×
Winkelhaak (sterrebeeld)

Die Winkelhaak (Latyn: Norma) is ’n klein, onopvallende sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit word soms beskou as verteenwoordigend van ’n liniaal of waterpas.

Winkelhaak
Latynse naam Norma
Genitief Normae
Afkorting Nor
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16,05h
Deklinasie -52º
Grootte 165 vk. grade (74ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster γ2 Nor
Naaste ster Gliese 615 (HD 145417)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 13
Meteoorreëns Gamma-Normiede
Aangrensende sterrebeelde
Skerpioen, Wolf, Passer, Suidelike Driehoek, Altaar
Portaal Sterrekunde

Norma, wat aanvanklik L’Equerre et la Regle in Frans genoem is, is een van die sterrebeelde wat Abbé Nicolas Louis de Lacaille in die middel 1750's geskep het toe hy sowat 10 000 sterre in die Kaap die Goeie Hoop opgemeet het.

Die Melkweg loop deur die Winkelhaak. Die sterrebeeld het geen α- of β-sterre nie; die helderste ster is γ2 Normae en dit het ’n helderheid van net 4 mag.

Vanweë sy ligging in die Melkweg bevat die sterrebeeld baie sterreswerms. NGC 6067 is ’n oop swerm met sowat 100 sterre met ’n helderheid van 10 mag en ’n gesamentlike helderheid van 5,6 mag.

Abell 3627, ook bekend as die Norma-melkwegswerm, is 200 miljoen ligjare van die Aarde af. Dit is een van die grootste melkwegswerms wat bekend is: dit is sowat 10 keer helderder as die gemiddelde melkwegswerm. Daar is ’n teorie dat dit die Groot Aantrekker is, ’n massiewe voorwerp wat die Lokale Groep, die Virgo-superswerm en die Hydra-Centaurus-superswerm aantrek teen 600-1 000 kilometer per sekonde.

  1. in Ian Ridpath's "Star Tales"
  2. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1ste uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.|access-date= requires |url= (help)


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 25, 2021

winkelhaak, sterrebeeld, winkelhaak, latyn, norma, klein, onopvallende, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, word, soms, beskou, verteenwoordigend, liniaal, waterpas, winkelhaaklatynse, naam, normagenitief, normaeafkorting, norwaarnemingsdata, epog, j2000, regte. Die Winkelhaak Latyn Norma is n klein onopvallende sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit word soms beskou as verteenwoordigend van n liniaal of waterpas WinkelhaakLatynse naam NormaGenitief NormaeAfkorting NorWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 16 05hDeklinasie 52ºGrootte 165 vk grade 74ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 2Helderste ster g2 NorNaaste ster Gliese 615 HD 145417 Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 4Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 13Meteoorreens Gamma NormiedeAangrensende sterrebeeldeSkerpioen Wolf Passer Suidelike Driehoek AltaarPortaal Sterrekunde Norma wat aanvanklik L Equerre et la Regle in Frans genoem is is een van die sterrebeelde wat Abbe Nicolas Louis de Lacaille in die middel 1750 s geskep het toe hy sowat 10 000 sterre in die Kaap die Goeie Hoop opgemeet het 1 Ruimtevoorwerpe WysigDie Melkweg loop deur die Winkelhaak Die sterrebeeld het geen a of b sterre nie die helderste ster is g2 Normae en dit het n helderheid van net 4 mag Vanwee sy ligging in die Melkweg bevat die sterrebeeld baie sterreswerms NGC 6067 is n oop swerm met sowat 100 sterre met n helderheid van 10 mag en n gesamentlike helderheid van 5 6 mag Abell 3627 ook bekend as die Norma melkwegswerm is 200 miljoen ligjare van die Aarde af Dit is een van die grootste melkwegswerms wat bekend is dit is sowat 10 keer helderder as die gemiddelde melkwegswerm Daar is n teorie dat dit die Groot Aantrekker is n massiewe voorwerp wat die Lokale Groep die Virgo superswerm en die Hydra Centaurus superswerm aantrek teen 600 1 000 kilometer per sekonde 2 Verwysings Wysig Norma in Ian Ridpath s Star Tales Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1ste uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 access date requires url help Eksterne skakels WysigStar Tales Norma The Deep Photographic Guide to the Constellations Norma Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Winkelhaak Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Winkelhaak sterrebeeld amp ol,