×
Waterjuffer

'n Waterjuffer is 'n soort insek van die suborde Zygoptera, wat tot die orde Odonata behoort. Die term Zygoptera beteken "vlerke wat in pare voorkom". Waterjuffers is delikate, swak-vlieënde insekte. 'n Volwasse waterjuffer het 'n lang, skraal liggaam, wat groen, blou, rooi, geel, swart of bruin is en dikwels helderkleurig. Die kleur van sommige van die spesies verskil in verskillende omgewings, verbleikend van helderblou tot 'n dowwe pers waar hulle reageer op koeler temperatuur of lig.

Waterjuffer
'n Wyfie bloustertwaterjuffer
(Ischnura heterosticta)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Zygoptera

Selys, 1854
Families
  • Hemiphlebioidea
    • Hemiphlebiidae
  • Coenagrionoidea
    • Coenagrionidae
    • Isostictidae
    • Platycnemididae
    • Platystictidae
    • "Protoneuridae" $
    • Pseudostigmatidae
  • Lestoidea
    • Lestidae
    • Lestoideidae
    • "Megapodagrionidae" $
    • Perilestidae
    • Synlestidae
  • Calopterygoidea
    • "Amphipterygidae" $
    • Calopterygidae
    • Chlorocyphidae
    • Dicteriadidae
    • Euphaeidae
    • Polythoridae
    • †Zacallitidae
$ dui parafiletiese groepe aan

Die meeste waterjuffers hou hulle vlerke oor hulle eie liggaam, nie uit na die kante soos naaldekokers nie. Waterjuffers is kleiner as naaldekokers, en hulle is aan die kante van die kop, nie bo-op die kop nie.

Die mannetjies van die meeste waterjuffers het helderder kleure as die wyfies. Beide geslagte het breë, langwerpige koppe met 'n groot, wyd geskeide uitpeuloë en baie kort voelers. Volwassenes gebruik hul harige agterpote om prooi in vlug te vang. Sodra die prooi gevang is, vreet hulle dit terwyl hulle dit met hul pote vashou.

Volwassenes word gewoonlik regdeur die jaar gedurende die dag gesien. Waterjuffers is vleisetende insekte wat naby varswater leef en broei. Hulle vlieg in tandem tydens paring en hulle paringspatroon is nogal ongewoon.

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2017. Besoek op24 April 2016.
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2019. Besoek op24 April 2016.

Publikasie datum: September 26, 2021

waterjuffer, soort, insek, suborde, zygoptera, orde, odonata, behoort, term, zygoptera, beteken, vlerke, pare, voorkom, delikate, swak, vlieënde, insekte, volwasse, waterjuffer, lang, skraal, liggaam, groen, blou, rooi, geel, swart, bruin, dikwels, helderkleur. n Waterjuffer is n soort insek van die suborde Zygoptera wat tot die orde Odonata behoort Die term Zygoptera beteken vlerke wat in pare voorkom Waterjuffers is delikate swak vlieende insekte n Volwasse waterjuffer het n lang skraal liggaam wat groen blou rooi geel swart of bruin is en dikwels helderkleurig Die kleur van sommige van die spesies verskil in verskillende omgewings verbleikend van helderblou tot n dowwe pers waar hulle reageer op koeler temperatuur of lig 1 Waterjuffer n Wyfie bloustertwaterjuffer Ischnura heterosticta Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaFilum ArthropodaKlas InsectaOrde OdonataSuborde Zygoptera Selys 1854FamiliesHemiphlebioidea Hemiphlebiidae Coenagrionoidea Coenagrionidae Isostictidae Platycnemididae Platystictidae Protoneuridae Pseudostigmatidae Lestoidea Lestidae Lestoideidae Megapodagrionidae Perilestidae Synlestidae Calopterygoidea Amphipterygidae Calopterygidae Chlorocyphidae Dicteriadidae Euphaeidae Polythoridae Zacallitidae dui parafiletiese groepe aan dd Die meeste waterjuffers hou hulle vlerke oor hulle eie liggaam nie uit na die kante soos naaldekokers nie Waterjuffers is kleiner as naaldekokers en hulle oe is aan die kante van die kop nie bo op die kop nie 2 Die mannetjies van die meeste waterjuffers het helderder kleure as die wyfies Beide geslagte het bree langwerpige koppe met n groot wyd geskeide uitpeuloe en baie kort voelers Volwassenes gebruik hul harige agterpote om prooi in vlug te vang Sodra die prooi gevang is vreet hulle dit terwyl hulle dit met hul pote vashou 1 Volwassenes word gewoonlik regdeur die jaar gedurende die dag gesien Waterjuffers is vleisetende insekte wat naby varswater leef en broei Hulle vlieg in tandem tydens paring en hulle paringspatroon is nogal ongewoon 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Galveston County Master Gardener Association Damselflies Quick Facts in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2017 Besoek op 24 April 2016 Mother Nature Network How to tell the difference between a dragonfly and a damselfly in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2019 Besoek op 24 April 2016 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Waterjuffer amp ol,