×
Wayback Machine

Die Wayback Machine is 'n digitale argief van die Wêreldwye Web en ander inligting op die Internet. Die diens stel mense in staat om webblaaie te argiveer en geargiveerde bladsye oor tyd op te roep. Dit is veral handig om bladsye wat nie meer bestaan nie, op te soek.

Wayback Machine
URL
Kommersieel? Nee
Soort webwerf Internet argief
Registrasie Opsioneel
Beskikbare tale Engels
Gelanseer 1996
Huidige status Aktief

Die argief word deur Internet Archive ('n nie-winsgewende organisasie wat in San Francisco in die VSA gesetel is) bestuur. Dit is deur Brewster Kahle en Bruce Gilliat begin, en word met behulp van Alexa Internet instand gehou. Hulle visie is om die hele Internet te argiveer.

Die organisasie argiveer bladsye sedert 1996 op hulle Linux-bedieners. Hulle besoek geargiveerde bladsye elke paar weke of maande en skep 'n nuwe weergawe as die inhoud daarvan verander het. Gebruikers word ook toegelaat om skakels vir aktivering in te voer. Die oogmerk is om inligting, wat andersins verlore kan gaan wanneer 'n webwerf verander of gesluit word, vas te vang.

Wys 'n kalender wat die weergawes van 'n geargiveerde bladsy wys:

    Sien hoe 'n bladsy in die verlede (in die geval, die Afrikaanse Wikipedia op 29 Januarie 2004) gelyk het:

      Om 'n URL te argiveer:

        1. (en) . cachedpages. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op2 Desember 2014.

        Publikasie datum: Augustus 08, 2021

        wayback, machine, digitale, argief, wêreldwye, ander, inligting, internet, diens, stel, mense, staat, webblaaie, argiveer, geargiveerde, bladsye, roep, veral, handig, bladsye, meer, bestaan, soek, http, wayback, archive, kommersieel, neesoort, webwerf, interne. Die Wayback Machine is n digitale argief van die Wereldwye Web en ander inligting op die Internet Die diens stel mense in staat om webblaaie te argiveer en geargiveerde bladsye oor tyd op te roep Dit is veral handig om bladsye wat nie meer bestaan nie op te soek Wayback MachineURL http wayback archive org Kommersieel NeeSoort webwerf Internet argiefRegistrasie OpsioneelBeskikbare tale EngelsGelanseer 1996Huidige status Aktief Die argief word deur Internet Archive n nie winsgewende organisasie wat in San Francisco in die VSA gesetel is bestuur Dit is deur Brewster Kahle en Bruce Gilliat begin en word met behulp van Alexa Internet instand gehou Hulle visie is om die hele Internet te argiveer 1 Die organisasie argiveer bladsye sedert 1996 op hulle Linux bedieners Hulle besoek geargiveerde bladsye elke paar weke of maande en skep n nuwe weergawe as die inhoud daarvan verander het Gebruikers word ook toegelaat om skakels vir aktivering in te voer Die oogmerk is om inligting wat andersins verlore kan gaan wanneer n webwerf verander of gesluit word vas te vang GebruikWys n kalender wat die weergawes van n geargiveerde bladsy wys https web archive org web http af wikipedia org Sien hoe n bladsy in die verlede in die geval die Afrikaanse Wikipedia op 29 Januarie 2004 gelyk het https web archive org web 20040129010037 http af wikipedia org Om n URL te argiveer https web archive org save http af wikipedia org Verwysings en Archive org or Wayback Machine cachedpages Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 2 Desember 2014 Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Wayback Machine Amptelike webtuiste Bibliotheca Alexandrina se gedupliseerde weergawe van die Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Wayback Machine amp ol,