fbpx
Wikipedia

Werkwoord

Werkwoorde word in die grammatika onderken as 'n klas van woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf. Die werkwoord is die belangrikste woord in 'n sin en is daarom maklik om uit te ken. Tipiese werkwoorde is: eet, loop, praat, spring en ry. As voorbeeld, gegewe die sin: "Ek opdateer wikipedia.", is "opdateer" die werkwoord.

Tipes werkwoorde

Selfstandige werkwoord

'n Selfstandige werkwoord kan alleen (of selfstandig) in 'n sin staan. Voorbeelde:

  • Hy opdateer die wiki.
  • Sy bestuur haar motorfiets.
  • Die man kap hout.

Hulpwerkwoorde

Hulpwerkwoorde help die selfstandige werkwoord. Voorbeelde:

  • Die vrou het die wiki opgedateer. (dui verlede tyd aan)
  • Die man sal môre die hout kap. (dui toekomende tyd aan)

Dié werkwoorde behoort tot die bedrywende vorm. Die onderwerp ("die vrou", "die man") is besig om iets te doen

Talle werkwoorde (die oorganklike werkwoorde) het ook 'n lydende vorm wat met ander hulpwerkwoorde gevorm word:

  • Die koei word deur die man gemelk. (dui teenwoordige tyd van die lydende vorm aan)
  • Die koei is deur die man gemelk. (dui verlede tyd van die lydende vorm aan)
  • Die koei sal deur die man gemelk word (dui toekomende tyd van die lydende vorm aan).

Merk op dat die onderwerp ("die koei") nie besig is om iets te doen nie. Dis "die man" wat melk. In bedrywende vorm kan ons sê:

  • Die man melk die koei

Hier is "die koei" die lydende voorwerp.

Koppelwerkwoorde

Koppelwerkwoorde word gebruik waar daar koppeling van die werkwoord nodig is. Voorbeelde:

  • Die vrou is haastig. (koppeling tussen "Die vrou" (selfstandige naamwoord) en "haastig" (byvoeglike naamwoord)).

Die infinitief

Dit is gewoonlik waar die werkwoord na te of om te gebruik word. Voorbeelde:

  • Hierdie huis is te koop.
  • Om te swem is lekker.
  • Om (vinnig) te stap, is goeie oefening

Soms het die infinitief sy eie vorm:

  • ek het -- om te
  • ek is -- om te wees

In die toekomende tyde word die infinitief ook sonder (om) te gebruik:

  • ek sal sien
  • ek sal wees

Die deelwoorde

Sien deelwoord vir die hoofartikel

Die verlede tyd word gevorm met 'n voltooide deelwoord

Nie-saamgesteld

Die voltooide deelwoord van nie-saamgestelde werkwoorde kry ge-

te werk -- ek het gewerk
te -- ek het gesê

Werkwoorde wat eindig met -eer kan met of sonder ge- gebruik word

te probeer -- ek het (ge)probeer.

Saamgesteld

Daar is twee tipes saamgestelde werkwoorde: skeidbaar en onskeidbaar

Skeidbaar

Die skeidbare werkwoord kry -ge-:

  • oppas - op te pas - ek pas op - ek het opgepas

Die klemtoon is altyd op die eerste skeidbare deel: óppas.

Onskeidbaar

Die onskeidbare werkwoorde kry geen ge- nie:

  • omarm - te omarm - ek omarm - ek het omarm

Die klemtoon is altyd op die tweede deel: omárm.

Sien ook

Eksterne skakels

Werkwoord
werkwoord, word, grammatika, onderken, klas, woorde, handeling, aksie, beskryf, werkwoord, belangrikste, woord, daarom, maklik, tipiese, werkwoorde, loop, praat, spring, voorbeeld, gegewe, opdateer, wikipedia, opdateer, werkwoord, inhoud, tipes, werkwoorde, se. Werkwoorde word in die grammatika onderken as n klas van woorde wat die handeling aksie van n sin beskryf Die werkwoord is die belangrikste woord in n sin en is daarom maklik om uit te ken Tipiese werkwoorde is eet loop praat spring en ry As voorbeeld gegewe die sin Ek opdateer wikipedia is opdateer die werkwoord Inhoud 1 Tipes werkwoorde 1 1 Selfstandige werkwoord 1 2 Hulpwerkwoorde 1 3 Koppelwerkwoorde 1 4 Die infinitief 1 5 Die deelwoorde 1 5 1 Nie saamgesteld 1 5 2 Saamgesteld 1 5 2 1 Skeidbaar 1 5 2 2 Onskeidbaar 2 Sien ook 3 Eksterne skakelsTipes werkwoorde WysigSelfstandige werkwoord Wysig n Selfstandige werkwoord kan alleen of selfstandig in n sin staan Voorbeelde Hy opdateer die wiki Sy bestuur haar motorfiets Die man kap hout Hulpwerkwoorde Wysig Hulpwerkwoorde help die selfstandige werkwoord Voorbeelde Die vrou het die wiki opgedateer dui verlede tyd aan Die man sal more die hout kap dui toekomende tyd aan Die werkwoorde behoort tot die bedrywende vorm Die onderwerp die vrou die man is besig om iets te doenTalle werkwoorde die oorganklike werkwoorde het ook n lydende vorm wat met ander hulpwerkwoorde gevorm word Die koei word deur die man gemelk dui teenwoordige tyd van die lydende vorm aan Die koei is deur die man gemelk dui verlede tyd van die lydende vorm aan Die koei sal deur die man gemelk word dui toekomende tyd van die lydende vorm aan Merk op dat die onderwerp die koei nie besig is om iets te doen nie Dis die man wat melk In bedrywende vorm kan ons se Die man melk die koeiHier is die koei die lydende voorwerp Koppelwerkwoorde Wysig Koppelwerkwoorde word gebruik waar daar koppeling van die werkwoord nodig is Voorbeelde Die vrou is haastig koppeling tussen Die vrou selfstandige naamwoord en haastig byvoeglike naamwoord Die infinitief Wysig Dit is gewoonlik waar die werkwoord na te of om te gebruik word Voorbeelde Hierdie huis is te koop Om te swem is lekker Om vinnig te stap is goeie oefeningSoms het die infinitief sy eie vorm ek het om te he ek is om te weesIn die toekomende tyde word die infinitief ook sonder om te gebruik ek sal sien ek sal weesDie deelwoorde Wysig Sien deelwoord vir die hoofartikel dd Die verlede tyd word gevorm met n voltooide deelwoord Nie saamgesteld Wysig Die voltooide deelwoord van nie saamgestelde werkwoorde kry ge te werk ek het gewerk te se ek het geseWerkwoorde wat eindig met eer kan met of sonder ge gebruik word te probeer ek het ge probeer Saamgesteld Wysig Daar is twee tipes saamgestelde werkwoorde skeidbaar en onskeidbaar Skeidbaar Wysig Die skeidbare werkwoord kry ge oppas op te pas ek pas op ek het opgepasDie klemtoon is altyd op die eerste skeidbare deel oppas Onskeidbaar Wysig Die onskeidbare werkwoorde kry geen ge nie omarm te omarm ek omarm ek het omarmDie klemtoon is altyd op die tweede deel omarm Sien ook WysigSelfstandige naamwoord Byvoeglike naamwoord Bywoord Lidwoord Voegwoord Dieregeluide werkwoorde wat die klanke van diere beskryf Trappe van vergelyking IntensieweEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir werkwoord Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Werkwoord amp oldid 2393010,