×
Wêreldrugby

Wêreldrugby (Engels: World Rugby), tot in November 2014 bekend as die Internasionale Rugbyraad (afgekort “IRR”; Engels: International Rugby Board (IRB), is die wêreldwye bestuursliggaam wat die reëls van rugby beheer. Die liggaam is in 1886 in die lewe geroep as die Internasionale Rugbyvoetbalraad (IRVR) deur die Skotse, Walliese en Ierse rugbyunies. Die Engelse Rugbyvoetbalunie het aanvanklik geweier om aan te sluit, maar hulle het in 1890 die eerste niestigtingslid geword wat aangesluit het. Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika het in 1949 volle lede geword en in 1978 het Frankryk gevolg. In 1987 is Argentinië, Fidji, Italië, Japan, Kanada, Roemenië, Tonga, die Verenigde State en Zimbabwe deur die Internasionale Rugbyvoetbalraad genooi om aan die eerste rugbywêreldbekertoernooi deel te neem wat gepaard gegaan het met lidmaatskaap. Tussen 1987 en 1999 het ’n verdere tagtig lede gevolg. Die raad is in 1998 herdoop tot die Internasionale Rugbyraad en het in November 2014 sy huidige naam aangeneem. Wêreldrugby se hoofkantoor is in Dublin, Ierland, gesetel. Die amptelike tale is Engels, Frans, Italiaans en Spaans. Wêreldrugby se huidige voorsitter is die Franse rugbyadministrateur Bernard Lapasset.

Wêreldrugby

Kenteken van Wêreldrugby
Engelse naam World Rugby
Land wêreldwyd
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1886
Gestig in Dublin, Ierland
Gestig deur IRFU, SRU en WRU
Voorsitter Bill Beaumont
Adjunkvoorsitter Bernard Laporte
Hoof- uitvoerende beampte Brett Gosper
Setel Dublin, Ierland
Lede 102 lidunies
18 geassosieerde unies
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Engels, Frans, Italiaans en Spaans
Amptelike webwerf
Kenteken van die Internasionale Rugbyraad tot November 2014

Wêreldrugby het 120 lede, waarvan 102 unies as volle lede en 18 geassosieerde lede. Die vollede-unies vergader twee keer per jaar en die plaaslike verenigings hou gereelde vergaderings. Die Raad reël van die sport se internasionale kompetisies, met die Rugbywêreldbeker (wat elke vier jaar plaasvind) as die gewildste en winsgewendste toernooi soos blyk uit die £81,8 miljoen bruto inkomste wat tydens die 2003-toernooi geïn is. Hulle organiseer ook die Wêreldrugby o/20-kampioenskap en die Wêreldrugby o/20-trofee.

Die Raad verskaf ook geld aan die rugbyspanne van kleiner lande, soos die Suidsee-Eilandspanne, wat nie genoegsame eie inkomste kan genereer nie.

Lid- en geassosieerde rugbyunies van Wêreldrugby

Affiliasies

Geassosieerde unies

Wêreldrugby se grootste lede volgens aantal deelnemers in 2019:

  1. Engeland (2,11 miljoen)
  2. Verenigde State (1,48 miljoen)
  3. Suid-Afrika (692 000)
  4. Frankryk (533 000)
  5. Australië (477 000)
  6. Japan (296 000)
  7. Colombia (266 000)
  8. Fidji (225 000)
  9. Kanada (217 000)
  10. Volksrepubliek China (215 000)
  11. Ierland (210 000)
  12. Skotland (182 000)
  13. Brasilië (174 000)
  14. Argentinië (161 000)
  15. Nieu-Seeland (156 000)
  16. Kenia (123 000)
  17. Spanje (114 000)
  18. Rusland (109 000)
  19. Wallis (108 000)
  20. Sri Lanka (96 000)
  1. (en) . Museum of Rugby. Geargiveer vanaf op 15 Februarie 2008. Besoek op14 Julie 2006.
  2. (en) . Dallas RFC. Geargiveer vanaf op 15 Julie 2006. Besoek op14 Julie 2006.
  3. (en) . Wêreldrugby. Geargiveer vanaf op 8 Julie 2006. Besoek op28 Julie 2006.
  4. (en) . Wêreldrugby. Besoek op29 Junie 2021.
  5. (en) . Rugby World Cup History. Besoek op29 Junie 2021.
  6. (en) . Wêreldrugby. p. 68. Besoek op29 April 2021.
  • (en)
  • (en)
  • (en)


Nasionale Rugbyunies van Wêreldrugby

ArgentiniëAustraliëDuitslandEngelandFrankrykIerlandItaliëJapanKeniaNieu-SeelandSkotlandSuid-AfrikaWallis

Publikasie datum: September 26, 2021

wêreldrugby, engels, world, rugby, november, 2014, bekend, internasionale, rugbyraad, afgekort, engels, international, rugby, board, wêreldwye, bestuursliggaam, reëls, rugby, beheer, liggaam, 1886, lewe, geroep, internasionale, rugbyvoetbalraad, irvr, deur, sk. Wereldrugby Engels World Rugby tot in November 2014 bekend as die Internasionale Rugbyraad afgekort IRR Engels International Rugby Board IRB is die wereldwye bestuursliggaam wat die reels van rugby beheer Die liggaam is in 1886 in die lewe geroep as die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR deur die Skotse Walliese en Ierse rugbyunies Die Engelse Rugbyvoetbalunie het aanvanklik geweier om aan te sluit maar hulle het in 1890 die eerste niestigtingslid geword wat aangesluit het 1 2 Australie Nieu Seeland en Suid Afrika het in 1949 volle lede geword en in 1978 het Frankryk gevolg In 1987 is Argentinie Fidji Italie Japan Kanada Roemenie Tonga die Verenigde State en Zimbabwe deur die Internasionale Rugbyvoetbalraad genooi om aan die eerste rugbywereldbekertoernooi deel te neem wat gepaard gegaan het met lidmaatskaap Tussen 1987 en 1999 het n verdere tagtig lede gevolg Die raad is in 1998 herdoop tot die Internasionale Rugbyraad en het in November 2014 sy huidige naam aangeneem Wereldrugby se hoofkantoor is in Dublin Ierland gesetel 3 Die amptelike tale is Engels Frans Italiaans en Spaans Wereldrugby se huidige voorsitter is die Franse rugbyadministrateur Bernard Lapasset WereldrugbyKenteken van WereldrugbyEngelse naam World RugbyLand wereldwydSportsoorte Rugby SewesrugbyStigting 1886Gestig in Dublin IerlandGestig deur IRFU SRU en WRUVoorsitter Bill BeaumontAdjunkvoorsitter Bernard LaporteHoof uitvoerende beampte Brett GosperSetel Dublin IerlandLede 102 lidunies 18 geassosieerde uniesAffiliasie Internasionale Olimpiese KomiteeAmptelike tale Engels Frans Italiaans en SpaansAmptelike webwerf world rugby Kenteken van die Internasionale Rugbyraad tot November 2014 Wereldrugby het 120 lede waarvan 102 unies as volle lede en 18 geassosieerde lede 4 Die vollede unies vergader twee keer per jaar en die plaaslike verenigings hou gereelde vergaderings 3 Die Raad reel van die sport se internasionale kompetisies met die Rugbywereldbeker wat elke vier jaar plaasvind as die gewildste en winsgewendste toernooi soos blyk uit die 81 8 miljoen bruto inkomste wat tydens die 2003 toernooi gein is 5 Hulle organiseer ook die Wereldrugby o 20 kampioenskap en die Wereldrugby o 20 trofee Die Raad verskaf ook geld aan die rugbyspanne van kleiner lande soos die Suidsee Eilandspanne wat nie genoegsame eie inkomste kan genereer nie Deelnamesyfers Wysig Lid en geassosieerde rugbyunies van Wereldrugby Affiliasies Geassosieerde unies Wereldrugby se grootste lede volgens aantal deelnemers in 2019 6 Engeland 2 11 miljoen Verenigde State 1 48 miljoen Suid Afrika 692 000 Frankryk 533 000 Australie 477 000 Japan 296 000 Colombia 266 000 Fidji 225 000 Kanada 217 000 Volksrepubliek China 215 000 Ierland 210 000 Skotland 182 000 Brasilie 174 000 Argentinie 161 000 Nieu Seeland 156 000 Kenia 123 000 Spanje 114 000 Rusland 109 000 Wallis 108 000 Sri Lanka 96 000 Verwysings Wysig en Short history of rugby Museum of Rugby Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2008 Besoek op 14 Julie 2006 en History of Rugby Dallas RFC Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2006 Besoek op 14 Julie 2006 3 0 3 1 en Rugby amp The Olympic Games Wereldrugby Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2006 Besoek op 28 Julie 2006 en Member Unions Wereldrugby Besoek op 29 Junie 2021 en Rugby World Cup History Rugby World Cup History Besoek op 29 Junie 2021 en World Rugby Year in Review 2019 Wereldrugby p 68 Besoek op 29 April 2021 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Wereldrugby en Wereldrugby se amptelike webtuiste en Wereldrugby se eregalery en Wereldrugby se ranglys Nasionale Rugbyunies van Wereldrugby Argentinie Australie Duitsland Engeland Frankryk Ierland Italie Japan Kenia Nieu Seeland Skotland Suid Afrika Wallis Rugbywereldbeker Australie Nieu Seeland 1987 Engeland Frankryk Ierland Skotland Wallis 1991 Suid Afrika 1995 Engeland Frankryk Ierland Skotland Wallis 1999 Australie 2003 Frankryk 2007 Nieu Seeland 2011 Engeland Wallis 2015 Japan 2019 Frankryk 2023 2027Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wereldrugby amp ol,