fbpx
Wikipedia

Wellington, Nieu-Seeland

Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Nieu-Seeland. Vir plekke elders met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsblad by Wellington.
Wellington
Te Whanga-nui-a-Tara
Ligging
Wapen
Algemene feite
Stigting: 1839
Inwoners: 389 700[1] (Junie 2010)
Oppervlakte: 444 km²
Bevolkingsdigtheid: 877,7 Inwoners/km²
Gemiddelde inkomste: NZ$ 23.900 (2001)
Geografiese ligging: 41°17′S 174°46′O / 41.283°S 174.767°O / -41.283; 174.767
Amptelike webwerf: wellingtonnz.com
Administratiewe verdeling
Land: Nieu-Seeland
Streek: Greater Wellington
Distrikte:
  • Wellington City
  • Porirua
  • Upper Hutt
  • Lower Hutt

Wellington (Māori: Te Whanga-nui-a-Tara) is die hoofstad van Nieu-Seeland en is die tweede grootste stedelike gebied in die land asook die mees bevolkte nasionale hoofstad in Oseanië en die mees suidelike ter wêreld. Die stad is geleë in die Wellington-streek aan die suidelike punt van die Noord-Eiland, naby die geografiese middelpunt van die land.

Soos baie ander stede, strek die gebied wat die stad in beslag neem verder as die grense van die plaaslike munisipaliteit. Greater Wellington of die Wellington-streek word gebruik om na die hele stedelike gebied te verwys, asook die landelike dele van die stad, die Kapiti-kus en verby die Rimutaka Range tot by Wairarapa.

Wellington was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1987, Krieketwêreldbeker 1992, Rugbywêreldbeker 2011 en Krieketwêreldbeker 2015.

Naam

Die stad, Wellington, is vernoem na Arthur Wellesley, die eerste Hertog van Wellington en die oorwinnaar in die Slag van Waterloo. Die hertog se titel is afkomstig van die dorpie Wellington in die Engelse graafskap Somerset.

In die taal van die Māori's, die inboorlinge van Nieu-Seeland, het die stad drie name: Te Whanganui-a-Tara verwys na die hawe van Wellingtong en beteken "die groot hawe van Tara"; Pōneke is 'n transliterasie van "Port Nick" (kort vir "Port Nicholson") en Te Upoko-o-te-Ika-a-Māui (soms verkort na Te Upoko-o-te-Ika), wat beteken "die kop van die vis van Māui"). Die laaste naam is meer tradisioneel en verwys na die legende waarin die Noordeiland uitgevis is deur die demigod, Māui Tikitiki-a-Taranga.

Verwysings

  1. Statistics New Zealand: Subnational Population Estimates

Eksterne skakels

Wellington, Nieu-Seeland
wellington, nieu, seeland, hierdie, artikel, handel, hoofstad, nieu, seeland, plekke, elders, dieselfde, naam, sien, dubbelsinnigheidsblad, wellington, wellingtonte, whanga, taraliggingwapenalgemene, feitestigting, 1839inwoners, junie, 2010, oppervlakte, bevol. Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Nieu Seeland Vir plekke elders met dieselfde naam sien die dubbelsinnigheidsblad by Wellington WellingtonTe Whanga nui a TaraLiggingWapenAlgemene feiteStigting 1839Inwoners 389 700 1 Junie 2010 Oppervlakte 444 km Bevolkingsdigtheid 877 7 Inwoners km Gemiddelde inkomste NZ 23 900 2001 Geografiese ligging 41 17 S 174 46 O 41 283 S 174 767 O 41 283 174 767Amptelike webwerf wellingtonnz comAdministratiewe verdelingLand Nieu SeelandStreek Greater WellingtonDistrikte Wellington City Porirua Upper Hutt Lower HuttWellington Maori Te Whanga nui a Tara is die hoofstad van Nieu Seeland en is die tweede grootste stedelike gebied in die land asook die mees bevolkte nasionale hoofstad in Oseanie en die mees suidelike ter wereld Die stad is gelee in die Wellington streek aan die suidelike punt van die Noord Eiland naby die geografiese middelpunt van die land Soos baie ander stede strek die gebied wat die stad in beslag neem verder as die grense van die plaaslike munisipaliteit Greater Wellington of die Wellington streek word gebruik om na die hele stedelike gebied te verwys asook die landelike dele van die stad die Kapiti kus en verby die Rimutaka Range tot by Wairarapa Wellington was een van die Nieu Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywereldbeker 1987 Krieketwereldbeker 1992 Rugbywereldbeker 2011 en Krieketwereldbeker 2015 Naam WysigDie stad Wellington is vernoem na Arthur Wellesley die eerste Hertog van Wellington en die oorwinnaar in die Slag van Waterloo Die hertog se titel is afkomstig van die dorpie Wellington in die Engelse graafskap Somerset In die taal van die Maori s die inboorlinge van Nieu Seeland het die stad drie name Te Whanganui a Tara verwys na die hawe van Wellingtong en beteken die groot hawe van Tara Pōneke is n transliterasie van Port Nick kort vir Port Nicholson en Te Upoko o te Ika a Maui soms verkort na Te Upoko o te Ika wat beteken die kop van die vis van Maui Die laaste naam is meer tradisioneel en verwys na die legende waarin die Noordeiland uitgevis is deur die demigod Maui Tikitiki a Taranga Verwysings Wysig Statistics New Zealand Subnational Population EstimatesEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wellington Nieu Seeland Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wellington Nieu Seeland amp oldid 2390378,