×
Windplaas

'n Windplaas is 'n gesamentlike groep windturbines (windkragaanlegte) wat van windenergie gebruik maak om elektrisiteit op te wek. Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan 'n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek. Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou- of ander doeleindes gebruik word. Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word.

Middelgrundens Vindmøllepark, 'n seegebonde 40MW-windplaas in die Öresund, 'n seestraat tussen Denemarke en Swede
Wêreldprimeur: windplaas met 7,5 MW windturbines Estinnes België, sien die unieke 2-delige rotorbladen, uitsig 20 Julie 2010
Windplaas 7,5 MW windturbines Estinnes België voltooi, uitsig op 10 Oktober 2010

Talle van die wêreld se grootste windplase aan land is in die Verenigde State geleë. In November 2010 was die Roscoe Wind Farm met 'n totale opwekkingsvermoë van 781,5 MW en Horse Hollow Wind Energy Center (735,5 MW) die twee grootste landgebonde windenergieaanlegte ter wêreld, terwyl die Thanet Offshore Wind Project in die Verenigde Koninkryk met 300 MW en Horns Rev II in Denemarke (209 MW) tans die rekordhouers van seegebonde windplase is.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

windplaas, gesamentlike, groep, windturbines, windkragaanlegte, windenergie, gebruik, maak, elektrisiteit, groot, windplase, bestaan, dikwels, honderde, windturbines, beslaan, gebied, honderde, vierkante, kilometer, strek, land, tussen, turbines, nogtans, land. n Windplaas is n gesamentlike groep windturbines windkragaanlegte wat van windenergie gebruik maak om elektrisiteit op te wek Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou of ander doeleindes gebruik word Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word Middelgrundens Vindmollepark n seegebonde 40MW windplaas in die Oresund n seestraat tussen Denemarke en Swede Wereldprimeur windplaas met 7 5 MW windturbines Estinnes Belgie sien die unieke 2 delige rotorbladen uitsig 20 Julie 2010 Windplaas 7 5 MW windturbines Estinnes Belgie voltooi uitsig op 10 Oktober 2010 Talle van die wereld se grootste windplase aan land is in die Verenigde State gelee In November 2010 was die Roscoe Wind Farm met n totale opwekkingsvermoe van 781 5 MW en Horse Hollow Wind Energy Center 735 5 MW die twee grootste landgebonde windenergieaanlegte ter wereld terwyl die Thanet Offshore Wind Project in die Verenigde Koninkryk met 300 MW en Horns Rev II in Denemarke 209 MW tans die rekordhouers van seegebonde windplase is Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Windplaas amp ol,