×
Wang Mang

Wang Mang (Chinees: 王莽; 45 v.C. - 23 n.C.) was die keiser van China van 9 tot 23 n.C.

Wang Mang
Keiser van die Xin-Dinastie
Dinastie Xin-Dinastie
Bewind 923
Gebore 45 v.C.
Dahod, Mogolryk
Gesterf 6 Oktober 23 (op 68)
Voorganger geen, Ruzi Ying as keiser van die Wes-Han-dinastie
Opvolger Keiser Gengshi van die Xuan-Han-dinastie
Gade Keiserin Wang
Keiserin Shi
Zhenzhi, byvrou
Huaineng, byvrou
Kaiming, byvrou
Kinders Wang Yu (王宇)
Wang Hue (王獲)
Wang An, prins van Xinqian (王安)
Wang Lin, prins van Tongyiyang (王臨)
Wang Xing, prins van Gongxiu (王興)
Wang Kuang, hertog van Gongjian (王匡)
Lady Wang, keiserin Xiaoping van Han (孝平皇后)
Wang Jie, Lady van Mudai (王捷)
Lady Wang, Lady van Muxiu
Vader Wang Man (王曼)
Moeder Qu (渠)

Hy is die enigste keiser van die Xin-dinastie. Xin beteken vars, nuut. Die keiserlike weduwee was sy tante en hy dien as eerste minister aan die hof van die Westelike Han onder keiser Ai, wat 'n swak en openlik gay vors is. Wang Mang is die sterk man agter die troon en sorg dat Ai se opvolger Ping 'n kind met 'n hartprobleem is. Wanneer Ping ouer word en begin om sy eie beleid in te voer, vermoor Wang Mang hom en sit die laaste keiser van die Westelike Han Ruzi op die troon wat nog 'n baba is. In 9 v.C. verklaar hy dat die Han die Hemelse Opdrag verloor het, en plaas homself op die troon.

Sy tante Wang Zhengjun, die weduwee van keiser Yang, was 'n magtige persoon aan die hof van die laaste Westelike Han-keisers. Sy gee hom die Nege Geskenke (jiuxi), ter erkenning van sy werk, wat sy posisie in die hof versterk. Toe Wang Mang 'n agter-agter-kleinseun van keiser Xuan op die troon plaas, hoewel daar volwasse prinse van 'n ouer generasie was, blokkeer sy pogings van die keiserlike Liu-familie om hom teen te hou. Op 9 Januarie 9 stem sy egter glad nie met hom saaam nie, wanneer hy homself op die troon plaas en om die keiserlike seël vra. Sy skreeu en vloek en werp die seël op die grond, maar dit is nou te laat. In 16 sterf sy 84 jaar oud.

Inhoud

Wang Mang se steun onder die elite is nie groot nie. Daar is talle van prinse uit die huis van Han wat volwassenes is en regte op die troon kan opeis. Hy begin 'n beleid van groot hervormings om die gewone volk se steun te kry. Die slawerny word afgeskaf en die belastingstelsel verander. Hy voer die inkomstebelasting in wat hom baie gehaat maak by die adel.

Hy hervorm die munt in 7, 9, 10 en 14 en dit verteenwoordig 'n afwaardering in 7 en 14. Die markiese en laer edele word gedwing om hulle goud in te wissel teen munte wat minder waarde het. Dit word onwettig om grond te verkoop en al die mans kry 'n standaard stukkie grond. Indien mens meer land as die standaard besit moet hulle dit aan familie of bure gee wat nie genoeg land het nie. In 10 word staatsmonopolies ingevoer op sterk drank, sout en ysterwerktuie. Die staat probeer om die pryse vir graan, weefsels en syde te beïnvloed en te stabiliseer. Hierdie maatreëls word deur sommige geskiedkundiges soos Hu Shih gesien as 'n vroeë vorm van sosialisme wat faal omrede China nog nie ryp vir sulke veranderings is nie, maar ander historici stem nie saam nie.

Die dyke van die Huangho-rivier word verwaarloos en sterk reëns sorg vir 'n oorstroming en ekonomiese chaos. Die boere kom in opstand en kleur hule wenkbroue rooi om gevaarlik te lyk. Die opstand se leier Moeder Lu eis terugkeer na die ou stelsel omrede die rampe gesien word as 'n omen dat die Hemel Wang Mang se regering as onregmatig sien. In 17 neem die opstandelinge die hoofstad in, maar die burgeroorlog duur voort tot 23 wanneer Wang Mang vermoor word en die Han-dinastie herstel word, met die meer oostelike stad Luoyang as hoofstad. Dit is hoekom dit die Oostelike Han genoem word. Al Wang Mang se hervormings word teruggedraai en die slawerny word weer ingevoer.

  1. Encyclopedia of Slave Resistance and Rebellion, Volume 2, Greenwood milestones in African American historyJunius P. Rodriguez Greenwood Publishing Group, 2007, ISBN 0-313-33273-8, ISBN 978-0-313-33273-9
  2. Biographical Dictionary of Chinese Women: Antiquity Through Sui, 1600 B.C.E.-618 C.E., University of Hong Kong Libraries publicationsLily Xiao Hong Lee, A. D. Stefanowska, Sue Wiles, M.E. Sharpe, 2007, ISBN 0-7656-4182-8, ISBN 978-0-7656-4182-3
  3. The Cambridge History of China: Volume 1, The Ch'in and Han Empires, 221 BC-AD 220, The Cambridge History of China,Denis Crispin Twitchett, ISBN 0-521-21447-5, ISBN 978-0-521-21447-6

Publikasie datum: Augustus 10, 2021

wang, mang, chinees, 王莽, keiser, china, keiser, dinastiedinastie, dinastiebewind, 23gebore, dahod, mogolrykgesterf, oktober, voorganger, geen, ruzi, ying, keiser, dinastieopvolger, keiser, gengshi, xuan, dinastiegade, keiserin, wang, keiserin, zhenzhi, byvrou,. Wang Mang Chinees 王莽 45 v C 23 n C was die keiser van China van 9 tot 23 n C Wang MangKeiser van die Xin DinastieDinastie Xin DinastieBewind 9 23Gebore 45 v C Dahod MogolrykGesterf 6 Oktober 23 op 68 Voorganger geen Ruzi Ying as keiser van die Wes Han dinastieOpvolger Keiser Gengshi van die Xuan Han dinastieGade Keiserin Wang Keiserin Shi Zhenzhi byvrou Huaineng byvrou Kaiming byvrouKinders Wang Yu 王宇 Wang Hue 王獲 Wang An prins van Xinqian 王安 Wang Lin prins van Tongyiyang 王臨 Wang Xing prins van Gongxiu 王興 Wang Kuang hertog van Gongjian 王匡 Lady Wang keiserin Xiaoping van Han 孝平皇后 Wang Jie Lady van Mudai 王捷 Lady Wang Lady van MuxiuVader Wang Man 王曼 Moeder Qu 渠 Hy is die enigste keiser van die Xin dinastie Xin beteken vars nuut Die keiserlike weduwee was sy tante en hy dien as eerste minister aan die hof van die Westelike Han onder keiser Ai wat n swak en openlik gay vors is Wang Mang is die sterk man agter die troon en sorg dat Ai se opvolger Ping n kind met n hartprobleem is Wanneer Ping ouer word en begin om sy eie beleid in te voer vermoor Wang Mang hom en sit die laaste keiser van die Westelike Han Ruzi op die troon wat nog n baba is In 9 v C verklaar hy dat die Han die Hemelse Opdrag verloor het en plaas homself op die troon 1 Sy tante Wang Zhengjun die weduwee van keiser Yang was n magtige persoon aan die hof van die laaste Westelike Han keisers Sy gee hom die Nege Geskenke jiuxi ter erkenning van sy werk wat sy posisie in die hof versterk Toe Wang Mang n agter agter kleinseun van keiser Xuan op die troon plaas hoewel daar volwasse prinse van n ouer generasie was blokkeer sy pogings van die keiserlike Liu familie om hom teen te hou Op 9 Januarie 9 stem sy egter glad nie met hom saaam nie wanneer hy homself op die troon plaas en om die keiserlike seel vra Sy skreeu en vloek en werp die seel op die grond maar dit is nou te laat In 16 sterf sy 84 jaar oud 2 Inhoud 1 Ekonomiese hervormings 2 Boere opstand 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsEkonomiese hervormings WysigWang Mang se steun onder die elite is nie groot nie Daar is talle van prinse uit die huis van Han wat volwassenes is en regte op die troon kan opeis Hy begin n beleid van groot hervormings om die gewone volk se steun te kry Die slawerny word afgeskaf en die belastingstelsel verander Hy voer die inkomstebelasting in wat hom baie gehaat maak by die adel 1 Hy hervorm die munt in 7 9 10 en 14 en dit verteenwoordig n afwaardering in 7 en 14 Die markiese en laer edele word gedwing om hulle goud in te wissel teen munte wat minder waarde het Dit word onwettig om grond te verkoop en al die mans kry n standaard stukkie grond Indien mens meer land as die standaard besit moet hulle dit aan familie of bure gee wat nie genoeg land het nie In 10 word staatsmonopolies ingevoer op sterk drank sout en ysterwerktuie Die staat probeer om die pryse vir graan weefsels en syde te beinvloed en te stabiliseer Hierdie maatreels word deur sommige geskiedkundiges soos Hu Shih gesien as n vroee vorm van sosialisme wat faal omrede China nog nie ryp vir sulke veranderings is nie maar ander historici stem nie saam nie 3 Boere opstand WysigDie dyke van die Huangho rivier word verwaarloos en sterk reens sorg vir n oorstroming en ekonomiese chaos Die boere kom in opstand en kleur hule wenkbroue rooi om gevaarlik te lyk Die opstand se leier Moeder Lu eis terugkeer na die ou stelsel omrede die rampe gesien word as n omen dat die Hemel Wang Mang se regering as onregmatig sien In 17 neem die opstandelinge die hoofstad in maar die burgeroorlog duur voort tot 23 wanneer Wang Mang vermoor word en die Han dinastie herstel word met die meer oostelike stad Luoyang as hoofstad Dit is hoekom dit die Oostelike Han genoem word Al Wang Mang se hervormings word teruggedraai en die slawerny word weer ingevoer 1 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 Encyclopedia of Slave Resistance and Rebellion Volume 2 Greenwood milestones in African American historyJunius P Rodriguez Greenwood Publishing Group 2007 ISBN 0 313 33273 8 ISBN 978 0 313 33273 9 Biographical Dictionary of Chinese Women Antiquity Through Sui 1600 B C E 618 C E University of Hong Kong Libraries publications Lily Xiao Hong Lee A D Stefanowska Sue Wiles M E Sharpe 2007 ISBN 0 7656 4182 8 ISBN 978 0 7656 4182 3 The Cambridge History of China Volume 1 The Ch in and Han Empires 221 BC AD 220 The Cambridge History of China Denis Crispin Twitchett ISBN 0 521 21447 5 ISBN 978 0 521 21447 6Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wang Mang Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wang Mang amp ol,