×
Woensdag

Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag. Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdæg, wat "Wodan se dag" beteken. Die astrologiese teken van die planeet Mercurius stel Woensdag voor, wat dies mercurii vir die Romeine was. In Engels het dit "Woden's Day" geword, omdat die Romeinse god Mercurius deur Woden in noordelike Europa geïdentifiseer was.

Kaart wat die name vir Woensdag in Europese tale vertoon.

Wanneer Sondag as die eerste dag van die week geneem word, is Woensdag die middelste dag van die week. Ooreenkomstig is die Duitse naam vir Woensdag Mittwoch (letterlik: middelweek) vanaf die Tiende Eeu, wat die oorspronklike naam Wochentag vervang het.

Woensdag is ook in die middel van die algemene werksweek van Maandag tot Vrydag.

In Spaans word miércoles gebruik om Woensdag te beteken, maar is ook 'n effe onbeleefde uitdrukking vir nooit ooit.

  • (en)


Publikasie datum: September 03, 2021

woensdag, weeksdag, tussen, dinsdag, donderdag, naam, afkomstig, engelse, wodnesdæg, wodan, beteken, astrologiese, teken, planeet, mercurius, stel, voor, dies, mercurii, romeine, engels, woden, geword, omdat, romeinse, mercurius, deur, woden, noordelike, europ. Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdaeg wat Wodan se dag beteken Die astrologiese teken van die planeet Mercurius stel Woensdag voor wat dies mercurii vir die Romeine was In Engels het dit Woden s Day geword omdat die Romeinse god Mercurius deur Woden in noordelike Europa geidentifiseer was Kaart wat die name vir Woensdag in Europese tale vertoon Wanneer Sondag as die eerste dag van die week geneem word is Woensdag die middelste dag van die week Ooreenkomstig is die Duitse naam vir Woensdag Mittwoch letterlik middelweek vanaf die Tiende Eeu wat die oorspronklike naam Wochentag vervang het Woensdag is ook in die middel van die algemene werksweek van Maandag tot Vrydag In Spaans word miercoles gebruik om Woensdag te beteken maar is ook n effe onbeleefde uitdrukking vir nooit ooit Sien ook WysigDonderdag ISO 8601Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Wednesday Sien Woensdag in Wiktionary die vrye woordeboek en Where Wednesday Got Its NameDae van die week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag SaterdagOntsluit van https af wikipedia org w index php title Woensdag amp ol,