×
Westminster-abdy

Die Collegiate Church of St Peter at Westminster, waarna byna altyd in die omgang as Westminster-abdy verwys word, is 'n Gotiese kerkgebou in die City of Westminster, Londen, naby die paleis met die dieselfde naam. Dit is die kerk waarin Britse koninklikes gekroon en waaruit hulle begrawe word. Die kerk het skaars 'n dekade lank, van 1546 tot 1556, die status van 'n katedraal geniet. Die Westminster-abdy is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenis gelys.

Paleis van Westminster en Westminster-abdy insluitend Sint Margaret se Kerk*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die kerk se westelike fasade

Westminster-abdy
Posisie van die Paleis van Westminster in Groter Londen
Koördinate:51°29′58″N00°07′39″W /51.49944°N 0.12750°W /51.49944; -0.12750Koördinate:51°29′58″N00°07′39″W /51.49944°N 0.12750°W /51.49944; -0.12750
Lande Verenigde Koninkryk
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iv
Verwysings
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987 (11de Sessie)
*
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

westminster, abdy, collegiate, church, peter, westminster, waarna, byna, altyd, omgang, verwys, word, gotiese, kerkgebou, city, westminster, londen, naby, paleis, dieselfde, naam, kerk, waarin, britse, koninklikes, gekroon, waaruit, hulle, begrawe, word, kerk,. Die Collegiate Church of St Peter at Westminster waarna byna altyd in die omgang as Westminster abdy verwys word is n Gotiese kerkgebou in die City of Westminster Londen naby die paleis met die dieselfde naam Dit is die kerk waarin Britse koninklikes gekroon en waaruit hulle begrawe word Die kerk het skaars n dekade lank van 1546 tot 1556 die status van n katedraal geniet Die Westminster abdy is in 1987 deur Unesco as werelderfenis gelys Paleis van Westminster en Westminster abdy insluitend Sint Margaret se Kerk Unesco werelderfenisterreinDie kerk se westelike fasadeWestminster abdyPosisie van die Paleis van Westminster in Groter LondenKoordinate 51 29 58 N 00 07 39 W 51 49944 N 0 12750 W 51 49944 0 12750 Koordinate 51 29 58 N 00 07 39 W 51 49944 N 0 12750 W 51 49944 0 12750Lande Verenigde KoninkrykTipe KultureelKriteria i ii ivVerwysings 426Streek EuropaInskripsiegeskiedenisInskripsie 1987 11de Sessie Naam soos dit in die Werelderfenislys verskyn Streek soos deur Unesco geklassifiseer Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Westminster abdy en Amptelike webwerf Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Westminster abdy amp ol,