×
Wyoming

Wyoming (Engels: State of Wyoming) is 'n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 253 348 km² en 'n bevolking van 578 759 in 2019. Die hoofstad en grootste nedersetting is Cheyenne.

Deelstaat Wyoming
Vlag van Wyoming Seël
Bynaam(e): Equality State, Cowboy State
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Cheyenne
Grootste stad Cheyenne
Area 10de in die V.S.
- Totaal 253 348 km2
- Wydte 450 km
- Lengte 580 km
- Water 1 851 km2
- % water 0,7 %
- Breedtegraad 41°N tot 45°N
- Lengtegraad 104°3'W tot 111°3'W
Bevolking 50ste in die V.S.
- Totaal 563 626
- Digtheid 2,2/km2
49ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Gannettpiek
4 210 m
- Gemiddeld 2 044 m
- Laagste punt Belle Fourche-rivier by die Suid-Dakota-grens
945 m
Toetrede tot die Unie 10 Julie 1890 (44ste)
Goewerneur Mark Gordon (R)
Luitenant-Goewerneur Edward Buchanan (R)
Wetgewer Wyoming Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Mike Enzi (R)
John Barrasso (R)
Tydsone Mountain: UTC-7/DST-6
Afkortings WY US-WY
Webblad

Wyoming word in die noorde deur Montana, in die ooste deur Suid-Dakota en Nebraska, in die suide deur Colorado en Utah, en in die weste deur Montana, Idaho, en Utah begrens. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes (wat 'n gebied van grasvlaktes is). Die Yellowstone Nasionale Park is in die noordooste van Wyoming geleë. Wyoming is die 44ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.

Wyoming se byname is Equality State en Cowboy State. Die naam Wyoming kom van die Munsee-woord xwé:wamənk, wat "aan die groot rivier se plat kant" beteken.

'n Houtskuur in die historiese John Moulton Homestead-kompleks wat deel uitmaak van die Mormon Row Historic District, Grand Teton National Park
Oregon National Historic Trail. Vanaf 1840 het 'n halfmiljoen setlaars weswaarts getrek op een van die drie historiese roetes deur Wyoming - Oregon, Mormon Pioneer en California. In die volgende vyftig jaar het twaalf nuwe deelstate in gebiede wes van die Mississippi tot die Unie toegetree
  1. In Wyoming: Secretary of State
Toerisme

    Geskiedenis

    The Mormon Trail


    Verenigde State van Amerika
    StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
    Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
    EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
    Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
    Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

    Publikasie datum: Augustus 25, 2021

    wyoming, engels, state, deelstaat, weste, verenigde, state, amerika, oppervlakte, bevolking, 2019, hoofstad, grootste, nedersetting, cheyenne, deelstaat, vlag, seëlbynaam, equality, state, cowboy, stateamptelike, taal, engelshoofstad, cheyennegrootste, stad, c. Wyoming Engels State of Wyoming is n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika met n oppervlakte van 253 348 km en n bevolking van 578 759 in 2019 Die hoofstad en grootste nedersetting is Cheyenne Deelstaat WyomingVlag van Wyoming SeelBynaam e Equality State Cowboy StateAmptelike taal e EngelsHoofstad CheyenneGrootste stad CheyenneArea 10de in die V S Totaal 253 348 km2 Wydte 450 km Lengte 580 km Water 1 851 km2 water 0 7 Breedtegraad 41 N tot 45 N Lengtegraad 104 3 W tot 111 3 WBevolking 50ste in die V S Totaal 563 626 Digtheid 2 2 km2 49ste in die V S Hoogte Hoogste punt Gannettpiek 4 210 m Gemiddeld 2 044 m Laagste punt Belle Fourche rivier by die Suid Dakota grens 945 mToetrede tot die Unie 10 Julie 1890 44ste Goewerneur Mark Gordon R Luitenant Goewerneur Edward Buchanan R 1 Wetgewer Wyoming Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Mike Enzi R John Barrasso R Tydsone Mountain UTC 7 DST 6Afkortings WY US WYWebblad wyoming gov Wyoming word in die noorde deur Montana in die ooste deur Suid Dakota en Nebraska in die suide deur Colorado en Utah en in die weste deur Montana Idaho en Utah begrens Dit le tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes wat n gebied van grasvlaktes is Die Yellowstone Nasionale Park is in die noordooste van Wyoming gelee Wyoming is die 44ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Wyoming se byname is Equality State en Cowboy State Die naam Wyoming kom van die Munsee woord xwe wamenk wat aan die groot rivier se plat kant beteken n Geiser in die Yellowstone Nasionale Park n Houtskuur in die historiese John Moulton Homestead kompleks wat deel uitmaak van die Mormon Row Historic District Grand Teton National Park Oregon National Historic Trail Vanaf 1840 het n halfmiljoen setlaars weswaarts getrek op een van die drie historiese roetes deur Wyoming Oregon Mormon Pioneer en California In die volgende vyftig jaar het twaalf nuwe deelstate in gebiede wes van die Mississippi tot die Unie toegetreeVerwysings Wysig In Wyoming Secretary of StateEksterne skakels WysigToerismeWyoming Office of TourismGeskiedenisWyoming State Historical Society WyoHistory org The Online EncyclopediaThe Mormon TrailChurch of Jesus Christ of Latter day Saints Wyoming Historic Sites Pioneer Journeys More Than a Trek Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wyoming amp ol,