fbpx
Wikipedia

Walrus

Die walrus (Odobenus rosmarus) is 'n groot seesoogdier wat tot die superfamilie Pinnipedia van die roofdierorde Carnivora behoort.

Walrus
Walrus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Odobenidae
Spesie:
O. rosmarus
Binomiale naam
Odobenus rosmarus

Daar is twee subspesies:

Die walrus is die enigste lewende spesie van die familie Odobenidae wat fossiel sedert die middel-mioseen bekend is (14 mj). Hierdie familie het uit twee subfamilies bestaan, die Odobeninae wat naas die huidige walrus ses ander genera bevat het en die Dusignathinae wat vier genera bevat het.[1]

Dit is 'n groot dier wat 1 000 kg swaar kan word. Dit het paddavoete, 'n kort snoet, klein oogies, snorbaarde en groot slagtande en hulle hare is kaneelbruin van kleur. Die mannetjie het spesiale lugsakke wat gebruik word om 'n klokagtige geluid te maak. Beide mans en vrouwens het slagtande wat vir verdediging gebruik word of om deur die ys te hak of hulle uit die water op te hys. Hulle vreet skulpdiere soos mossels en ander bentiese organismes wat met hul snorbaard opgespoor word. Daar is ongeveer 250 000 walrusse in die wêreld waarvan meer as 200 000 in die Stille Oseaan. Dié getalle het herstel nadat daar minder op julle gejag is.[2]

Sien ook

Verwysings

  1. "seaworld" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2015. Besoek op 15 Januarie 2017.
  2. "defenders" (in Engels). vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019.

Walrus
walrus, walrus, odobenus, rosmarus, groot, seesoogdier, superfamilie, pinnipedia, roofdierorde, carnivora, behoort, bewaringstatuskwesbaar, iucn, wetenskaplike, klassifikasiekoninkryk, animaliaorde, carnivorasuborde, caniformiasuperfamilie, pinnipediafamilie, . Die walrus Odobenus rosmarus is n groot seesoogdier wat tot die superfamilie Pinnipedia van die roofdierorde Carnivora behoort WalrusWalrusBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk AnimaliaOrde CarnivoraSuborde CaniformiaSuperfamilie PinnipediaFamilie OdobenidaeSpesie O rosmarusBinomiale naamOdobenus rosmarusDaar is twee subspesies O r rosmarus wat in die noordelike Atlantiese Oseaan voorkom O r divergens wat in die noordelike Stille Oseaan voorkom Die walrus is die enigste lewende spesie van die familie Odobenidae wat fossiel sedert die middel mioseen bekend is 14 mj Hierdie familie het uit twee subfamilies bestaan die Odobeninae wat naas die huidige walrus ses ander genera bevat het en die Dusignathinae wat vier genera bevat het 1 Dit is n groot dier wat 1 000 kg swaar kan word Dit het paddavoete n kort snoet klein oogies snorbaarde en groot slagtande en hulle hare is kaneelbruin van kleur Die mannetjie het spesiale lugsakke wat gebruik word om n klokagtige geluid te maak Beide mans en vrouwens het slagtande wat vir verdediging gebruik word of om deur die ys te hak of hulle uit die water op te hys Hulle vreet skulpdiere soos mossels en ander bentiese organismes wat met hul snorbaard opgespoor word Daar is ongeveer 250 000 walrusse in die wereld waarvan meer as 200 000 in die Stille Oseaan Die getalle het herstel nadat daar minder op julle gejag is 2 Sien ook WysigKaribiese walrusVerwysings Wysig seaworld in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2015 Besoek op 15 Januarie 2017 defenders in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Walrus amp oldid 2430968,