fbpx Wikivoyage
Wikipedia

Wikivoyage

Wikivoyage
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL http://www.wikivoyage.org/

Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Wikivoyage
wikivoyage, tipe, webblad, wikitaal, veeltaligregistrasie, optioneeleienaar, wikimedia, stigtinghuidige, status, aktiefurl, http, wikivoyage, vrye, reisgids, internet, bestemmings, onderwerpe, taalgidse, deur, onbetaalde, outeurs, geskryf, naam, webtuiste, sam. WikivoyageTipe webblad WikiTaal e VeeltaligRegistrasie OptioneelEienaar Wikimedia StigtingHuidige status AktiefURL http www wikivoyage org Wikivoyage is n vrye reisgids op die Internet met bestemmings onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is Die naam van die webtuiste is n samevoeging van die woorde wiki n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig en voyage die Franse en Engelse woord vir reis Die inhoud word net soos Wikipedia onder die Creative Commons Erkenning InsgelyksDeel lisensie gepubliseer Eksterne skakels WysigWikivoyage se tuisblad Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wikivoyage Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Wikimedia Stigting Projekte Broeikas Commons Meta Wiki Wikibooks Wikidata Wikinews Wikipedia Wikiquote Wikisource Wikispecies Wikiversity Wikivoyage WikiWoordeboek Sien ook Wiki MediaWiki QRpediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wikivoyage amp ol,