fbpx Wikitravel
Wikipedia

Wikitravel

Wikitravel
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Alle tale
Registrasie Opsioneel
Eienaar Internet Brands
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL

Wikitravel is 'n webwerf wat poog om 'n volledige, op-datum, en betroubare reisgids oor alle wêrelddele op die Internet beskikbaar te maak. Die webwerf gebruik die MediaWiki-sagteware wat ook op Wikipedia gebruik word. Wikitravel is nou in 19 tale beskikbaar, onder ander in Nederlands, Engels, Duits, Frans, Japannees, Roemeens en Sweeds. Ongelukkig is dit nog nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Wikitravel is nie 'n sustersprojek van die Wikimedia Stigting nie, maar is wel afgelei van Wikimedia. Teks op Wikipedia word onder die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie geplaas, terwyl Wikitravel die "Creative Commons Attribution ShareAlike" (CC-BY-SA) lisensie gebruik. Die nadeel hiervan is dat teks nie met Wikimedia projekte gedeel of uitgeruil mag word nie.

  • (en)
  • Wikitravel
wikitravel, tipe, webblad, wikitaal, alle, taleregistrasie, opsioneeleienaar, internet, brandsopgerig, julie, 2003huidige, status, aktiefurl, wikitravel, webwerf, poog, volledige, datum, betroubare, reisgids, alle, wêrelddele, internet, beskikbaar, maak, webwe. WikitravelTipe webblad WikiTaal e Alle taleRegistrasie OpsioneelEienaar Internet BrandsOpgerig Julie 2003Huidige status AktiefURL wikitravel org Wikitravel is n webwerf wat poog om n volledige op datum en betroubare reisgids oor alle werelddele op die Internet beskikbaar te maak Die webwerf gebruik die MediaWiki sagteware wat ook op Wikipedia gebruik word Wikitravel is nou in 19 tale beskikbaar onder ander in Nederlands Engels Duits Frans Japannees Roemeens en Sweeds Ongelukkig is dit nog nie in Afrikaans beskikbaar nie Wikitravel is nie n sustersprojek van die Wikimedia Stigting nie maar is wel afgelei van Wikimedia Teks op Wikipedia word onder die GNU lisensie vir vrye dokumentasie geplaas terwyl Wikitravel die Creative Commons Attribution ShareAlike CC BY SA lisensie gebruik Die nadeel hiervan is dat teks nie met Wikimedia projekte gedeel of uitgeruil mag word nie Sien ook WysigWikivoyageEksterne skakels Wysig en Wikitravel se tuisblad Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wikitravel amp ol,