fbpx
Wikipedia

Walliesers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Wallies.

Die Walliesers (Engels: Welsh people, Wallies: Cymry) is 'n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Wallis en die omliggende eilande wat met die Walliese taal verband hou. Dié taal is histories in die hele Wallis gepraat, met sy voorganger Oud-Brits wat in die grootste deel van die Britse vasteland gepraat is. Terwyl Wallies die oorheersende taal in sekere gebiede van Wallis gebly het, is Engels die oorheersende taal in die meeste gebiede van dié land.

Walliesers




Totale bevolking: ca. 6–16,3 miljoen
Belangrike bevolkings  in:  Wallis 2,9 miljoen[1][2]

 Verenigde State 1,75–1,81 miljoen[3]
 Engeland 609 711[4]
 Kanada 458 705[5]
 Australië 125 597[6]
 Argentinië 50 000[7]
 Skotland 16 623[8]
 Nieu-Seeland 9 966[9][10]

Taal: Engels, Wallies
Geloofsoortuiging: Presbiterianisme, Anglikanisme, Rooms-Katolisisme[11] en ander gelowe.
Verwante etniese groepe: Ander Keltiese volke soos Bretonners, Iere, Korniese en Skotte; Engelse, Yslanders en Wikings

John Davies beweer dat die oorsprong van die "Walliese nasie" teruggevoer kan word tot die einde van die 4de en vroeë 5de eeu, na die onttrekking van die Romeine uit Groot-Brittanje,[12] hoewel Kelties-Britoniese tale vermoedelik heelwat vroeër in Wallis gepraat is. Die term Walliesers verwys na Wallis se bevolking en mense van Walliese afkoms wat 'n kulturele erfenis en voorvaderlike oorspronge deel.[13] Vandag is Wallis een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Wallis leef is Britse burgers.

In opdrag van die Walliese regering is die verspreiding van die Walliese vanne ondersoek, wat getoon het dat 718 000 mense, of omtrent 35% van Wallis se bevolking, oor 'n van met Walliese oorsprong beskik, in vergelyking met 5,3% in die res van die Verenigde Koninkryk, 4,7% in Nieu-Seeland, 4,1% in Australië en 3,8% in die Verenigde State. Sowat 16,3 miljoen mense in die lande wat ondersoek is, is ten minste van gedeeltelike Walliese afkoms.[14] Volgens die sensus van 2011 woon meer as 300 000 Walliesers in Londen,[15] waarvan 1 310 Wallies praat.[16]

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "2011 Census – Population and Household Estimates for Wales" (PDF). Office for National Statistics. Maart 2011. p. 6. (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016. Besoek op 13 Desember 2012.
  2. (en) "2011 Census: Key Statistics for Wales, March 2011" (PDF). Office for National Statistics. 11 Desember 2012. (PDF) vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016. Besoek op 6 Januarie 2016.
  3. (en) "2012 American Community Survey 1-Year Estimates". United States Census Bureau. vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 6 Januarie 2016.
  4. (en) Neighbourhood Statistics. "Welsh people in England". Neighbourhood.statistics.gov.uk. Besoek op 17 Oktober 2009.
  5. (en) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 19 Februarie 2014.
  6. (en) Government of Australia. "Welsh Australians". Australian Government – Department of Immigration and Border Protection. Besoek op 20 Februarie 2014.
  7. (en) "Wales and Argentina". Wales.com website. Welsh Government. 2008. Besoek op 8 Oktober 2010.
  8. (en) "City of Aberdeen: Census Stats and Facts page 25, section 18, Country of birth" (PDF). City of Aberdeen. 2003. Besoek op 6 April 2010.
  9. (en) The 2001 New Zealand census reports 3,342 people stating they belong to the Welsh ethnic group.
  10. (en) The 1996 census, which used a slightly different question, reported 9,966 people belonging to the Welsh ethnic group.
  11. (en) . Sacred-destinations.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2009. Besoek op 17 Oktober 2009.
  12. (en) Davies, John (1994) A History of Wales. Penguin: bl. 54; ISBN 0-14-014581-8.
  13. (en) The Welsh people: chapters on their origin, history and laws by Sir John Rhys, Sir David Brynmor Jones. 1969
  14. (en) (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2013. Besoek op 17 Oktober 2009.
  15. (cy) "Canolfan i 300,000 o Gymry" [Centre for 300,000 Welsh]. BBC. 5 November 2014. vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 6 Januarie 2016.
  16. (en) . Office for National Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 April 2013.

Bronne

  •   Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels

Walliesers
walliesers, hierdie, artikel, handel, etniese, groep, taal, sien, wallies, engels, welsh, people, wallies, cymry, keltiese, nasie, etniese, groep, inheems, wallis, omliggende, eilande, walliese, taal, verband, dié, taal, histories, hele, wallis, gepraat, voorg. Hierdie artikel handel oor die etniese groep Vir die taal sien Wallies Die Walliesers Engels Welsh people Wallies Cymry is n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Wallis en die omliggende eilande wat met die Walliese taal verband hou Die taal is histories in die hele Wallis gepraat met sy voorganger Oud Brits wat in die grootste deel van die Britse vasteland gepraat is Terwyl Wallies die oorheersende taal in sekere gebiede van Wallis gebly het is Engels die oorheersende taal in die meeste gebiede van die land WalliesersTotale bevolking ca 6 16 3 miljoenBelangrike bevolkings in Wallis 2 9 miljoen 1 2 Verenigde State 1 75 1 81 miljoen 3 Engeland 609 711 4 Kanada 458 705 5 Australie 125 597 6 Argentinie 50 000 7 Skotland 16 623 8 Nieu Seeland 9 966 9 10 Taal Engels WalliesGeloofsoortuiging Presbiterianisme Anglikanisme Rooms Katolisisme 11 en ander gelowe Verwante etniese groepe Ander Keltiese volke soos Bretonners Iere Korniese en Skotte Engelse Yslanders en WikingsJohn Davies beweer dat die oorsprong van die Walliese nasie teruggevoer kan word tot die einde van die 4de en vroee 5de eeu na die onttrekking van die Romeine uit Groot Brittanje 12 hoewel Kelties Britoniese tale vermoedelik heelwat vroeer in Wallis gepraat is Die term Walliesers verwys na Wallis se bevolking en mense van Walliese afkoms wat n kulturele erfenis en voorvaderlike oorspronge deel 13 Vandag is Wallis een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Wallis leef is Britse burgers In opdrag van die Walliese regering is die verspreiding van die Walliese vanne ondersoek wat getoon het dat 718 000 mense of omtrent 35 van Wallis se bevolking oor n van met Walliese oorsprong beskik in vergelyking met 5 3 in die res van die Verenigde Koninkryk 4 7 in Nieu Seeland 4 1 in Australie en 3 8 in die Verenigde State Sowat 16 3 miljoen mense in die lande wat ondersoek is is ten minste van gedeeltelike Walliese afkoms 14 Volgens die sensus van 2011 woon meer as 300 000 Walliesers in Londen 15 waarvan 1 310 Wallies praat 16 Inhoud 1 Sien ook 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsSien ook WysigWalliesers in ArgentinieVerwysings Wysig en 2011 Census Population and Household Estimates for Wales PDF Office for National Statistics Maart 2011 p 6 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016 Besoek op 13 Desember 2012 en 2011 Census Key Statistics for Wales March 2011 PDF Office for National Statistics 11 Desember 2012 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2016 Besoek op 6 Januarie 2016 en 2012 American Community Survey 1 Year Estimates United States Census Bureau Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020 Besoek op 6 Januarie 2016 en Neighbourhood Statistics Welsh people in England Neighbourhood statistics gov uk Besoek op 17 Oktober 2009 en Statistics Canada 2011 National Household Survey Data tables Besoek op 19 Februarie 2014 en Government of Australia Welsh Australians Australian Government Department of Immigration and Border Protection Besoek op 20 Februarie 2014 en Wales and Argentina Wales com website Welsh Government 2008 Besoek op 8 Oktober 2010 en City of Aberdeen Census Stats and Facts page 25 section 18 Country of birth PDF City of Aberdeen 2003 Besoek op 6 April 2010 en The 2001 New Zealand census reports 3 342 people stating they belong to the Welsh ethnic group en The 1996 census which used a slightly different question reported 9 966 people belonging to the Welsh ethnic group en Religion in Wales Welsh Religion Sacred destinations com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2009 Besoek op 17 Oktober 2009 en Davies John 1994 A History of Wales Penguin bl 54 ISBN 0 14 014581 8 en The Welsh people chapters on their origin history and laws by Sir John Rhys Sir David Brynmor Jones 1969 en The Welsh diaspora Analysis of the geography of Welsh names PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 20 Oktober 2013 Besoek op 17 Oktober 2009 cy Canolfan i 300 000 o Gymry Centre for 300 000 Welsh BBC 5 November 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020 Besoek op 6 Januarie 2016 en Main Language detailed 2011 QS204EW Office for National Statistics Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016 Besoek op 17 April 2013 Bronne Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Walliesers Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Walliesers amp oldid 2430963,