×
Whisky

Whisky (vanaf die Iers-Gaeliese woorde uisce beatha en ook vanaf die Skots-Gaeliese uisge baugh, wat albei water van die lewe beteken) is 'n alkoholiese drank wat gestook word van graanprodukte, veral mout. Die distillaat word dan verouder in houtbalies waarin dit sy kleur en karakter kry. Hoe langer die veroudering duur, hoe hoër is die gehalte van die eindproduk. Premium-distillate verouder dikwels twaalf of meer jare lank.

Skotse whisky
Bottels whisky

Naas die verouderingsproses word whisky volgens sy geografiese oorsprong en stookmetode gekategoriseer. Die woord whisky word gebruik om te verwys na die drank van Skotse oorsprong of whisky wat in oorsese lande volgens die Skotse metode gestook is (onder meer in Kanada en Japan), terwyl die woord whiskey verwys na die drank as dit volgens die Ierse metode gestook is (naas Ierland self hoofsaaklik in die Verenigde State).

Ierse whiskey, wat van ongeturfde mout gestook en drie keer gedistilleer word, is in die algemeen sagter, met 'n vrugtige profiel. Twee keer gedistilleerde Skotse whisky kry sy karakter onder meer deur torfrook.


Inhoud

Whisky word skoon, met water, ys, of gemeng met ander sterk of sagte dranke gedrink (van laasgenoemde is Ierse koffie 'n voorbeeld).

Moutwhisky word in Ierland, Skotland, Kanada en die Verenigde State van suiwer gars gemaak. In laasgenoemde twee lande word dit ook van rog vervaardig; mielies word ook in die Verenigde State in die vervaardiging daarvan gebruik.

Die eerste aanduiding van gestookte whisky kom uit die 13de eeu in China. Dit skyn dat dit aanvanklik slegs gebruik is as medisyne, in die vorm van salf of stroop. Die eerste lisensie om dit te mag produseer, is in Engeland in 1608 deur koning Jakobus I toegestaan.


    Publikasie datum: September 26, 2021

    whisky, vanaf, iers, gaeliese, woorde, uisce, beatha, vanaf, skots, gaeliese, uisge, baugh, albei, water, lewe, beteken, alkoholiese, drank, gestook, word, graanprodukte, veral, mout, distillaat, word, verouder, houtbalies, waarin, kleur, karakter, langer, ver. Whisky vanaf die Iers Gaeliese woorde uisce beatha en ook vanaf die Skots Gaeliese uisge baugh wat albei water van die lewe beteken is n alkoholiese drank wat gestook word van graanprodukte veral mout Die distillaat word dan verouder in houtbalies waarin dit sy kleur en karakter kry 1 Hoe langer die veroudering duur hoe hoer is die gehalte van die eindproduk Premium distillate verouder dikwels twaalf of meer jare lank Skotse whisky Bottels whisky Naas die verouderingsproses word whisky volgens sy geografiese oorsprong en stookmetode gekategoriseer Die woord whisky word gebruik om te verwys na die drank van Skotse oorsprong of whisky wat in oorsese lande volgens die Skotse metode gestook is onder meer in Kanada en Japan terwyl die woord whiskey verwys na die drank as dit volgens die Ierse metode gestook is naas Ierland self hoofsaaklik in die Verenigde State Ierse whiskey wat van ongeturfde mout gestook en drie keer gedistilleer word is in die algemeen sagter met n vrugtige profiel Twee keer gedistilleerde Skotse whisky kry sy karakter onder meer deur torfrook Inhoud 1 Agtergrond 2 Geskiedenis 3 Sien ook 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsAgtergrond WysigWhisky word skoon met water ys of gemeng met ander sterk of sagte dranke gedrink van laasgenoemde is Ierse koffie n voorbeeld Moutwhisky word in Ierland Skotland Kanada en die Verenigde State van suiwer gars gemaak In laasgenoemde twee lande word dit ook van rog vervaardig mielies word ook in die Verenigde State in die vervaardiging daarvan gebruik Geskiedenis WysigDie eerste aanduiding van gestookte whisky kom uit die 13de eeu in China Dit skyn dat dit aanvanklik slegs gebruik is as medisyne in die vorm van salf of stroop Die eerste lisensie om dit te mag produseer is in Engeland in 1608 deur koning Jakobus I toegestaan Sien ook WysigBourbon whiskey Skotse whisky Ierse whiskeyVerwysings Wysig Beeld 11 Oktober 2003 Ou Jack jy raak net beter hoe ouer jy word Besoek op 21 Februarie 2016Eksterne skakels WysigDie WhiskygidsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Whisky amp ol,