×
Worcester
Hiedie artikel handel oor die nedersetting in die Breedevallei, Wes-Kaap. Vir ander gebruike, sien Worcester (veelsinnig).

Worcester is een van die groter dorpe van die Wes-Kaap, in die Breederiviervallei, 121 km oos-noordoos van Kaapstad en 52 km noordwes van Robertson. Dit is geleë aan die rant van die Hexrivierberge en is een van die mooisgeleë dorpe in Suid-Afrika. Die N1 nasionale pad gaan deur die dorp.

Worcester
Hoogstraat in Worcester se sakekern
Worcester
Worcester se ligging in Wes-Kaap
Koördinate:33°38′42″S19°26′37″O /33.64500°S 19.44361°O /-33.64500; 19.44361Koördinate:33°38′42″S19°26′37″O /33.64500°S 19.44361°O /-33.64500; 19.44361
Land Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynlande
MunisipaliteitBreedevallei
Stigting1819
Oppervlak
• Totaal73,2 km2 (28,3 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal97 078
• Digtheid1 326/km2 (3 430/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense14.0%
Indiërs/Asiërs0.8%
Bruin mense58.7%
Swart mense25.4%
Ander1.1%
Taal(2011)
Afrikaans73.1%
Xhosa19.1%
Engels3.7%
Sotho1.7%
Ander2.4%
Poskode(strate)
6850
Skakelkode023
Webwerf

Inhoud

Worcester is in 1820 gestig op die plase Langerug en Roodewal (sommige bronne Roodedraai) en word 'n munisipaliteit in 1842. Dit is vernoem deur lord Charles Somerset, indertydse goewerneur van die Kaap, na sy broer, die markies van Worcester. Die dorp is bekend om sy skole vir dowes en blindes. Die NG gemeente is in 1821 gestig en vandag is daar, benewens die moedergemeente, nog ses NG gemeentes.

Die distrik is 4 139 km2 groot en lewer ongeveer 25% van die land se druiwe. Hier word meer wyn en brandewyn gemaak as in enige ander distrik in die land.

Munisipaliteit (1) — Die munisipale raad het voor 1931 'n wapen aangeneem: In blou, 'n goue valhek met kettings op 'n rooi en silwer wrong. Die valhek kom uit die Somerset-familiewapen.

Munisipaliteit (2) — Die raad het 'n nuwe wapen in 1948 aangeneem. Dit is jare later (in 1983) by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Gevierendeel van swart en rooi, 'n goue valhek gespyker van blou; op 'n golwende silwer skildhoof, drie blou skywe, elk belaai met 'n goue fleur-de-lis. Die helmteken was 'n goue halwe leeu met 'n horing van oorvloed. Die wapenspreuk was "Mutare sperno".

Afdelingsraad (1) — Op 'n stadium het die afdelingsraad (die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die munisipale grense) die vorige munisipale wapen oorgeneem.

Afdelingsraad (2) — Die afdelingsraad het in 1974 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In groen, 'n hoekige skuinsbalk van silwer in die vorm van 'n letter W tussen twee penninge van goud. Die helmteken was twee druiwetrosse aan weerskante van 'n rooi stok. Die wapenspreuk was "Fructu noscitur".

Zwelethemba — Die Swart woongebied Sidesaviwa het van 1978 tot 1996 sy eie plaaslike owerheid gehad. Die dorpskomitee het in 1989 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Tweelingkepersgewys deursnede, rooi en swart, twee silwer aanstotende kepers vergesel in die skildhoof van 'n byekorf, die skildvoet getralie, alles goud. Die helmteken was 'n swart muurkroon.

  1. (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op6 April 2016.
  2. Som van die hoofplekke en Sensus 2011.
  3. Die wapen kom voor op 'n wat in 1931 uitgereik is.
  4. .

Publikasie datum: September 08, 2021

worcester, hiedie, artikel, handel, nedersetting, breedevallei, kaap, ander, gebruike, sien, veelsinnig, groter, dorpe, kaap, breederiviervallei, noordoos, kaapstad, noordwes, robertson, geleë, rant, hexrivierberge, mooisgeleë, dorpe, suid, afrika, nasionale, . Hiedie artikel handel oor die nedersetting in die Breedevallei Wes Kaap Vir ander gebruike sien Worcester veelsinnig Worcester is een van die groter dorpe van die Wes Kaap in die Breederiviervallei 121 km oos noordoos van Kaapstad en 52 km noordwes van Robertson Dit is gelee aan die rant van die Hexrivierberge en is een van die mooisgelee dorpe in Suid Afrika Die N1 nasionale pad gaan deur die dorp WorcesterHoogstraat in Worcester se sakekernWorcester Worcester se ligging in Wes KaapKoordinate 33 38 42 S 19 26 37 O 33 64500 S 19 44361 O 33 64500 19 44361 Koordinate 33 38 42 S 19 26 37 O 33 64500 S 19 44361 O 33 64500 19 44361Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikKaapse WynlandeMunisipaliteitBreedevalleiStigting1819 1 Oppervlak 2 Totaal73 2 km2 28 3 vk myl Bevolking 2011 2 Totaal97 078 Digtheid1 326 km2 3 430 vk m Rasverdeling 2011 2 Wit mense14 0 Indiers Asiers0 8 Bruin mense58 7 Swart mense25 4 Ander1 1 Taal 2011 2 Afrikaans73 1 Xhosa19 1 Engels3 7 Sotho1 7 Ander2 4 Poskode strate 6850Skakelkode023Webwerfwww breedevallei gov za Inhoud 1 Geskiedenis 2 Distrik 3 Dorps en afdelingsraadswapens 4 Bron 5 Sien ook 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigWorcester is in 1820 gestig op die plase Langerug en Roodewal sommige bronne Roodedraai en word n munisipaliteit in 1842 Dit is vernoem deur lord Charles Somerset indertydse goewerneur van die Kaap na sy broer die markies van Worcester Die dorp is bekend om sy skole vir dowes en blindes Die NG gemeente is in 1821 gestig en vandag is daar benewens die moedergemeente nog ses NG gemeentes Distrik WysigDie distrik is 4 139 km2 groot en lewer ongeveer 25 van die land se druiwe Hier word meer wyn en brandewyn gemaak as in enige ander distrik in die land Dorps en afdelingsraadswapens WysigMunisipaliteit 1 Die munisipale raad het voor 1931 n wapen aangeneem In blou n goue valhek met kettings op n rooi en silwer wrong 3 Die valhek kom uit die Somerset familiewapen Munisipaliteit 2 Die raad het n nuwe wapen in 1948 aangeneem Dit is jare later in 1983 by die Buro vir Heraldiek geregistreer Gevierendeel van swart en rooi n goue valhek gespyker van blou op n golwende silwer skildhoof drie blou skywe elk belaai met n goue fleur de lis Die helmteken was n goue halwe leeu met n horing van oorvloed Die wapenspreuk was Mutare sperno 4 Afdelingsraad 1 Op n stadium het die afdelingsraad die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die munisipale grense die vorige munisipale wapen oorgeneem Afdelingsraad 2 Die afdelingsraad het in 1974 n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer In groen n hoekige skuinsbalk van silwer in die vorm van n letter W tussen twee penninge van goud Die helmteken was twee druiwetrosse aan weerskante van n rooi stok Die wapenspreuk was Fructu noscitur 4 Zwelethemba Die Swart woongebied Sidesaviwa het van 1978 tot 1996 sy eie plaaslike owerheid gehad Die dorpskomitee het in 1989 n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer Tweelingkepersgewys deursnede rooi en swart twee silwer aanstotende kepers vergesel in die skildhoof van n byekorf die skildvoet getralie alles goud Die helmteken was n swart muurkroon 4 Bron WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4 Worcester se NG moederkerk Die Gereformeerde kerk Worcester Karoo Nasionale Botaniese Tuin Sien ook WysigGereformeerde kerk Worcester Worcester kiesafdeling Lys van dorpe in Suid AfrikaVerwysings Wysig Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd 1960 20 26 PDF in Engels pp xlv lii Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019 Besoek op 6 April 2016 2 0 2 1 2 2 2 3 Som van die hoofplekke Zweletemba en Worcester Sensus 2011 Die wapen kom voor op n tabakkaart wat in 1931 uitgereik is 4 0 4 1 4 2 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Eksterne skakels WysigWorcester info Geargiveer 6 Maart 2007 op Wayback Machine De la Bat skool Geargiveer 31 Januarie 2007 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Worcester amp ol,