×
Werkswinkel

Sedert die Industriële Revolusie-era, is 'n werkswinkel 'n vertrek of gebou wat beide die plek en gereedskap (of masjinerie) verskaf, wat nodig mag wees vir die vervaardiging of herstel van vervaardigde goedere. Werkswinkels was die enigste plekke van produksie tot en met die koms van industrialisering en die ontwikkeling van groter fabrieke. In die 20ste en 21ste eeu, bevat baie Westerse huise 'n werkswinkel in die garage, kelder, of 'n buiteskuur. Huiswerkswinkels bevat gewoonlik 'n werksbank, handgereedskap, kraggereedskap en ander hardeware.

Hierdie werkswinkel in 'n museum het gereedskap en voorrade wat reeds vir dekades in gebruik is.
'n Spoorwegwerkswinkel.

In sommige herstelbedrywe, soos by lokomotiewe en vliegtuie, word die herstelwerk in gespesialiseerde werkswinkels gedoen, soos in spoorwegwerkswinkels. Die meeste herstelwerk word in klein werkswinkels uitgevoer, behalwe waar industriële diens nodig is.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

werkswinkel, sedert, industriële, revolusie, werkswinkel, vertrek, gebou, beide, plek, gereedskap, masjinerie, verskaf, nodig, wees, vervaardiging, herstel, vervaardigde, goedere, enigste, plekke, produksie, koms, industrialisering, ontwikkeling, groter, fabri. Sedert die Industriele Revolusie era is n werkswinkel n vertrek of gebou wat beide die plek en gereedskap of masjinerie verskaf wat nodig mag wees vir die vervaardiging of herstel van vervaardigde goedere Werkswinkels was die enigste plekke van produksie tot en met die koms van industrialisering en die ontwikkeling van groter fabrieke In die 20ste en 21ste eeu bevat baie Westerse huise n werkswinkel in die garage kelder of n buiteskuur Huiswerkswinkels bevat gewoonlik n werksbank handgereedskap kraggereedskap en ander hardeware Hierdie werkswinkel in n museum het gereedskap en voorrade wat reeds vir dekades in gebruik is n Spoorwegwerkswinkel Spesialisasie WysigIn sommige herstelbedrywe soos by lokomotiewe en vliegtuie word die herstelwerk in gespesialiseerde werkswinkels gedoen soos in spoorwegwerkswinkels Die meeste herstelwerk word in klein werkswinkels uitgevoer behalwe waar industriele diens nodig is Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Werkswinkel amp ol,