×
Waterstofbinding

'n Waterstofbinding is 'n spesiale soort dipool-dipoolkrag wat bestaan tussen 'n elektronegatiewe atoom en 'n Waterstof atoom wat aan Stikstof, Suurstof of Fluoor verbind is. Hierdie soort verbinding behels altyd 'n waterstofatoom en die aantrekkingsenergie is by benadering omtrent so sterk soos swak kovalente verbindings (155 kJ/mol), daarom die naam – Waterstofbinding. 'n Tipiese kovalente verbinding is slegs sowat 20 keer sterker as 'n intramolekulêre waterstofbinding. Hierdie aantrekkingskragte kan tussen molekules (“intermolekulêr”) of tussen verskillende dele van dieselfde molekuul (“intramolekulêr”) voorkom. Die waterstofbinding is 'n is 'n baie sterk vaste dipool-dipool van der Waals-Keesomkrag, maar swakker as kovalente-, ioniese- en metaalbindings. Die sterkte van waterstofbinding lê iewers tussen kovalente- en elektrostatiese intermolekulêre aantrekkingskragte.

Model van waterstofbindings tussen watermolekules.
'n Voorbeeld van 'n vierdubbele waterstofbinding tussen 'n dimeer kompleks deur Meijer et. al. beskryf.
Intramolekulêre waterstofbinding in asetielasetoon hel om die enol toutomeer te stabiliseer
Karboksielsure vorm dikwels dimere in die dampfase.

Intermolekulêre waterstofbinding is verantwoordelik vir die hoë kookpunt van water (100 °C). Intramolekulêre waterstofbinding is deels verantwoordelik vir die sekondêre, tertiêre en kwarternêre strukture van proteïene en nukleoonsure

'n Waterstofbinding kom voor waar 'n waterstofatoom aan 'n relatiewe elektronegatiewe atoom verbind. Die elektronegatiewe atoom is gewoonlik fluoor, suurstof of stikstof. 'n Voorbeeld van so 'n molekuul is etanol wat 'n waterstofatoom het wat aan 'n suurstofatoom verbind is. Waterstofbindings is ook moontlik in molekules waar ander atome aan elektronegatiewe atome verbind is nie, soos in die geval van diëtieleter.

Koolstof kan ook deelneem aan waterstofbinding, veral as die koolstof aan verskeie elektronegatiewe atome verbind is, soos in die geval van chloroform, CHCl3. Die elektronegatiewe atoom trek die elektronwolk rondom die waterstofkern aan en laat die atoom met 'n gedeeltelik positiewe lading. Vanweë die kleinheid van 'n waterstofatoom relatief tot ander atome en molekules, verteenwoordig die gevolglike lading 'n hoë ladingsdigtheid al is dit slegs 'n gedeeltelike lading. 'n Waterstofbinding word gevorm as hierdie sterk positiewe ladingsdigtheid 'n alleenpaar elektrone van 'n ander heteroatoom aantrek, wat dan ook die akseptor genoem word.

Waterstofbinding word dikwels beskryf as 'n dipool-dipool interkasie. Dit toon egter ook kenmerke van kovalente bindings: dit kom in 'n spesifieke rigting voor, is sterk, skep interatomiese afstande korter as die som van die Van der Waals radiusse en betrek 'n beperkte aantal deelnemers aan die interaksie wat as 'n soort valensie beskou kan word. Hierdie kovalente kenmerke is meer beduidend as akseptors bind aan waterstofatome in verbinding met meer elektronegatiewe atome.

  • George A. Jeffrey. An Introduction to Hydrogen Bonding (Topics in Physical Chemistry). Oxford University Press, VSA (13 Maart 1997). ISBN 0-19-509549-9
  • C.Q. Sun, Relaxation of the Chemical Bond. Springer Series in Chemical Physics 108. Heidelberg. 807 pp. 2014 ISBN 978-981-4585-20-0
  • Y. Huang, X. Zhang, Z. Ma, Y. Zhou, W. Zheng, J. Zhou, eb C.Q. Sun, Hydrogen-bond relaxation dynamics: resolving mysteries of water ice. Coord. Chem. Rev., 2014. DOI: 10.1016/j.ccr.2014.10.003.
  1. Felix H. Beijer, Huub Kooijman, Anthony L. Spek, Rint P. Sijbesma, E. W. Meijer (1998). "Self-Complementarity Achieved through Quadruple Hydrogen Bonding". Angew. Chem. Int. Ed. 37: 75–78. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. Nic, M.; Jirat, J.; Kosata, B., reds. (2006–). . IUPAC Compendium of Chemical Terminology (Aanlyn uitg.). doi:. ISBN 0-9678550-9-8.Gaan datum na in: |year= (help)

Publikasie datum: September 26, 2021

waterstofbinding, spesiale, soort, dipool, dipoolkrag, bestaan, tussen, elektronegatiewe, atoom, waterstof, atoom, stikstof, suurstof, fluoor, verbind, hierdie, soort, verbinding, behels, altyd, waterstofatoom, aantrekkingsenergie, benadering, omtrent, sterk, . n Waterstofbinding is n spesiale soort dipool dipoolkrag wat bestaan tussen n elektronegatiewe atoom en n Waterstof atoom wat aan Stikstof Suurstof of Fluoor verbind is Hierdie soort verbinding behels altyd n waterstofatoom en die aantrekkingsenergie is by benadering omtrent so sterk soos swak kovalente verbindings 155 kJ mol daarom die naam Waterstofbinding n Tipiese kovalente verbinding is slegs sowat 20 keer sterker as n intramolekulere waterstofbinding Hierdie aantrekkingskragte kan tussen molekules intermolekuler of tussen verskillende dele van dieselfde molekuul intramolekuler voorkom 2 Die waterstofbinding is n is n baie sterk vaste dipool dipool van der Waals Keesomkrag maar swakker as kovalente ioniese en metaalbindings Die sterkte van waterstofbinding le iewers tussen kovalente en elektrostatiese intermolekulere aantrekkingskragte Model van waterstofbindings tussen watermolekules n Voorbeeld van n vierdubbele waterstofbinding tussen n dimeer kompleks deur Meijer et al beskryf 1 Intramolekulere waterstofbinding in asetielasetoon hel om die enol toutomeer te stabiliseer Karboksielsure vorm dikwels dimere in die dampfase Intermolekulere waterstofbinding is verantwoordelik vir die hoe kookpunt van water 100 C Intramolekulere waterstofbinding is deels verantwoordelik vir die sekondere tertiere en kwarternere strukture van proteiene en nukleoonsureBinding Wysig n Waterstofbinding kom voor waar n waterstofatoom aan n relatiewe elektronegatiewe atoom verbind Die elektronegatiewe atoom is gewoonlik fluoor suurstof of stikstof n Voorbeeld van so n molekuul is etanol wat n waterstofatoom het wat aan n suurstofatoom verbind is Waterstofbindings is ook moontlik in molekules waar ander atome aan elektronegatiewe atome verbind is nie soos in die geval van dietieleter Koolstof kan ook deelneem aan waterstofbinding veral as die koolstof aan verskeie elektronegatiewe atome verbind is soos in die geval van chloroform CHCl3 Die elektronegatiewe atoom trek die elektronwolk rondom die waterstofkern aan en laat die atoom met n gedeeltelik positiewe lading Vanwee die kleinheid van n waterstofatoom relatief tot ander atome en molekules verteenwoordig die gevolglike lading n hoe ladingsdigtheid al is dit slegs n gedeeltelike lading n Waterstofbinding word gevorm as hierdie sterk positiewe ladingsdigtheid n alleenpaar elektrone van n ander heteroatoom aantrek wat dan ook die akseptor genoem word Waterstofbinding word dikwels beskryf as n dipool dipool interkasie Dit toon egter ook kenmerke van kovalente bindings dit kom in n spesifieke rigting voor is sterk skep interatomiese afstande korter as die som van die Van der Waals radiusse en betrek n beperkte aantal deelnemers aan die interaksie wat as n soort valensie beskou kan word Hierdie kovalente kenmerke is meer beduidend as akseptors bind aan waterstofatome in verbinding met meer elektronegatiewe atome Verdere naleeswerk WysigGeorge A Jeffrey An Introduction to Hydrogen Bonding Topics in Physical Chemistry Oxford University Press VSA 13 Maart 1997 ISBN 0 19 509549 9 C Q Sun Relaxation of the Chemical Bond Springer Series in Chemical Physics 108 Heidelberg 807 pp 2014 ISBN 978 981 4585 20 0 Y Huang X Zhang Z Ma Y Zhou W Zheng J Zhou eb C Q Sun Hydrogen bond relaxation dynamics resolving mysteries of water ice Coord Chem Rev 2014 DOI 10 1016 j ccr 2014 10 003 Verwysings Wysig Felix H Beijer Huub Kooijman Anthony L Spek Rint P Sijbesma E W Meijer 1998 Self Complementarity Achieved through Quadruple Hydrogen Bonding Angew Chem Int Ed 37 75 78 doi 10 1002 SICI 1521 3773 19980202 37 1 2 3C75 AID ANIE75 3E3 0 CO 2 R AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Nic M Jirat J Kosata B reds 2006 hydrogen bond IUPAC Compendium of Chemical Terminology Aanlyn uitg doi 10 1351 goldbook H02899 ISBN 0 9678550 9 8 Gaan datum na in year help Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Waterstofbinding amp ol,