×
Wolf (sterrebeeld)

Die Wolf (Latyn: Lupus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus genoem is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Wolf
Latynse naam Lupus
Genitief Lupi
Afkorting Lup
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15,3h
Deklinasie -45º
Grootte 334 vk. grade (46ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 9
Helderste ster Men (Alpha Lupi)
Naaste ster LHS 397
Sterre helderder as 3 m 3
Sterre met planete 5
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 41
Aangrensende sterrebeelde
Winkelhaak, Skerpioen, Passer, Sentour, Weegskaal, Noordelike Waterslang (hoek)
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die Wolf bevat geen baie helder sterre nie, maar het sowat 30 met ’n helderheid van 2 of 3 mag en 70 van meer as 6 mag, onder meer ’n paar veelvoudige sterre. Die helderste ster, Alpha Lupi, is ook bekend as Men.

Aan die noordekant van die sterrebeeld is die bolvormige sterreswerms NGC 5824 en NGC 5986, en daarnaby die donker newel B 228. In die suide is twee oop sterreswerms, NGC 5822 en NGC 5749, sowel as die bolvormige swerm NGC 5927 op die oostelike grens met die Winkelhaak. Op die westelike grens is twee spiraalvormige sterrestelsels en die planetêre newel IC 4406, wat van die warmste sterre bevat wat bestaan. IC 4406 is ’n silindriese newel sowat 5 000 ligjare van die Aarde af met stofbane wat deur sy middel loop. Nog ’n planetêre newel, NGC 5882, lê naby die middel van die sterrebeeld.

In Antieke tye is die Wolf beskou as ’n asterisme wat deel vorm van die sterrebeeld Sentour. Dit is eers in die 200's v.C. deur Hipparchos geskei en Therion ("dier") genoem. Dit is nie na ’n spesifieke dier genoem nie, totdat die Latynse vertaling van Ptolemaeus se werk dit met die wolf verbind het.

  1. Moore, P., (1983). The Guinness Book of Astronomy Facts and Feats (Second uitg.). Middlesex: Guinness Superlatives Ltd. p. 223. ISBN 0-85112-375-9.CS1 maint: extra punctuation (link)
  2. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1st uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.|access-date= requires |url= (help)


    Die 88 moderne sterrebeelde

    AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

    Publikasie datum: September 27, 2021

    wolf, sterrebeeld, wolf, latyn, lupus, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemaeus, genoem, steeds, moderne, sterrebeelde, wolflatynse, naam, lupusgenitief, lupiafkorting, lupwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, kli. Die Wolf Latyn Lupus is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemaeus genoem is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde WolfLatynse naam LupusGenitief LupiAfkorting LupWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 15 3hDeklinasie 45ºGrootte 334 vk grade 46ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 9Helderste ster Men Alpha Lupi Naaste ster LHS 397Sterre helderder as 3 m 3Sterre met planete 5Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 41Aangrensende sterrebeeldeWinkelhaak Skerpioen Passer Sentour Weegskaal Noordelike Waterslang hoek Portaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Geskiedenis 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigDie Wolf bevat geen baie helder sterre nie maar het sowat 30 met n helderheid van 2 of 3 mag en 70 van meer as 6 mag onder meer n paar veelvoudige sterre Die helderste ster Alpha Lupi is ook bekend as Men 1 Aan die noordekant van die sterrebeeld is die bolvormige sterreswerms NGC 5824 en NGC 5986 en daarnaby die donker newel B 228 In die suide is twee oop sterreswerms NGC 5822 en NGC 5749 sowel as die bolvormige swerm NGC 5927 op die oostelike grens met die Winkelhaak Op die westelike grens is twee spiraalvormige sterrestelsels en die planetere newel IC 4406 wat van die warmste sterre bevat wat bestaan IC 4406 is n silindriese newel sowat 5 000 ligjare van die Aarde af met stofbane wat deur sy middel loop 2 Nog n planetere newel NGC 5882 le naby die middel van die sterrebeeld Geskiedenis WysigIn Antieke tye is die Wolf beskou as n asterisme wat deel vorm van die sterrebeeld Sentour Dit is eers in die 200 s v C deur Hipparchos geskei en Therion dier genoem Dit is nie na n spesifieke dier genoem nie totdat die Latynse vertaling van Ptolemaeus se werk dit met die wolf verbind het Verwysings Wysig Moore P 1983 The Guinness Book of Astronomy Facts and Feats Second uitg Middlesex Guinness Superlatives Ltd p 223 ISBN 0 85112 375 9 CS1 maint extra punctuation link Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1st uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 access date requires url help Ian Ridpath and Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigStar Tales Lupus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wolf sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wolf sterrebeeld amp ol,