×
Wrywing

Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.

  • Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
Voertuie se remme gebruik die konsep van droë wrywing om die voertuig tot 'n stilstand te bring
  • Vloeistof wrywing is die wrywing tussen lae van viskeuse vloeistowwe wat relatief tot mekaar beweeg.
  • Gesmeerde Wrywing is waar 'n smeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.
  • Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
  • Interne wrywing is die krag tussen partikels (waaruit die voorwerp bestaan) wat beweging teenwerk in 'n soliede voorwerp terwyl dit vervorm.
  1. Beer, Ferdinand P. (1996). Vector Mechanics for Engineers (Sesde uitgawe uitg.). McGraw-Hill. p. 397. ISBN 0-07-297688-8.Onbekende parameter |coauthor= geïgnoreer (help)
  2. Meriam, J. L.; L. G. Kraige (2002). Engineering Mechanics (Vyfde uitgawe uitg.). John Wiley & Sons. p. 328. ISBN 0-471-60293-0.
  3. Ruina, Andy; Rudra Pratap (2002). (PDF). Oxford University Press. p. 713.
  4. Hibbeler, R. C. (2007). Engineering Mechanics (Elfde uitgawe uitg.). Pearson, Prentice Hall. p. 393. ISBN 0-13-127146-6.
  5. Soutas-Little, Robert W.; Inman, Balint (2008). Engineering Mechanics. Thomson. p. 329. ISBN 0-495-29610-4.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

wrywing, krag, weerstand, teen, relatiewe, beweging, soliede, oppervlaktes, vloeistoflae, materiële, elemente, teen, mekaar, bied, droë, wrywing, weerstaan, relatiewe, beweging, tussen, twee, vaste, oppervlakke, kontak, droë, wrywing, word, onderverdeel, stati. Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes vloeistoflae en materiele elemente wat teen mekaar gly bied 1 Droe wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak Droe wrywing word onderverdeel in Statiese wrywing tussen nie bewegende oppervlakke en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke Voertuie se remme gebruik die konsep van droe wrywing om die voertuig tot n stilstand te bring Vloeistof wrywing is die wrywing tussen lae van viskeuse vloeistowwe wat relatief tot mekaar beweeg 2 3 Gesmeerde Wrywing is waar n smeermiddel wat n vloeistof is twee soliede oppervlakke skei 4 5 6 Parasitiese sleurkrag is die krag wat die beweging van n vloeistof oor die oppervlak van n vaste liggaam teenwerk Interne wrywing is die krag tussen partikels waaruit die voorwerp bestaan wat beweging teenwerk in n soliede voorwerp terwyl dit vervorm 3 Verwysings Wysig http www merriam webster com dictionary friction Beer Ferdinand P 1996 Vector Mechanics for Engineers Sesde uitgawe uitg McGraw Hill p 397 ISBN 0 07 297688 8 Onbekende parameter coauthor geignoreer help 3 0 3 1 Meriam J L L G Kraige 2002 Engineering Mechanics Vyfde uitgawe uitg John Wiley amp Sons p 328 ISBN 0 471 60293 0 Ruina Andy Rudra Pratap 2002 Introduction to Statics and Dynamics PDF Oxford University Press p 713 Hibbeler R C 2007 Engineering Mechanics Elfde uitgawe uitg Pearson Prentice Hall p 393 ISBN 0 13 127146 6 Soutas Little Robert W Inman Balint 2008 Engineering Mechanics Thomson p 329 ISBN 0 495 29610 4 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wrywing amp ol,