×
Weegskaal (sterrebeeld)
Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Weegskaal (sterreteken).

Die Weegskaal (Latyn: Libra) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim en deel van die diereriem. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dis redelik dof en het net een ster helderder as 3 mag.

Weegskaal
Latynse naam Libra
Genitief Librae
Afkorting Lib
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h
Deklinasie -15º
Grootte 538 vk. grade (29ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 4, 6
Helderste ster Zubeneschamali (Beta Librae)
Naaste ster Gliese 570
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 3
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 46
Meteoorreëns Mei-Libriede
Aangrensende sterrebeelde
Slang, Maagd, Noordelike Waterslang, Sentour (hoek), Wolf, Serpioen, Slangdraer
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die sterrebeeld Weegskaal kan met die blote oog gesien word.

Die helderste sterre van die Weegskaal vorm ’n vierhoek:

Die sterrebeeld huisves die ster Gliese 581, wat ’n planetêre stelsel van ses planete het. Gliese 581 d en Gliese 581 g is albei baie moontlike kandidate vir lewe, hoewel Gliese 581 g se bestaan betwis word en onseker is. Gliese 581 c is die eerste planeet soortgelyk aan die Aarde wat om die ster gevind is. Gliese 581 e is sover bekend die planeet met die kleinste massa wat om ’n normale ster wentel. Dit is moontlik dat enige van hierdie planete lewe sal kan huisves.

Die Weegskaal was in die Babiloniese sterrekunde bekend as MUL Zibanu ("die weegskaal") of as die Skerpioen se Klou. Die skaal was heilig vir die songod Sjamasj, wat ook die beskermheilige van die waarheid en geregtigheid was. Die sterrebeeld word sedertdien vereenselwig met die wet, geregtigheid en welwillendheid. In Arabies beteken zubānā "skerpioen se kloue" en dit kan wees hoekom die Skerpioen se kloue die Weegskaal geword het.

In die Romeinse mitologie word die sterreteken beskou as die weegskaal wat vasgehou word deur Astraia (voorgestel deur die Maagd), die godin van geregtigheid.

Die Weegskaal is die enigste sterrebeeld van die diereriem wat nie ’n lewende wese simboliseer nie.

  1. Found: first rocky exoplanet that could host life, NewScientist, 29 September 2010
  2. Mayor, M (2009). (PDF). Astronomy and Astrophysics. Bibcode:. doi:. (PDF) vanaf die oorspronklike op 2009-05-21. Besoek op2012-06-09.
  3. Babylonian Star-lore, deur Gavin White, Solaria Pubs, 2008, bl. 175


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 26, 2021

weegskaal, sterrebeeld, artikel, sterreteken, sien, weegskaal, sterreteken, weegskaal, latyn, libra, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, deel, diereriem, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, redelik, ster. Vir n artikel oor die sterreteken sien Weegskaal sterreteken Die Weegskaal Latyn Libra is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim en deel van die diereriem Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde Dis redelik dof en het net een ster helderder as 3 mag WeegskaalLatynse naam LibraGenitief LibraeAfkorting LibWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 15hDeklinasie 15ºGrootte 538 vk grade 29ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 4 6Helderste ster Zubeneschamali Beta Librae Naaste ster Gliese 570Sterre helderder as 3 m 2Sterre met planete 3Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 46Meteoorreens Mei LibriedeAangrensende sterrebeeldeSlang Maagd Noordelike Waterslang Sentour hoek Wolf Serpioen SlangdraerPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Geskiedenis 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe Wysig Die sterrebeeld Weegskaal kan met die blote oog gesien word Die helderste sterre van die Weegskaal vorm n vierhoek Alpha Librae Zubenelgenubi suidelike klou n dubbelster Beta Librae Zubeneschamali noordelike klou Gamma Librae Zubenelakrab skerpioen se klou Sigma Librae Brachium n veranderlike ster Die sterrebeeld huisves die ster Gliese 581 wat n planetere stelsel van ses planete het Gliese 581 d en Gliese 581 g is albei baie moontlike kandidate vir lewe hoewel Gliese 581 g se bestaan betwis word en onseker is 1 Gliese 581 c is die eerste planeet soortgelyk aan die Aarde wat om die ster gevind is Gliese 581 e is sover bekend die planeet met die kleinste massa wat om n normale ster wentel 2 Dit is moontlik dat enige van hierdie planete lewe sal kan huisves 3 Geskiedenis WysigDie Weegskaal was in die Babiloniese sterrekunde bekend as MUL Zibanu die weegskaal of as die Skerpioen se Klou Die skaal was heilig vir die songod Sjamasj wat ook die beskermheilige van die waarheid en geregtigheid was 4 Die sterrebeeld word sedertdien vereenselwig met die wet geregtigheid en welwillendheid In Arabies beteken zubana skerpioen se kloue en dit kan wees hoekom die Skerpioen se kloue die Weegskaal geword het In die Romeinse mitologie word die sterreteken beskou as die weegskaal wat vasgehou word deur Astraia voorgestel deur die Maagd die godin van geregtigheid Die Weegskaal is die enigste sterrebeeld van die diereriem wat nie n lewende wese simboliseer nie Verwysings Wysig Found first rocky exoplanet that could host life NewScientist 29 September 2010 Mayor M 2009 The HARPS search for southern extra solar planets XVIII An Earth mass planet in the GJ 581 planetary system PDF Astronomy and Astrophysics Bibcode 2009A amp A 507 487M doi 10 1051 0004 6361 200912172 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 2009 05 21 Besoek op 2012 06 09 SPACE com Major Discovery New Planet Could Harbor Water and Life Babylonian Star lore deur Gavin White Solaria Pubs 2008 bl 175 H A Rey The Stars A New Way to See Them Houghton Mifflin Boston 1997 ISBN 0 395 24830 2 Ian Ridpath en Wil Tirion 2007 Stars and Planets Guide Collins Londen ISBN 978 0 00 725120 9 Princeton University Press Princeton ISBN 978 0 691 13556 4 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Libra Libra constellation Star Tales Libra Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Weegskaal Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Weegskaal sterrebeeld amp ol,