Wouter Bos
Wouter Jacob Bos (Vlaardingen, 14 Julie 1963) is 'n Nederlandse politikus. Van 2002 tot 2010 was hy die politieke leier van die Party van die Arbeid (PvdA). Bos het ekonomie en politieke wetenskap aan die Vrije Universiteit Amsterdam gestudeer. Van 1988 tot 1998 het hy by Royal Dutch Shell gewerk. Van 1998 tot 2000 en van 2002 tot 2007 was hy lid van die Tweede Kamer. Van 2000 tot 2002 was hy adjunk-minister van Finansies in die Kok II-kabinet en van 22 Februarie 2007 tot 23 Februarie 2010 minister van Finansies en vise-premier in die Balkenende IV-kabinet. Hy is getroud en het drie kinder. Wouter Bos
Wouter Bos in 2007 Ampstermyn
22 Februarie 2007 – 23 Februarie 2010 Eerste minister Jan Peter Balkenende Voorafgegaan deur Gerrit Zalm Opgevolg deur Jan Kees de Jager Ampstermyn
22 Februarie 2007 – 23 Februarie 2010 Eerste minister Jan Peter Balkenende Voorafgegaan deur Gerrit Zalm Opgevolg deur André Rouvoet Ampstermyn
24 Maart 2000 – 22 Julie 2002 Eerste minister Wim Kok Voorafgegaan deur Willem Vermeend Opgevolg deur Steven van Eijk Ampstermyn
17 November 2002 – 25 April 2010 Voorafgegaan deur Ad Melkert Opgevolg deur Job Cohen Ampstermyn
19 November 2002 – 22 Februarie 2007 Voorafgegaan deur Jeltje van Nieuwenhoven Opgevolg deur Jacques Tichelaar Ampstermyn
23 Mei 2002 – 22 Februarie 2007 Ampstermyn
19 Mei 1998 – 24 Maart 2000 Gebore 14 Julie 1963 (1963-07-14) (58 jaar oud)
Vlaardingen, Nederland Politieke party PvdA Eggenoot/-note Barbara Bos (2002–hede) Alma mater Vrije Universiteit Amsterdam Religie Protestantisme
