×
Wit Suid-Afrikaners

Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).

Wit Suid-Afrikaners

'n Wit familie in Suid-Afrika
Totale bevolking: 4 652 006 (Suid-Afrika)
7,9% van Suid-Afrika se bevolking
Belangrike bevolkings in: Suid-Afrika
Namibië
Verenigde Koninkryk
Australië
Nieu-Seeland
Kanada
Taal: Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%)
Geloofsoortuiging: Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%)
Verwante etniese groepe: Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers
Verspreiding van die wit bevolking in Suid-Afrika.
██ 0–20%██ 20–40%██ 40–60% ██ 60–80%██ 80–100%
Digtheid van die wit bevolking in Suid-Afrika.
██ <1 /km²██ 1–3 /km²██ 3–10 /km²██ 10–30 /km²██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km²██ 300–1000 /km²██ 1000–3000 /km²██ >3000 /km²
  1. (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2018. Besoek op31 Maart 2016.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

suid, afrikaners, verwys, etniese, groepe, suid, afrika, waaronder, afrikaners, anglo, afrikane, beduidendste, meerderheid, suid, afrikaners, huistaal, afrikaans, daarna, engels, familie, suid, afrikatotale, bevolking, suid, afrika, suid, afrika, bevolking, be. Wit Suid Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid Afrika waaronder die Afrikaners en Anglo Afrikane die beduidendste is Die meerderheid wit Suid Afrikaners se huistaal is Afrikaans 61 en daarna Engels 33 Wit Suid Afrikaners n Wit familie in Suid AfrikaTotale bevolking 4 652 006 1 Suid Afrika 7 9 van Suid Afrika se bevolking 1 Belangrike bevolkings in Suid Afrika Namibie Verenigde Koninkryk Australie Nieu Seeland KanadaTaal Afrikaans 61 Engels 33 ander 6 Geloofsoortuiging Christendom 87 Ateisme 9 Judaisme 1 ander 3 Verwante etniese groepe Afrikaners Engelse bruin mense Nederlanders Duitsers Franse Portugese ItalianersVerspreiding van die wit bevolking in Suid Afrika 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Digtheid van die wit bevolking in Suid Afrika lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Sien ook WysigSuid Afrikaanse etniese groepe en kultureVerwysings Wysig 1 0 1 1 Mid year population estimates 2015 PDF in Engels Statistics South Africa Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2018 Besoek op 31 Maart 2016 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Suid Afrikaners en 2001 Digitala Sensus Atlas Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Etniese groepe in Suid Afrika Afrikaners Anglo Afrikane Asiate Griekwas Kaapse Maleiers Khoisan Kleurlinge Ndebeles Noord Sotho s Suid Sotho s Swazi s Tsongas Tswanas Vendas Xhosas ZoeloesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wit Suid Afrikaners amp ol,