×
Wolfram
74 tantaalWolframrenium
Mo

W

Sg
Algemeen
Naam, simbool, getal Wolfram, W, 74
Chemiese reeks oorgangsmetale
Groep, periode, blok 6, 6, d
Voorkoms
Atoommassa 183.84 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f14 5d4 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 12, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 19.25 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 17.6 g/cm³
Smeltpunt 3695 K
(3422 °C)
Kookpunt 5828 K
(5555 °C)
Kritieke punt 13892 K, ? MPa
Smeltingswarmte 52.31 kJ/mol
Verdampingswarmte 806.7 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 24.27 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 3477 3773 4137 4579 5127 5823
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur Kubies liggaamsgesentreerd
Stukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 6, 5, 4, 3, 2, 1, 0, −1, -2
(effe suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.36 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 770 kJ/mol
2de: 1700 kJ/mol
Atoomradius 139 pm
Kovalente radius 162±7 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 52.8 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 173 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 4.5 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 4290 m/s
Young se modulus 411 GPa
Skuifmodulus 161 GPa
Massamodulus 310 GPa
Poissonverhouding 0.28
Mohs se hardheid 7.5
Vickers hardheid 3430 MPa
Brinell hardheid 2570 MPa
CAS-registernommer 7440-33-7
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Wolfram
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
180W 0.12% 1.8×1018 j α 2.516 176Hf
181W sin 121.2 d ε 0.188 181Ta
182W 26.50% W is stabiel met 108 neutrone
183W 14.31% W is stabiel met 109 neutrone
184W 30.64% W is stabiel met 110 neutrone
185W sin 75.1 d β 0.433 185Re
186W 28.43% W is stabiel met 112 neutrone
Verwysings

Wolfram is 'n chemiese element met die simbool W en atoomgetal 74. Dit is 'n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref. Dit is in 1781 as 'n nuwe element geïdentifiseer.

Wolfram het die hoogste kookpunt van alle elemente en is veral vanweë sy bestandheid teen hoë temperature gebruik, soos in gloeilampe waar dit as gloeidraad aangewend word. 'n Ander aanwending is wolframkarbied WC wat vanweë sy hardheid in werktuie gebruik word.

  1. . . Besoek op 2008-06-15.
  2. , in Handbook of Chemistry and Physics 81th edition, CRC press.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.


Publikasie datum: September 03, 2021

wolfram, tantaal, reniummo, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, 74chemiese, reeks, oorgangsmetalegroep, periode, blok, dvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f14, elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, naby, vloeis. 74 tantaal Wolfram reniumMo W Sg Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal Wolfram W 74Chemiese reeks oorgangsmetaleGroep periode blok 6 6 dVoorkomsAtoommassa 183 84 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f14 5d4 6s2 1 Elektrone per skil 2 8 18 32 12 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 19 25 g cm Vloeistof digtheid teen s p 17 6 g cm Smeltpunt 3695 K 3422 C Kookpunt 5828 K 5555 C Kritieke punt 13892 K MPaSmeltingswarmte 52 31 kJ molVerdampingswarmte 806 7 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 24 27 J mol K Dampdruk P Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 kteen T K 3477 3773 4137 4579 5127 5823AtoomeienskappeKristalstruktuur Kubies liggaamsgesentreerdStukturbericht kode A2Oksidasietoestande 6 5 4 3 2 1 0 1 2 effe suur oksied Elektronegatiwiteit 2 36 Skaal van Pauling Ionisasie energiee 1ste 770 kJ mol2de 1700 kJ molAtoomradius 139 pmKovalente radius 162 7 pmDiverseMagnetiese rangskikking paramagneties 2 Elektriese resistiwiteit 20 C 52 8 nW mTermiese geleidingsvermoe 300 K 173 W m K Termiese uitsetting 25 C 4 5 µm m K Spoed van klank dun staaf 20 C 4290 m sYoung se modulus 411 GPaSkuifmodulus 161 GPaMassamodulus 310 GPaPoissonverhouding 0 28Mohs se hardheid 7 5Vickers hardheid 3430 MPaBrinell hardheid 2570 MPaCAS registernommer 7440 33 7Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van Wolfram iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP180W 0 12 1 8 1018 j a 2 516 176Hf181W sin 121 2 d e 0 188 181Ta182W 26 50 W is stabiel met 108 neutrone183W 14 31 W is stabiel met 109 neutrone184W 30 64 W is stabiel met 110 neutrone185W sin 75 1 d b 0 433 185Re186W 28 43 W is stabiel met 112 neutroneVerwysings Wolfram is n chemiese element met die simbool W en atoomgetal 74 Dit is n harde skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref Dit is in 1781 as n nuwe element geidentifiseer Wolfram het die hoogste kookpunt van alle elemente en is veral vanwee sy bestandheid teen hoe temperature gebruik soos in gloeilampe waar dit as gloeidraad aangewend word n Ander aanwending is wolframkarbied WC wat vanwee sy hardheid in werktuie gebruik word Sien ook WysigWolframaatVerwysings Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wolfram Wikiwoordeboek het n inskrywing vir wolfram Why does Tungsten not Kick up an electron from the s sublevel http www madsci org posts archives 2000 02 951518136 Ch r html Besoek op 2008 06 15 Magnetic susceptibility of the elements and inorganic compounds in Handbook of Chemistry and Physics 81th edition CRC press Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wolfram amp ol,