×
Wikiquote
Wikiquote
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
URL http://www.wikiquote.org/

Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware. Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee.

Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar, maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei.

Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is.


Publikasie datum: September 26, 2021

wikiquote, tipe, webblad, wikitaal, veeltaligregistrasie, optioneeleienaar, wikimedia, stigtingurl, http, wikiquote, susterprojek, wikipedia, gebruik, dieselfde, mediawiki, sagteware, familie, wiki, gebaseerde, projekte, deur, wikimedia, stigting, bedryf, word. WikiquoteTipe webblad WikiTaal e VeeltaligRegistrasie OptioneelEienaar Wikimedia StigtingURL http www wikiquote org Wikiquote is n susterprojek van Wikipedia en gebruik dieselfde MediaWiki sagteware Dit is een van n familie van wiki gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia stigting bedryf word Wikiquote is gebaseer op n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geimplementeer is Die doel van die projek is om n groot verwysingwerk te skep bestaande uit aanhalings van mense boeke en gesegdes en om verdere inligting oor hulle weer te gee Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http af wikiquote org alhoewel die Engelse wikiquote by http en wikiquote org veel groter is Eksterne skakels Wysig af Afrikaanse Wikiquote en Engelstalige Wikiquote en Wikiquote in ander tale Wikimedia Stigting Projekte Broeikas Commons Meta Wiki Wikibooks Wikidata Wikinews Wikipedia Wikiquote Wikisource Wikispecies Wikiversity Wikivoyage WikiWoordeboek Sien ook Wiki MediaWiki QRpediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wikiquote amp ol,
Wikimedia Stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia