich, Viktor Abramovich; Vasserman, A. A.; Nedostup, V. I.; Veksler, L. S. (1988). Thermophysical properties of neon, argon, krypton, and xenon (English-language edition uitg.). Washington, DC: Hemisphere Publishing Corp. ISBN 0-19-521833-7.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)—National Standard Reference Data Service of the USSR. Volume 10.
  5. Sanders, Robert D.; Ma, Daqing; Maze, Mervyn (2005). "Xenon: elemental anaesthesia in clinical practice". British Medical Bulletin. 71 (1): 115–135. doi:10.1093/bmb/ldh034. PMID 15728132. |access-date= requires |url= (help)AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  6. W. Ramsay and M. W. Travers (1898). "On the extraction from air of the companions of argon, and neon". Report of the Meeting of the British Association for the Advancement of Science: 828.
  7. Gagnon, Steve. "It's Elemental – Xenon" (in Engels). Thomas Jefferson National Accelerator Facility. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 16 Junie 2007.
  8. Anonymous (1904). Daniel Coit Gilman, Harry Thurston Peck, Frank Moore Colby (red.). The New International Encyclopædia. Dodd, Mead and Company. pp. p. 906.AS1-onderhoud: meer as een naam: editors list (link) AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  9. Staff (1991). The Merriam-Webster New Book of Word Histories. Merriam-Webster, Inc. pp. p. 513. ISBN 0-87779-603-3.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  10. Ramsay, William (1902). "An Attempt to Estimate the Relative Amounts of Krypton and of Xenon in Atmospheric Air". Proceedings of the Royal Society of London. 71: 421–426. doi:10.1098/rspl.1902.0121. Besoek op 2007-10-02.
  11. Anonymous. (in Engels). Millisecond Cinematography. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2017. Besoek op 7 November 2007.
  12. Paschotta, Rüdiger (1 November 2007). "Lamp-pumped lasers". Encyclopedia of Laser Physics and Technology (in Engels). RP Photonics. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 7 November 2007.
  13. Marx, Thomas; Schmidt, Michael; Schirmer, Uwe; Reinelt, Helmut (2000). "Xenon anesthesia" (PDF). Journal of the Royal Society of Medicine. 93: 513–517. Besoek op 2007-10-02.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  14. Clayton, Donald D. (1983). Principles of Stellar Evolution and Nucleosynthesis (2nd edition uitg.). University of Chicago Press. pp. p. 75. ISBN 0-226-10953-4.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  15. Bolt, B. A.; Packard, R. E.; Price, P. B. (2007). "John H. Reynolds, Physics: Berkeley". The University of California, Berkeley. Besoek op 2007-10-01.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  16. Neil Bartlett and D. H. Lohmann (1962). "Dioxygenyl hexafluoroplatinate (V), O2+[PtF6]". Proceedings of the Chemical Society. London: Chemical Society (3): 115. doi:10.1039/PS9620000097. Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)
  17. Bartlett, N. (1962). "Xenon hexafluoroplatinate (V) Xe+[PtF6]". Proceedings of the Chemical Society. London: Chemical Society (6): 218. doi:10.1039/PS9620000197. Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help)
  18. Freemantel, Michael (25 August 2003). "Chemistry at its Most Beautiful" (PDF). Chemical & Engineering News. Besoek op 2007-09-13.
  19. Graham, L. (2000). "Concerning the nature of XePtF6". Coordination Chemistry Reviews. 197: 321–334. doi:10.1016/S0010-8545(99)00190-3. Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)
  20. p. 392, § 11.4, Inorganic Chemistry, translated by Mary Eagleson and William Brewer, edited by Bernhard J. Aylett, San Diego: Academic Press, 2001, ISBN 0-12-352651-5; translation of Lehrbuch der Anorganischen Chemie, originally founded by A. F. Holleman, continued by Egon Wiberg, edited by Nils Wiberg, Berlin: de Gruyter, 1995, 34th edition, ISBN 3-11-012641-9.
  21. Steel, Joanna (2007). (in Engels). College of Chemistry, University of California, Berkeley. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2008. Besoek op 25 Oktober 2007.
  22. Bartlett, Neil (September 8, 2003). "The Noble Gases". Chemical & Engineering News. American Chemical Society. 81 (36). Besoek op 2007-10-01.
  23. Khriachtchev, Leonid (24 August 24 2000). "A stable argon compound". Nature. 406: 874–876. doi:10.1038/35022551. Besoek op 2008-06-04. Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help); Gaan datum na in: |date= (help)
  24. Lynch, C. T.; Summitt, R.; Sliker, A. (1980). CRC Handbook of Materials Science. CRC Press. ISBN 0-87819-231-X.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  25. D. R. MacKenzie (20 September 1963). "Krypton Difluoride: Preparation and Handling". Science. 141 (3586): 1171. doi:10.1126/science.141.3586.1171. PMID 17751791.
  26. Paul R. Fields, Lawrence Stein, and Moshe H. Zirin (1962). "Radon Fluoride". Journal of the American Chemical Society. 84 (21): 4164–4165. doi:10.1021/ja00880a048.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  27. Hwang, Shuen-Cheng; Lein, Robert D.; Morgan, Daniel A. (2005). "Noble Gases". Kirk-Othmer Encyclopedia of Chemical Technology (5th edition uitg.). Wiley. doi:10.1002/0471238961.0701190508230114.a01. ISBN 0-471-48511-X.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  28. Kerry, Frank G. (2007). Industrial Gas Handbook: Gas Separation and Purification. CRC Press. pp. pp. 101–103. ISBN 0-8493-9005-2.AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  29. "Xenon – Xe" (in Engels). CFC StarTec LLC. 10 Augustus 1998. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 7 September 2007.
  30. Singh, Sanjay (15 Mei 2005). "Xenon: A modern anaesthetic". Indian Express Newspapers Limited. Besoek op 2007-10-10.
  31. 31,0 31,1 Häussinger, Peter; Glatthaar, Reinhard; Rhode, Wilhelm; Kick, Helmut; Benkmann, Christian (2001). "Noble Gases". Ullmann's Encyclopedia of Industrial Chemistry (6th edition uitg.). Wiley. doi:10.1002/14356007.a17_485. ISBN 3-527-20165-3. Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: ekstra teks (link)
  32. Williams, David R. (1 September 2004). "Mars Fact Sheet" (in Engels). NASA. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op 10 Oktober 2007.
  33. Schilling, James. "Why is the Martian atmosphere so thin and mainly carbon dioxide?". Mars Global Circulation Model Group. Besoek op 2007-10-10.
  34. Zahnle, Kevin J. (1993). "Xenological constraints on the impact erosion of the early Martian atmosphere". Journal of Geophysical Research. 98 (E6): 10, 899–10, 913. doi:10.1029/92JE02941. Besoek op 2007-10-10.
  35. Mahaffy, P. R. (2000). "Noble gas abundance and isotope ratios in the atmosphere of Jupiter from the Galileo Probe Mass Spectrometer". Journal of Geophysical Research. 105 (E6): 15061–15072. doi:10.1029/1999JE001224. Besoek op 2007-10-01. Onbekende parameter |coauthors= geïgnoreer (help)

Eksterne skakels



Xenon
xenon, jodium, xenon, sesiumkr, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, xenon, 54chemiese, reeks, edelgassegroep, periode, blok, pvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4d10, 5p6elektrone, skil, 8fisiese, eienskappetoestand, gasdigtheid, lsmeltpun. 54 jodium xenon sesiumKr Xe Rn Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal xenon Xe 54Chemiese reeks edelgasseGroep periode blok 18 5 pVoorkomsAtoommassa 131 293 6 g molElektronkonfigurasie Kr 4d10 5s2 5p6Elektrone per skil 2 8 18 18 8Fisiese eienskappeToestand gasDigtheid 0 C 101 325 kPa 5 894 g LSmeltpunt 161 4 K 111 7 C Kookpunt 165 03 K 108 12 C Kritieke punt 289 77 K 5 841 MPaSmeltingswarmte 2 27 kJ molVerdampingswarmte 12 64 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 20 786 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 83 92 103 117 137 165AtoomeienskappeKristalstruktuur kubies vlakgesentreerdStukturbericht kode A1Oksidasietoestande 0 1 2 4 6 8 selde groter as 0 swak suur oksied Elektronegatiwiteit 2 6 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 1170 4 kJ mol2de 2046 4 kJ mol3de 3099 4 kJ molAtoomradius ber 108 pmKovalente radius 130 pmVan der Waals radius 216 pmDiverseMagnetiese rangskikking nie magnetiesTermiese geleidingsvermoe 300 K 5 65 mW m K Henry se konstante 4 3 x 10 3 L mol atm 2050 K 1 Spoed van klank vloeistof 1090 m sCAS registernommer 7440 63 3Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Xenon iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP124Xe 0 1 1 1 1017j e e no data 124Te125Xe sin 16 9 h e 1 652 125I126Xe 0 09 Xe is stabiel met 72 neutrone127Xe sin 36 4 d e 0 662 127I128Xe 1 91 Xe is stabiel met 74 neutrone129Xe 26 4 Xe is stabiel met 75 neutrone130Xe 4 1 Xe is stabiel met 76 neutrone131Xe 21 29 Xe is stabiel met 77 neutrone132Xe 26 9 Xe is stabiel met 78 neutrone133Xe sin 5 243 d b 0 427 133Cs134Xe 10 4 Xe is stabiel met 80 neutrone135Xe sin 9 10 h b 1 16 135Cs136Xe 8 9 2 36 1021j b no data 136BaVerwysingsXenon is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Xe en atoomgetal van 54 Dit is n swaar kleurlose reuklose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die aarde se atmosfeer voorkom 2 Alhoewel dit oor die algemeen nie reaktief is nie kan xenon wel n paar chemiese reaksies ondergaan soos onder andere die vorming van xenon heksafluoroplatinaat die eerste edelgasverbinding wat vervaardig is 3 4 Xenon wat in die natuur voorkom bestaan uit nege stabiele isotope Daar is meer as 40 onstabiele isotope wat radio aktiewe verval ondergaan Die isotoopverhoudings van xenon verskaf belangrike inligting in die studie van die vroee geskiedenis van die sonnestelsel Xenon 135 word vervaardig deur kernsplitsing en tree op as n neutronabsorbeerder in kernreaktore Xenon word gebruik in xenon flits en booglampe en ook as n algemene verdowingsmiddel 5 Die eerste opgewekte dimeerlaserontwerp het xenon as n dimeermolekuul Xe2 benut as aktiewe lasermedium en die eerste laserontwerpe het ook xenon flitslampe gebruik as laserpompe Xenon word ook gebruik in ondersoeke na hipotetiese swak interaksie massiewe deeltjies en as die aandryfmiddel vir ioonstuwers in ruimtetuie Inhoud 1 Geskiedenis 2 Verspreiding 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigXenon is deur William Ramsay en Morris Travers op die 21ste Julie 1898 in Engeland ontdek kort na die ontdekking van die elemente kripton en neon Hulle het dit ontdek in die residu wat oorgebly het na die komponente van vloeibare lug afgedamp is 6 7 Ramsay het die naam xenon vir die gas voorgestel vanuit die Griekse woord xenos wat vreemdeling of gas beteken 8 9 In 1902 het Ramsay beraam dat die hoeveelheid xenon in die aarde se atmosfeer ongeveer 20 dele per miljoen is 10 Tydens die 1930 s het die ingenieur Harold Edgerton ondersoeke gedoen na stroboskooptegnologie vir hoespoedfotografie Dit het gelei tot sy uitvinding van die xenon flitslamp waar die lig ontstaan wanneer n kortstondige elektriese stroom deur n buis wat met die gas gevul is gestuur word In 1934 het Edgerton daarin geslaag om flitse so kort as een mikrosekonde te skep met die metode 11 12 In 1939 het Albert R Behnke Jr die oorsake van die dronkheid in diepseeduikers ondersoek Hy het die uitwerking van verskeie gasmengsels op mense getoets en bevind dat dit duikers se persepsie van diepte beinvloed het Hieruit het hy afgelei dat xenon gebruik sou kon word as n verdowingsmiddel Alhoewel Lazharev van Rusland klaarblyklik reeds in 1941 xenon as n moontlike verdowingsmiddel ondersoek het is die eerste publikasie in die verband in 1946 deur J H Lawrence gedoen wat eksperimente op muise uitgevoer het Xenon is vir die eerste keer in snykundige narkose gebruik in 1951 deur Stuart C Cullen wat twee suksesvolle operasies uitgevoer het daarmee 13 In 1960 het die fisikus John Reynolds ontdek dat sekere meteoriete n buitengewoon groot hoeveelheid xenon 129 bevat het Hy het daaruit afgelei dat dit n vervalproduk was van jodium 129 Hierdie isotoop het ontstaan deur die stadige werking van kosmiese straling en kernsplitsing en word slegs in groot hoeveelhede deur supernova ontploffings geskep Aangesien die halfleeftyd van 129I betreklik kort is op n kosmologiese skaal 16 miljoen jaar het dit beteken dat n kort tyd verloop het vanaf die supernova ontplof het en die meteoriete gestol het en sodoende die 129I isotoop vasgevang het Daaruit is afgelei dat hierdie gebeure plaasgevind het tydens die vroee geskiedenis van die sonnestelsel 14 15 Xenon en ander edelgasse is vir lank as geheel en al inerte stowwe beskou en daar is geglo dat hulle nie chemiese verbindings kon vorm nie Neil Bartlett het egter ontdek dat Platinumheksafluoried PtF6 n kragtige oksideermiddel was wat suurstofgas O2 kon oksideer om dioksigeenheksafluoroplatinaat te vorm O2 PtF6 16 Aangesien O2 en xenon bykans dieselfde ionisasie potensiaal het het Bartlett besef dat platinumheksafluoried ook moontlik gebruik sou kon word om xenon te oksideer Op 23 Maart 1962 het hy die twee gasse gemeng en die eerste bekende verbinding van n edelgas gemaak naamlik xenonheksaflouroplatinaat 17 18 Bartlett was aanvanklik onder die indruk dat die samestelling van die verbinding bestaan het uit Xe PtF6 latere werk het egter aangetoon dat dit waarskynlik n mengsel van verskeie xenonbevattende soute was 19 20 21 Sedertdien is baie ander xenon verbindings ontdek 22 en is verbindings van die edelgasse argon kripton en radon geidentifiseer insluitende argon fluorohidried HArF 23 kriptondifluoried KrF2 24 25 en radonfluoried 26 Verspreiding WysigXenon is n spoorelement in die aarde se atmosfeer en kom voor in konsentrasies van 0 087 0 001 dele per miljoen mL L daarin voor 27 en word ook aangetref in die gasse wat deur sommige mineraalbronne vrygestel word Sommige radio aktiewe spesies van xenon byvoorbeeld 133Xe en 135Xe word geskep deur die neutronbestraling van splitsbare materiale in n kernreaktor Xenon word kommersieel vervaardig as n byproduk van die skeiding van lug in suurstof en stikstof Na die skeiding wat gewoonlik deur fraksionele distillasie in n dubbelkolom aanleg gedoen word sal die vloeibare suurstof wat sodoende geproduseer word klein hoeveelhede kripton en xenon bevat Deur verdere fraksionele distillasiestappe kan die suurstof verryk word om soveel as 0 1 0 2 kripton xenon mengsel te bevat wat onttrek word met behulp van silika gel of deur distillasie Die kripton xenon mengsel kan dan uiteindelik deur distillasie geskei word om kripton en xenon afsonderlik te verkry 28 29 Die onttrekking van n liter xenon vanuit die atmosfeer vereis 220 watt uur se energie 30 Wereldwye produksie van xenon in 1998 is beraam op 5 000 7 m3 31 Vanwee sy skaarsheid relatief tot die ander ligter edelgasse is xenon duurder Pryse in 1999 vir klein hoeveelhede van xenon was 10 L vir xenon 1 L vir kripton en 0 20 L vir neon 31 Xenon is relatief skaars in die son op Aarde en in asteroiede en komete Die atmosfeer van Mars toon n verspreiding soortgelyk aan die van die Aarde 0 08 dele per miljoen 32 Mars het egter n hoer verhouding 129Xe as die Aarde of die Son Aangesien die isotoop die resultaat is van radio aktiewe verval is dit n aanduiding dat Mars die grootste deel van sy oeratmosfeer verloor het moontlik binne die eerste 100 miljoen jaar nadat die planeet gevorm is 33 34 In kontras daarmee het die planeet Jupiter n ongewone hoe konsentrasie xenon is sy atmosfeer ongeveer 2 6 keer meer as die Son 35 Verwysings WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Xenon NIST Sander Staff 2007 Xenon Columbia Electronic Encyclopedia in Engels 6th edition uitg Columbia University Press Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2012 Besoek op 23 Oktober 2007 AS1 onderhoud ekstra teks link Husted Robert Boorman Mollie 15 Desember 2003 Xenon in Engels Los Alamos National Laboratory Chemical Division Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2010 Besoek op 26 September 2007 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Rabinovich Viktor Abramovich Vasserman A A Nedostup V I Veksler L S 1988 Thermophysical properties of neon argon krypton and xenon English language edition uitg Washington DC Hemisphere Publishing Corp ISBN 0 19 521833 7 AS1 onderhoud ekstra teks link National Standard Reference Data Service of the USSR Volume 10 Sanders Robert D Ma Daqing Maze Mervyn 2005 Xenon elemental anaesthesia in clinical practice British Medical Bulletin 71 1 115 135 doi 10 1093 bmb ldh034 PMID 15728132 access date requires url help AS1 onderhoud meer as een naam authors list link W Ramsay and M W Travers 1898 On the extraction from air of the companions of argon and neon Report of the Meeting of the British Association for the Advancement of Science 828 Gagnon Steve It s Elemental Xenon in Engels Thomas Jefferson National Accelerator Facility Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 16 Junie 2007 Anonymous 1904 Daniel Coit Gilman Harry Thurston Peck Frank Moore Colby red The New International Encyclopaedia Dodd Mead and Company pp p 906 AS1 onderhoud meer as een naam editors list link AS1 onderhoud ekstra teks link Staff 1991 The Merriam Webster New Book of Word Histories Merriam Webster Inc pp p 513 ISBN 0 87779 603 3 AS1 onderhoud ekstra teks link Ramsay William 1902 An Attempt to Estimate the Relative Amounts of Krypton and of Xenon in Atmospheric Air Proceedings of the Royal Society of London 71 421 426 doi 10 1098 rspl 1902 0121 Besoek op 2007 10 02 Anonymous History in Engels Millisecond Cinematography Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2017 Besoek op 7 November 2007 Paschotta Rudiger 1 November 2007 Lamp pumped lasers Encyclopedia of Laser Physics and Technology in Engels RP Photonics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 7 November 2007 Marx Thomas Schmidt Michael Schirmer Uwe Reinelt Helmut 2000 Xenon anesthesia PDF Journal of the Royal Society of Medicine 93 513 517 Besoek op 2007 10 02 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Clayton Donald D 1983 Principles of Stellar Evolution and Nucleosynthesis 2nd edition uitg University of Chicago Press pp p 75 ISBN 0 226 10953 4 AS1 onderhoud ekstra teks link Bolt B A Packard R E Price P B 2007 John H Reynolds Physics Berkeley The University of California Berkeley Besoek op 2007 10 01 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Neil Bartlett and D H Lohmann 1962 Dioxygenyl hexafluoroplatinate V O2 PtF6 Proceedings of the Chemical Society London Chemical Society 3 115 doi 10 1039 PS9620000097 Onbekende parameter month geignoreer help Bartlett N 1962 Xenon hexafluoroplatinate V Xe PtF6 Proceedings of the Chemical Society London Chemical Society 6 218 doi 10 1039 PS9620000197 Onbekende parameter month geignoreer help Freemantel Michael 25 August 2003 Chemistry at its Most Beautiful PDF Chemical amp Engineering News Besoek op 2007 09 13 Graham L 2000 Concerning the nature of XePtF6 Coordination Chemistry Reviews 197 321 334 doi 10 1016 S0010 8545 99 00190 3 Onbekende parameter coauthors geignoreer help p 392 11 4 Inorganic Chemistry translated by Mary Eagleson and William Brewer edited by Bernhard J Aylett San Diego Academic Press 2001 ISBN 0 12 352651 5 translation of Lehrbuch der Anorganischen Chemie originally founded by A F Holleman continued by Egon Wiberg edited by Nils Wiberg Berlin de Gruyter 1995 34th edition ISBN 3 11 012641 9 Steel Joanna 2007 Biography of Neil Bartlett in Engels College of Chemistry University of California Berkeley Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2008 Besoek op 25 Oktober 2007 Bartlett Neil September 8 2003 The Noble Gases Chemical amp Engineering News American Chemical Society 81 36 Besoek op 2007 10 01 Khriachtchev Leonid 24 August 24 2000 A stable argon compound Nature 406 874 876 doi 10 1038 35022551 Besoek op 2008 06 04 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Gaan datum na in date help Lynch C T Summitt R Sliker A 1980 CRC Handbook of Materials Science CRC Press ISBN 0 87819 231 X AS1 onderhoud meer as een naam authors list link D R MacKenzie 20 September 1963 Krypton Difluoride Preparation and Handling Science 141 3586 1171 doi 10 1126 science 141 3586 1171 PMID 17751791 Paul R Fields Lawrence Stein and Moshe H Zirin 1962 Radon Fluoride Journal of the American Chemical Society 84 21 4164 4165 doi 10 1021 ja00880a048 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Hwang Shuen Cheng Lein Robert D Morgan Daniel A 2005 Noble Gases Kirk Othmer Encyclopedia of Chemical Technology 5th edition uitg Wiley doi 10 1002 0471238961 0701190508230114 a01 ISBN 0 471 48511 X AS1 onderhoud ekstra teks link Kerry Frank G 2007 Industrial Gas Handbook Gas Separation and Purification CRC Press pp pp 101 103 ISBN 0 8493 9005 2 AS1 onderhoud ekstra teks link Xenon Xe in Engels CFC StarTec LLC 10 Augustus 1998 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 7 September 2007 Singh Sanjay 15 Mei 2005 Xenon A modern anaesthetic Indian Express Newspapers Limited Besoek op 2007 10 10 31 0 31 1 Haussinger Peter Glatthaar Reinhard Rhode Wilhelm Kick Helmut Benkmann Christian 2001 Noble Gases Ullmann s Encyclopedia of Industrial Chemistry 6th edition uitg Wiley doi 10 1002 14356007 a17 485 ISBN 3 527 20165 3 Onbekende parameter coauthors geignoreer help AS1 onderhoud ekstra teks link Williams David R 1 September 2004 Mars Fact Sheet in Engels NASA Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 10 Oktober 2007 Schilling James Why is the Martian atmosphere so thin and mainly carbon dioxide Mars Global Circulation Model Group Besoek op 2007 10 10 Zahnle Kevin J 1993 Xenological constraints on the impact erosion of the early Martian atmosphere Journal of Geophysical Research 98 E6 10 899 10 913 doi 10 1029 92JE02941 Besoek op 2007 10 10 Mahaffy P R 2000 Noble gas abundance and isotope ratios in the atmosphere of Jupiter from the Galileo Probe Mass Spectrometer Journal of Geophysical Research 105 E6 15061 15072 doi 10 1029 1999JE001224 Besoek op 2007 10 01 Onbekende parameter coauthors geignoreer help Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir xenon H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Xenon amp oldid 2251671,