fbpx
Wikipedia

Wêreldhandelsentrum

Koördinate: 40°42′42″N 74°0′45″W / 40.71167°N 74.01250°W / 40.71167; -74.01250

Hierdie artikel handel oor die voormalige Wêreldhandelsentrum in New York. Vir ander soortgelyke geboue soos die Wêreldhandelsentrum, Kemptonpark gebruik die stadspesifikasie om na die spesifieke artikel te gaan.

Die Wêreldhandelsentrum (Engels: World Trade Center) was 'n kompleks bestaande uit sewe geboue in New York, wat deur die Amerikaanse argitek Minoru Yamasaki ontwerp is. Dit is onder leiding van Larry Silverstein van die Haweowerheid van New York en New Jersey, rondom 'n sentrale plaza aan die suidekant van Manhattan in die hartjie van die finansiële distrik opgerig. Die kompleks was meestal bekend vanweë sy indrukwekkende Tweelingtorings met 110 verdiepings elk. Die geboue het 'n bomaanval op 26 Februarie 1993 oorleef. Al die geboue in die kompleks is egter met die terroriste-aanval op 11 September 2001 vernietig. Twee (die Tweelingtorings, geboue 1 en 2) het ineengestort en die ander (3, 4, 5, 6) is tydens die aanval onherstelbaar beskadig. Gebou 7 van die Wêreldhandelsentrum het ook ineengestort.

Die Wêreldhandelsentrum

Oorsig

 
Die Tweelingtorings soos hulle in Julie 2001 daar uitgesien het

Die torings van die kompleks is deur die Amerikaanse argitek van Japannese afkoms, Minoru Yamasaki, in samewerking met Antonio Brittiochi ontwerp, en was een van die treffendste toepassings van die argitektoniese etiek van Le Corbusier asook 'n uitdrukking van Yamasaki se goties-modernistiese neigings. Die Wêreldhandelsentrum is in die vroeë 1970's onder leiding van die semi-onafhanklike Haweowerheid van New York en New Jersey opgerig.

Eksterne skakels

Wêreldhandelsentrum
wêreldhandelsentrum, koördinate, 71167, 01250, 71167, 01250, hierdie, artikel, handel, voormalige, york, ander, soortgelyke, geboue, soos, kemptonpark, gebruik, stadspesifikasie, spesifieke, artikel, gaan, engels, world, trade, center, kompleks, bestaande, sew. Koordinate 40 42 42 N 74 0 45 W 40 71167 N 74 01250 W 40 71167 74 01250 Hierdie artikel handel oor die voormalige Wereldhandelsentrum in New York Vir ander soortgelyke geboue soos die Wereldhandelsentrum Kemptonpark gebruik die stadspesifikasie om na die spesifieke artikel te gaan Die Wereldhandelsentrum Engels World Trade Center was n kompleks bestaande uit sewe geboue in New York wat deur die Amerikaanse argitek Minoru Yamasaki ontwerp is Dit is onder leiding van Larry Silverstein van die Haweowerheid van New York en New Jersey rondom n sentrale plaza aan die suidekant van Manhattan in die hartjie van die finansiele distrik opgerig Die kompleks was meestal bekend vanwee sy indrukwekkende Tweelingtorings met 110 verdiepings elk Die geboue het n bomaanval op 26 Februarie 1993 oorleef Al die geboue in die kompleks is egter met die terroriste aanval op 11 September 2001 vernietig Twee die Tweelingtorings geboue 1 en 2 het ineengestort en die ander 3 4 5 6 is tydens die aanval onherstelbaar beskadig Gebou 7 van die Wereldhandelsentrum het ook ineengestort Die WereldhandelsentrumOorsig Wysig Die Tweelingtorings soos hulle in Julie 2001 daar uitgesien het Die torings van die kompleks is deur die Amerikaanse argitek van Japannese afkoms Minoru Yamasaki in samewerking met Antonio Brittiochi ontwerp en was een van die treffendste toepassings van die argitektoniese etiek van Le Corbusier asook n uitdrukking van Yamasaki se goties modernistiese neigings Die Wereldhandelsentrum is in die vroee 1970 s onder leiding van die semi onafhanklike Haweowerheid van New York en New Jersey opgerig Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wereldhandelsentrum Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wereldhandelsentrum amp oldid 2079114,