×
Wes-Europa

Wes-Europa is 'n geografiese gebied in die weste van Europa.

Wes-Europa ten opsigte van die res van Europa.

Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik 'n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.

Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasieë, kapitalisme, asook met die Europese Unie geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord-Amerika, Suid-Amerika en Oseanië. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.

Die volgende elf lande is in Wes-Europa geleë:

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

europa, geografiese, gebied, weste, europa, opsigte, europa, tydens, koue, oorlog, hoofsaaklik, sosio, politieke, konsep, gebruik, europese, lande, eerste, wêreld, saam, groepeer, europa, onderskei, betrekking, verskille, ekonomie, politiek, godsdiens, eerder,. Wes Europa is n geografiese gebied in die weste van Europa Wes Europa ten opsigte van die res van Europa Tydens die Koue Oorlog was Wes Europa hoofsaaklik n sosio politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wereld saam te groepeer Dit is van Oos Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening Vandag het die term Wes Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasiee kapitalisme asook met die Europese Unie geassosieer Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord Amerika Suid Amerika en Oseanie Daarteenoor word lande in Noord Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer Lande in Wes Europa WysigDie volgende elf lande is in Wes Europa gelee Oostenryk Duitsland Belgie Frankryk Liechtenstein Luxemburg Monaco Nederland Verenigde Koninkryk Ierland Switserland Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Gebiede van die Wereld Afrika Noord Midde Ooste Suid van die Sahara Sentraal Suider Wes Oos Amerikas Noord Sentraal Karibiese Gebied Suid Latyns Asie Sentraal Oos Noord Asie Verre Ooste Suid Indiese subkontinent Suidoos Suidwes Midde Ooste Wes Europa Sentraal Noord Suid Wes Oos Oseanie Australasie Australie Seeland Melanesie Mikronesie Polinesie Poolgebiede Arktika Antarktika Oseane Arktiese Atlantiese Indiese Stille Suidelike See Oorsig van SeeSien ook Kontinente van die wereldOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wes Europa amp ol,