fbpx
Wikipedia

Wes-Fries

Wes-Fries of Westerlauwers Fries ((Westerlauwersk) Frysk, Nederlands: (Westerlauwers) Fries) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 470 120 mense hoofsaaklik in die Nederlandse provinsies Friesland asook in Groningen gepraat word. Dit vorm saam met Nederlands die amptelike taal van Friesland (Fryslân). Die naam Westerlauwers Fries is afgelei van die historiese taalgrens langs die Lauwers-rivier in noordelike Nederland, wat dié taal van Oos-Fries geskei het, en vandag die grens van die twee provinsies Friesland en Groningen vorm.

Wes-Fries
(Westerlauwersk) Frysk
Gepraat in:  Nederland 
Gebied: Friesland
Groningen
Totale sprekers: 470 120[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Fries
     Wes-Fries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:  Nederland
Gereguleer deur: Fryske Akademy
Taalkodes
ISO 639-1: fy
ISO 639-2: fry
ISO 639-3: fry 
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Tweetalige padtekens in Friesland
Tweetalige padtekens in Drachten

Die naaste tale, wat nou aan Wes-Fries verwant is, is Noord- en Oos-Fries (hede net Saterland-Fries), wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Frisian, Western" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 6 April 2016.

Eksterne skakels

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Wes-Fries

Wes-Fries
fries, westerlauwers, fries, westerlauwersk, frysk, nederlands, westerlauwers, fries, germaanse, taal, deur, sowat, mense, hoofsaaklik, nederlandse, provinsies, friesland, asook, groningen, gepraat, word, vorm, saam, nederlands, amptelike, taal, friesland, fry. Wes Fries of Westerlauwers Fries Westerlauwersk Frysk Nederlands Westerlauwers Fries is n Wes Germaanse taal wat deur sowat 470 120 mense hoofsaaklik in die Nederlandse provinsies Friesland asook in Groningen gepraat word Dit vorm saam met Nederlands die amptelike taal van Friesland Fryslan Die naam Westerlauwers Fries is afgelei van die historiese taalgrens langs die Lauwers rivier in noordelike Nederland wat die taal van Oos Fries geskei het en vandag die grens van die twee provinsies Friesland en Groningen vorm Wes Fries Westerlauwersk FryskGepraat in Nederland Gebied Friesland GroningenTotale sprekers 470 120 1 Taalfamilie Indo Europees Germaans Wes Germaans Anglo Fries Fries Wes Fries Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Nederland FrieslandGereguleer deur Fryske AkademyTaalkodesISO 639 1 fyISO 639 2 fryISO 639 3 fry Huidige verspreiding van Friese tale Noord Fries Saterfries Wes FriesNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Tweetalige padtekens in Friesland Tweetalige padtekens in Drachten Die naaste tale wat nou aan Wes Fries verwant is is Noord en Oos Fries hede net Saterland Fries wat uit Ou Fries ontstaan het Die naaste verwante tale is Engels en Skots wat saam met die Friese tale die Anglo Friese tale vorm Verwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Frisian Western in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020 Besoek op 6 April 2016 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Wes Fries Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Wes Fries Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Indo Europese tale Kentum tale Germaanse taleNoord Germaanse tale Deens Faroees Noors Bokmal Nynorsk Sweeds YslandsWes Germaanse tale Afrikaans Duits Engels Fries Noord Fries Oos Fries Saterfries Wes Fries Jiddisj Limburgs Luxemburgs Nederduits Nederlands Oos Vlaams Wes Vlaams Nedersaksies Wes Veluws SkotsOos Germaanse tale Boergondies Goties Vandaals Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wes Fries amp oldid 2222011,