×
W.G. Grace

William Gilbert "W. G." Grace (18 Julie 184823 Oktober 1915) was 'n Engelse doktor en krieketspeler. Grace was algemeen bekend as 'W.G.'. Hy was 'n krieket-legende wat tot die ontwikkeling van die sport bygedra het. Hy speel vir 'n rekord van 44 seisoene vanaf 1865 tot 1908 eersteklas krieket en was die kaptein van verskeie spanne, onder andere: Engeland, Gloucestershire County Cricket Club, The Gentlemen, MCC en United South of England Eleven.

W. G. Grace
Portret van Grace deur Herbert Rose Barraud.
Volle naam William Gilbert Grace
Gebore (1848-07-18)18 Julie 1848
Downend, naby Bristol, Engeland
Gesterf 23 Oktober 1915 (op 67)
Mottingham, Kent, Engeland
Bynaam(e) W.G., The Doctor, The Champion, The Big 'Un, The Old Man
Kolfstyl Regshandige kolwer
Boulstyl regterarm medium (RM; roundarm styl)
Rol Veelsydig
Familie E. M. Grace, Fred Grace (broers), Walter Gilbert (neef)
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Engeland
Toetsdebuut (no 24) 6 September 1880 v Australië
Laaste Toets 1 Junie 1899 v Australië
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
1869–1904 Marylebone
1870–1899 Gloucestershire
1900–1904 London County
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1ste rang
Wedstryde 22 878 (870)
Lopies aangeteken 1 098 54 896 (54 211)
Kolfgemiddeld 32,29 39,55 (39,45)
100s/50s 2/5 126/254 (124/251)
Hoogste telling 170 344 (344)
Aflewerings geboul 666 126 157 (124 833)
Paaltjies 9 2 864+12 (2 809)
Boulgemiddeld 26,22 17,99 (18,14)
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 246 (240)
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 66 (64)
Beste boulontleding 2/12 10/49 (10/49)
Vangskote/Stonkings 39/– 887/5 (876/5)
Bron: [Rae, bl. 495–496 (CricketArchive)],

William Gilbert Grace is op 18 Julie 1848 in Downend, naby Bristol in Engeland uit 'n krieket-familie gebore. Sy pa en oom was beide goeie krieketspelers.

Grace kwalifiseer in 1879 as 'n dokter. As gevolg van sy professie het hy normaalweg amateurkrieket gespeel, maar daar word geglo dat hy meer geld uit krieket verdien het. Hy was 'n kompeterende speler en een van die bekendste persone in Engeland, tog was hy ook omstrede as gevolg van onsportiwiteit en sy finansiële vaardighede.

Toetskrieket begin in 1877, toe Grace reeds 28 jaar oud was. Hy maak sy debuut in 1880 en het Engeland se eerste honderdtal teen Australië aangeteken. Hy speel in die 1880's en 1890's in 22 toetse vir Engeland, almal daarvan teen Australië. Hy was die outomatiese keuse tuis, maar het aan slegs een kriekettoer, die toer van 1891–92 na Australië, deelgeneem.

In 1880 word W.G. saam met E.M. Grace, een van sy ouer broers, en Fred Grace, sy jongste broer, die eerste drie broers wat saam in 'n toetswedstryd speel.

Grace se belangrikste toets was die 1882-toets tussen Engeland en Australië op die The Oval-krieketstadion. Australië wen die wedstryd met 7 lopies nadat Spofforth 14 paaltjies geneem het. Die legende van Die As (The Ashes) is na die wedstryd gebore. Grace het slegs 4 en 32 lopies aangeteken, en is vir die nederlaag verantwoordelik gehou.

Hy is op 23 Oktober 1915 in Kent, Engeland aan 'n hartaanval oorlede.

  1. (in Engels). CricketArchive. vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2018. Besoek op15 Augustus 2009.
  2. (in Engels). CricketArchive. vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2018. Besoek op28 November 2008.
  3. (in Engels). CricketArchive. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op27 November 2008.

Publikasie datum: September 20, 2021

grace, william, gilbert, grace, julie, 1848, oktober, 1915, engelse, doktor, krieketspeler, grace, algemeen, bekend, krieket, legende, ontwikkeling, sport, bygedra, speel, rekord, seisoene, vanaf, 1865, 1908, eersteklas, krieket, kaptein, verskeie, spanne, ond. William Gilbert W G Grace 18 Julie 1848 23 Oktober 1915 was n Engelse doktor en krieketspeler Grace was algemeen bekend as W G Hy was n krieket legende wat tot die ontwikkeling van die sport bygedra het Hy speel vir n rekord van 44 seisoene vanaf 1865 tot 1908 eersteklas krieket en was die kaptein van verskeie spanne onder andere Engeland Gloucestershire County Cricket Club The Gentlemen MCC en United South of England Eleven W G GracePortret van Grace deur Herbert Rose Barraud Volle naam William Gilbert GraceGebore 1848 07 18 18 Julie 1848 Downend naby Bristol EngelandGesterf 23 Oktober 1915 op 67 Mottingham Kent EngelandBynaam e W G The Doctor The Champion The Big Un The Old ManKolfstyl Regshandige kolwerBoulstyl regterarm medium RM roundarm styl Rol VeelsydigFamilie E M Grace Fred Grace broers Walter Gilbert neef Internasionale geskiedenisNasionale span EngelandToetsdebuut no 24 6 September 1880 v AustralieLaaste Toets 1 Junie 1899 v AustralieEersterang spaninligtingJaar e Span1869 1904 Marylebone1870 1899 Gloucestershire1900 1904 London CountyLoopbaanstatistiekKompetisie Toets 1ste rangWedstryde 22 878 870 Lopies aangeteken 1 098 54 896 54 211 Kolfgemiddeld 32 29 39 55 39 45 100s 50s 2 5 126 254 124 251 Hoogste telling 170 344 344 Aflewerings geboul 666 126 157 124 833 Paaltjies 9 2 864 12 2 809 Boulgemiddeld 26 22 17 99 18 14 5 paaltjies in n kolfbeurt 0 246 240 10 paaltjies in n wedstryd 0 66 64 Beste boulontleding 2 12 10 49 10 49 Vangskote Stonkings 39 887 5 876 5 Bron Rae bl 495 496 CricketArchive Beknopte biografie WysigWilliam Gilbert Grace is op 18 Julie 1848 in Downend naby Bristol in Engeland uit n krieket familie gebore Sy pa en oom was beide goeie krieketspelers Grace kwalifiseer in 1879 as n dokter As gevolg van sy professie het hy normaalweg amateurkrieket gespeel maar daar word geglo dat hy meer geld uit krieket verdien het Hy was n kompeterende speler en een van die bekendste persone in Engeland tog was hy ook omstrede as gevolg van onsportiwiteit en sy finansiele vaardighede Toetskrieket begin in 1877 toe Grace reeds 28 jaar oud was Hy maak sy debuut in 1880 en het Engeland se eerste honderdtal teen Australie aangeteken 1 Hy speel in die 1880 s en 1890 s in 22 toetse vir Engeland almal daarvan teen Australie Hy was die outomatiese keuse tuis maar het aan slegs een kriekettoer die toer van 1891 92 na Australie deelgeneem 2 In 1880 word W G saam met E M Grace een van sy ouer broers en Fred Grace sy jongste broer die eerste drie broers wat saam in n toetswedstryd speel Grace se belangrikste toets was die 1882 toets tussen Engeland en Australie op die The Oval krieketstadion 3 Australie wen die wedstryd met 7 lopies nadat Spofforth 14 paaltjies geneem het Die legende van Die As The Ashes is na die wedstryd gebore Grace het slegs 4 en 32 lopies aangeteken en is vir die nederlaag verantwoordelik gehou Hy is op 23 Oktober 1915 in Kent Engeland aan n hartaanval oorlede Verwysings Wysig Toetswedstryd van 1880 in Engels CricketArchive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2018 Besoek op 15 Augustus 2009 Toetswedstryde waaraan W G Grace deelgeneem het in Engels CricketArchive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2018 Besoek op 28 November 2008 Toetswedstryd van Maart 1882 in Engels CricketArchive Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019 Besoek op 27 November 2008 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie W G Grace Ontsluit van https af wikipedia org w index php title W G Grace amp ol,