fbpx Wouter Wessels
Wikipedia

Wouter Wessels

Wouter Wynand Wessels (gebore 18 Maart 1985) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die Vryheidsfront Plus in die Nasionale Vergadering (parlement) verteenwoordig. Wessels het die voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Mulder, se setel in die parlement oorgeneem na Mulder se uittrede. Wessels was tussen 2009 en 2014 werksaam as Mulder se persoonlike sekretaris. Wessels is getroud met Tammy Wessels, wat ook 'n lid van die Nasionale Vergadering is, waar sy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig.

Wouter Wessels


Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Desember 2017

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 2017

Persoonlike besonderhede
Gebore Wouter Wynand Wessels
18 Maart 1985 (1985-03-18) (36 jaar oud)
Politieke party Vryheidsfront Plus
Eggenoot/-note Tammy Wessels
Alma mater Universiteit van die Vrystaat

Inhoud

Wessels word groot in Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en matrikuleer aan die Hoërskool Grens. Hy studeer aan die Universiteit van die Vrystaat, waar hy sy politieke loopbaan begin deur as kampusleier van die Vryheidsfront Plus te dien.

Wessels sluit na sy universiteitstudie by die Vryheidsfront Plus as werknemer aan. Hy dien tussen 2009 en 2014 as privaatsekretaris vir partyleier Pieter Mulder, toe Mulder adjunkminister in die kabinet van Jacob Zuma was.

Wessels is ten gunste van moedertaalonderrig en is gekant teen regstellende aksie.

  1. . Maroela Media. 27 Februarie 2018. vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op29 Augustus 2018.
  2. . politicsweb (in Engels). vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op29 Augustus 2018.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Wouter Wessels
wouter, wessels, wouter, wynand, wessels, gebore, maart, 1985, suid, afrikaanse, politikus, vryheidsfront, plus, nasionale, vergadering, parlement, verteenwoordig, wessels, voormalige, leier, vryheidsfront, plus, pieter, mulder, setel, parlement, oorgeneem, mu. Wouter Wynand Wessels gebore 18 Maart 1985 is n Suid Afrikaanse politikus wat die Vryheidsfront Plus in die Nasionale Vergadering parlement verteenwoordig Wessels het die voormalige leier van die Vryheidsfront Plus dr Pieter Mulder se setel in die parlement oorgeneem na Mulder se uittrede 1 Wessels was tussen 2009 en 2014 werksaam as Mulder se persoonlike sekretaris 1 Wessels is getroud met Tammy Wessels wat ook n lid van die Nasionale Vergadering is waar sy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig 2 Wouter WesselsLid van die Nasionale VergaderingAmpsbekleerTermynaanvang 1 Desember 2017Lid van die Vrystaatse provinsiale wetgewerAmpstermyn 21 Mei 2014 2017Persoonlike besonderhedeGebore Wouter Wynand Wessels 18 Maart 1985 1985 03 18 36 jaar oud Politieke party Vryheidsfront PlusEggenoot note Tammy WesselsAlma mater Universiteit van die Vrystaat Inhoud 1 Vroee lewe 2 Loopbaan 3 Politieke standpunte 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsVroee lewe WysigWessels word groot in Oos Londen in die Oos Kaap Suid Afrika en matrikuleer aan die Hoerskool Grens Hy studeer aan die Universiteit van die Vrystaat waar hy sy politieke loopbaan begin deur as kampusleier van die Vryheidsfront Plus te dien 1 Loopbaan WysigWessels sluit na sy universiteitstudie by die Vryheidsfront Plus as werknemer aan 1 Hy dien tussen 2009 en 2014 as privaatsekretaris vir partyleier Pieter Mulder toe Mulder adjunkminister in die kabinet van Jacob Zuma was 1 Politieke standpunte WysigWessels is ten gunste van moedertaalonderrig en is gekant teen regstellende aksie 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 1 5 Wouter Wessels wil met integriteit ʼn verskil maak Maroela Media 27 Februarie 2018 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020 Besoek op 29 Augustus 2018 Wouter Wessels MP and his spouse robbed at their home politicsweb in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020 Besoek op 29 Augustus 2018 Eksterne skakels WysigWouter Wessels op People s Assembly Wouter Wessels op Twitter Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wouter Wessels amp ol,