×
Wes-Virginië

Wes-Virginië (Engels: State of West Virginia) is 'n deelstaat in die Appalachegebied van die Verenigde State van Amerika geleë in die Appalache-streek - vandaar die bynaam Mountain State. Hier word een van die belangrikste karstgebiede op aarde aangetref. Sy grotte is die onderwerp van wetenskaplike navorsing, maar ook 'n toeriste-aantreklikheid. Wes-Virginië het 'n oppervlakte van 62 755 vierkante kilometer (wat van die deelstaat die 41ste grootste in die Unie maak) en 'n bevolking van sowat 1,85 miljoen (as die Unie se 38ste mees bevolkte staat). Die hoofstad en grootste nedersetting is Charleston. Belangrike tradisionele ekonomiese sektore sluit die houtbedryf en steenkoolmynbou in. Daarnaas word ruolie en aardgas ontgin.

Deelstaat Wes-Virginië
Vlag van Wes-Virginië Seël
Bynaam(e): Mountain State
Amptelike taal(e) Geen (Engelsde facto)
Hoofstad Charleston
Grootste stad Charleston
Area 41ste in die V.S.
- Totaal 62 755 km2
- Wydte 210 km
- Lengte 385 km
- Water 395 km2
- % water 0,6 %
- Breedtegraad 37° 12′ N tot 40° 39′ N
- Lengtegraad 77° 43′ W tot 82° 39′ W
Bevolking 37de in die V.S.
- Totaal 1 852 994
- Digtheid 29,5/km2
27ste in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Spruce Knob
1 427 m
- Gemiddeld 460 m
- Laagste punt Potomacrivier
73 m
Toetrede tot die Unie 20 Junie 1863 (35ste)
Goewerneur Jim Justice (R)
Luitenant-Goewerneur Mitch Carmichael (R)
Wetgewer Wes-Virginië Wetgewer
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Joe Manchin (D)
Shelley Moore Capito (R)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings WV US-WV
Webblad
Bridge River Valley, Wes-Virginië
Charleston, Wes-Virginië
Historiese houtkerk in die Heritage Farm Museum and Village in Harveytown wat die ou Appalache-leefstyl laat herleef
Uitsig oor die Bluestone-riviervallei
Mielievelde suid van Romney, soos gesien vanuit die Breakneck-uitsigpunt

Wes-Viginië word in die noorde deur Pennsilvanië, in die ooste deur Maryland en Virginië, in die suide deur Virginië, en in die weste deur Ohio en Kentucky begrens. Dit is op 20 Junie 1863 as die 35ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Wes-Virginië is een van drie Amerikaanse deelstate wat gevorm is deur afstigting van 'n bestaande deelstaat en die enigste wat losgebreek het van 'n Gekonfedereerde deelstaat, Virginië. Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog tussen 1861 en 1865 het dit 'n strategiese rol gespeel as grensstaat. Interessant genoeg bepaal die Amerikaanse grondwet dat in die geval van 'n afstigting toestemming verkry moet word van die oorspronklike deelstaat. Hierdie toestemming is nooit verkry nie. Ook is die stemming, wat in 1861 gehou is en waarydens burgers in 39 distrikte die afstigting van Wes-Virginië as Unionistiese deelstaat goedgekeur het, weens die stasionering van Unietroepe by stemlokale bevraagteken.

Distrikte in die ooste en suide was gekant teen die afstigting, maar is nogtans om politieke, ekonomiese en militêre redes ingesluit by die nuwe deelstaat. Die bergreeks wes van die Blue Ridge Mountains het Wes-Virginië se natuurlike oosgrens geword wat verdediging teen aanvalle deur Gekonfedereerde magte vergemaklik het. Een van die mees omstrede besluite was die insluiting van die sogenaamde Eastern Panhandle-distrikte wat die Gekonfedereerde saak gesteun het. Die doelwit was om Gekonfedereerde toegang tot die Baltimore- en Ohio-spoorweë, wat deur hierdie gebied geloop het en van groot belang was vir troepebewegings en die ekonomie van die deelstaat, te verhinder.

Toerisme

    Geskiedenis

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 26, 2021

      virginië, engels, state, west, virginia, deelstaat, appalachegebied, verenigde, state, amerika, geleë, appalache, streek, vandaar, bynaam, mountain, state, hier, word, belangrikste, karstgebiede, aarde, aangetref, grotte, onderwerp, wetenskaplike, navorsing, m. Wes Virginie Engels State of West Virginia is n deelstaat in die Appalachegebied van die Verenigde State van Amerika gelee in die Appalache streek vandaar die bynaam Mountain State Hier word een van die belangrikste karstgebiede op aarde aangetref Sy grotte is die onderwerp van wetenskaplike navorsing maar ook n toeriste aantreklikheid Wes Virginie het n oppervlakte van 62 755 vierkante kilometer wat van die deelstaat die 41ste grootste in die Unie maak en n bevolking van sowat 1 85 miljoen as die Unie se 38ste mees bevolkte staat Die hoofstad en grootste nedersetting is Charleston Belangrike tradisionele ekonomiese sektore sluit die houtbedryf en steenkoolmynbou in Daarnaas word ruolie en aardgas ontgin Deelstaat Wes VirginieVlag van Wes Virginie SeelBynaam e Mountain StateAmptelike taal e Geen Engelsde facto Hoofstad CharlestonGrootste stad CharlestonArea 41ste in die V S Totaal 62 755 km2 Wydte 210 km Lengte 385 km Water 395 km2 water 0 6 Breedtegraad 37 12 N tot 40 39 N Lengtegraad 77 43 W tot 82 39 WBevolking 37de in die V S Totaal 1 852 994 Digtheid 29 5 km2 27ste in die V S Hoogte Hoogste punt Spruce Knob 1 427 m Gemiddeld 460 m Laagste punt Potomacrivier 73 mToetrede tot die Unie 20 Junie 1863 35ste Goewerneur Jim Justice R Luitenant Goewerneur Mitch Carmichael R Wetgewer Wes Virginie Wetgewer Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Joe Manchin D Shelley Moore Capito R Tydsone UTC 5 Somertyd 4Afkortings WV US WVWebblad www wv gov Bridge River Valley Wes Virginie Charleston Wes Virginie Historiese houtkerk in die Heritage Farm Museum and Village in Harveytown wat die ou Appalache leefstyl laat herleef Uitsig oor die Bluestone riviervallei Mielievelde suid van Romney soos gesien vanuit die Breakneck uitsigpunt Wes Viginie word in die noorde deur Pennsilvanie in die ooste deur Maryland en Virginie in die suide deur Virginie en in die weste deur Ohio en Kentucky begrens Dit is op 20 Junie 1863 as die 35ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Wes Virginie is een van drie Amerikaanse deelstate wat gevorm is deur afstigting van n bestaande deelstaat en die enigste wat losgebreek het van n Gekonfedereerde deelstaat Virginie Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog tussen 1861 en 1865 het dit n strategiese rol gespeel as grensstaat Interessant genoeg bepaal die Amerikaanse grondwet dat in die geval van n afstigting toestemming verkry moet word van die oorspronklike deelstaat Hierdie toestemming is nooit verkry nie Ook is die stemming wat in 1861 gehou is en waarydens burgers in 39 distrikte die afstigting van Wes Virginie as Unionistiese deelstaat goedgekeur het weens die stasionering van Unietroepe by stemlokale bevraagteken Distrikte in die ooste en suide was gekant teen die afstigting maar is nogtans om politieke ekonomiese en militere redes ingesluit by die nuwe deelstaat Die bergreeks wes van die Blue Ridge Mountains het Wes Virginie se natuurlike oosgrens geword wat verdediging teen aanvalle deur Gekonfedereerde magte vergemaklik het Een van die mees omstrede besluite was die insluiting van die sogenaamde Eastern Panhandle distrikte wat die Gekonfedereerde saak gesteun het Die doelwit was om Gekonfedereerde toegang tot die Baltimore en Ohio spoorwee wat deur hierdie gebied geloop het en van groot belang was vir troepebewegings en die ekonomie van die deelstaat te verhinder Eksterne skakels WysigToerismeWest Virginia TourismGeskiedenisWest Virginia Historical Society Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wes Virginie amp ol,