×
Wêreldspektrum

Wêreldspektrum is 'n Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana (Edms) Bpk uitgegee is. Die ensiklopedie is alfabeties volgens onderwerp gerangskik, met die laaste boek, deel 30, wat die indeks bevat. Feitlik 50% van die ruimte is aan volkleur beelde en illustrasies gewy. Naas die hoofensiklopedie is daar ook 'n Junior wêreldspektrum, Wêreldspektrum Woordeboek (2 dele), Wêreldspektrum Woordeskat (3 dele) en verskeie jaarboeke (1985 tot 1996) gepubliseer.

Wêreldspektrum op 'n boekrak.
Wêreldspektrum bevat geïllustreer.

Wêreldspektrum:

Wêreldspektrum Woordeboek:

  • Woordeboek 1 (A tot L)
  • Woordeboek 2 (M tot Z)

Wêreldspektrum Woordeskat (Afrikaans, Venda, Noord-Sotho, Engels, Zoeloe, Xhosa, Tswana en Sotho):

  • Woordeskat 1: 8 Tale van Suid-Afrika (A tot J)
  • Woordeskat 2: 8 Tale van Suid-Afrika (K tot R)
  • Woordeskat 3: 8 Tale van Suid-Afrika (S tot Z)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

wêreldspektrum, afrikaanse, ensiklopedie, boekdele, 1983, deur, ensiklopedie, afrikana, edms, uitgegee, ensiklopedie, alfabeties, volgens, onderwerp, gerangskik, laaste, boek, deel, indeks, bevat, feitlik, ruimte, volkleur, beelde, illustrasies, gewy, naas, ho. Wereldspektrum is n Afrikaanse ensiklopedie met 30 boekdele wat in 1983 deur Ensiklopedie Afrikana Edms Bpk uitgegee is Die ensiklopedie is alfabeties volgens onderwerp gerangskik met die laaste boek deel 30 wat die indeks bevat Feitlik 50 van die ruimte is aan volkleur beelde en illustrasies gewy Naas die hoofensiklopedie is daar ook n Junior wereldspektrum Wereldspektrum Woordeboek 2 dele Wereldspektrum Woordeskat 3 dele en verskeie jaarboeke 1985 tot 1996 gepubliseer Wereldspektrum op n boekrak Wereldspektrum bevat geillustreer Boekdele WysigWereldspektrum Deel 1 Aalwyne tot Anglo Boereoorlog Deel 2 Anglo Zoeloeoorlog tot behoudswette Deel 3 Behouering tot Brasilia Deel 4 Brasilie tot De la Rey Deel 5 Delfstowwe tot Egipte Deel 6 Egipte tot Faulkner Deel 7 Fauna en flora tot Genadendal Deel 8 Geneeskunde tot Gide Andre Deel 9 Gietwerk tot Groote Kerk Deel 10 Groote Schuur tot Hienas Deel 11 Cecil Higgs tot Indiers Suid Afrika Deel 12 Indiese Oseaan tot Jukskei Deel 13 Julius Caesar tot Karibiese Eilande Deel 14 Karoo tot Kleist Heinrich von Deel 15 Kleredrag tot Kreefagtiges Deel 16 Kremetartboom tot leerbedryf Deel 17 Leerproses tot D F Malan Deel 18 Malaria tot Michelangelo Deel 19 Middeleeue tot motorsport Deel 20 Mozart Wolfgang Amadeus tot Nieu Seeland Deel 21 Niger tot orkes Deel 22 Orrel tot plantverdeling Deel 23 Platespeler tot Renaissance kuns Deel 24 Renaissance kuns tot Sash Cecily Deel 25 Sasol tot Smuts J C Deel 26 Snaarinstrumente tot Strijdom J G Deel 27 Suezkanaal tot Uys Piet Deel 28 Vaaldam tot Volschenk Jan Ernst Abraham Deel 29 Volstruise tot Zwingli Huldrych Deel 30 Indeks Wereldspektrum Woordeboek Woordeboek 1 A tot L Woordeboek 2 M tot Z Wereldspektrum Woordeskat Afrikaans Venda Noord Sotho Engels Zoeloe Xhosa Tswana en Sotho Woordeskat 1 8 Tale van Suid Afrika A tot J Woordeskat 2 8 Tale van Suid Afrika K tot R Woordeskat 3 8 Tale van Suid Afrika S tot Z Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wereldspektrum amp ol,