×
W- en Z-bosone

Die W- en Z-bosone (saam bekend as die swak bosone) is die kragdraende elementêre deeltjies wat as bemiddelaar optree vir die swak wisselwerking. Hul simbole is W+, W- en Z. Die twee W-bosone het onderskeidelik ’n positiewe en negatiewe elektriese lading van 1 en is mekaar se antideeltjie. Die Z-boson is elektries neutraal en is sy eie antideeltjie. Al drie het ’n baie kort leeftyd. Hul ontdekking was ’n groot bydrae tot wat die Standaardmodel van deeltjiefisika genoem word.

W- en Z-bosone
Die W- en Z-bosone is regs op die Standaardmodel.
Samestelling Elementêre deeltjies
Statistiek Bosonies
Groep Ykbosone
Wisselwerking Swak
Geteoretiseer Sheldon Glashow,
Steven Weinberg,
Abdus Salam (1968)
Ontdek CERN, 1983
Massa W:80,385±0,015 GeV/c2
Z:91,1876±0,0021 GeV/c2
Verval in W: ±1 e
Z: 0 e
Spin 1
Swak isospin W: ±1
Z: 0
Swak hiperlading 0


Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
  1. J. Beringer; et al. (2012). (PDF). Physical Review D. 86: 1. Bibcode:. doi:.
  2. Grünewald, M. W.; Gurtu, A. (2013). (PDF).

Publikasie datum: Augustus 20, 2021

bosone, saam, bekend, swak, bosone, kragdraende, elementêre, deeltjies, bemiddelaar, optree, swak, wisselwerking, simbole, twee, bosone, onderskeidelik, positiewe, negatiewe, elektriese, lading, mekaar, antideeltjie, boson, elektries, neutraal, antideeltjie, d. Die W en Z bosone saam bekend as die swak bosone is die kragdraende elementere deeltjies wat as bemiddelaar optree vir die swak wisselwerking Hul simbole is W W en Z Die twee W bosone het onderskeidelik n positiewe en negatiewe elektriese lading van 1 en is mekaar se antideeltjie Die Z boson is elektries neutraal en is sy eie antideeltjie Al drie het n baie kort leeftyd Hul ontdekking was n groot bydrae tot wat die Standaardmodel van deeltjiefisika genoem word W en Z bosoneDie W en Z bosone is regs op die Standaardmodel Samestelling Elementere deeltjiesStatistiek BosoniesGroep YkbosoneWisselwerking SwakGeteoretiseer Sheldon Glashow Steven Weinberg Abdus Salam 1968 Ontdek CERN 1983Massa W 80 385 0 015 GeV c2 1 Z 91 1876 0 0021 GeV c2 1 2 Verval in W 1 e Z 0 eSpin 1Swak isospin W 1 Z 0Swak hiperlading 0Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei 1 0 1 1 J Beringer et al 2012 2012 Review of Particle Physics Gauge and Higgs Bosons PDF Physical Review D 86 1 Bibcode 2012PhRvD 86a0001B doi 10 1103 PhysRevD 86 010001 Grunewald M W Gurtu A 2013 The Mass and Width of the W Boson PDF Ontsluit van https af wikipedia org w index php title W en Z bosone amp ol,