×
Wêrelderfenisgebied

'n Unesco-wêrelderfenisgebied is 'n spesifieke plek (soos 'n woud, bergreeks, meer, woestyn, gebou of stad) wat benoem is vir die internasionale wêrelderfenisprogram wat deur Unesco bedryf word.

Embleem van die Unesco-Wêrelderfenisgebiede
Kulturele Wêrelderfenisgebiede volgens lande
Natuurlike Wêrelderfenisgebiede volgens lande
Kulturele en natuurlike Wêrelderfenisgebiede volgens lande

Die program poog om terreine van besondere belang, kultureel of natuurlik, te katalogiseer, genoem en bewaar vir die gemene erfenis van die mensdom. Plekke op die lys kan fondse vanuit die Wêrelderfenisfonds ontvang onder sekere omstandighede. Die program is gestig deur die Convention Concerning the Protection of World Cultural and Natural Heritage wat aangeneem is deur die Algemene Konferensie van Unesco op 16 November 1972. Sedertdien het 192 lande hierdie konvensie geratifiseer, wat dit een van die mees voldoende internasionale instrumente ter wêreld maak. Net Liechtenstein, Nauru, Somalië en Tuvalu is geen party van die konvensie nie.

Teen 2021 is altesaam 1 154 gebiede ingesluit in die lys, waarvan 897 kultureel, 218 natuurlik en 39 gemengde plekke in 167 Staatspartye is. Italië het tans met 58 die meeste wêrelderfenisgebiede, gevolg deur die Volksrepubliek China (56), Duitsland (51), Frankryk en Spanje (49 elk), Indië (40), Meksiko (35) en die Verenigde Koninkryk (33). Daar is tans tien wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika.

Inhoud

  1. Syfers vir Frankryk en die Verenigde Koninkryk sluit hul oorsese gebiede in, sien Britse oorsese gebiede en Franse oorsese gebiede.
  1. (en) . Unesco. Besoek op28 Julie 2021.
  2. (en)
  3. (en) (PDF). Unesco. Besoek op28 Julie 2021.
  4. (en) . Unesco. Besoek op28 Julie 2021.
  5. (en) . Unesco. vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Besoek op11 Julie 2019.
  6. (en) . Unesco. Besoek op28 Julie 2021.
  7. (en) . Unesco. Besoek op28 Julie 2021.
  8. (en) . Unesco. Besoek op28 Julie 2021.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

wêrelderfenisgebied, unesco, wêrelderfenisgebied, spesifieke, plek, soos, woud, bergreeks, meer, woestyn, gebou, stad, benoem, internasionale, wêrelderfenisprogram, deur, unesco, bedryf, word, embleem, unesco, kulturele, volgens, lande, natuurlike, volgens, la. n Unesco werelderfenisgebied is n spesifieke plek soos n woud bergreeks meer woestyn gebou of stad wat benoem is vir die internasionale werelderfenisprogram wat deur Unesco bedryf word 1 Embleem van die Unesco Werelderfenisgebiede Kulturele Werelderfenisgebiede volgens lande Natuurlike Werelderfenisgebiede volgens lande Kulturele en natuurlike Werelderfenisgebiede volgens lande Die program poog om terreine van besondere belang kultureel of natuurlik te katalogiseer genoem en bewaar vir die gemene erfenis van die mensdom 2 Plekke op die lys kan fondse vanuit die Werelderfenisfonds ontvang onder sekere omstandighede Die program is gestig deur die Convention Concerning the Protection of World Cultural and Natural Heritage wat aangeneem is deur die Algemene Konferensie van Unesco op 16 November 1972 3 Sedertdien het 192 lande hierdie konvensie geratifiseer wat dit een van die mees voldoende internasionale instrumente ter wereld maak Net Liechtenstein Nauru Somalie en Tuvalu is geen party van die konvensie nie 4 Teen 2021 is altesaam 1 154 gebiede ingesluit in die lys waarvan 897 kultureel 218 natuurlik en 39 gemengde plekke in 167 Staatspartye is 5 6 7 Italie het tans met 58 die meeste werelderfenisgebiede gevolg deur die Volksrepubliek China 56 Duitsland 51 Frankryk en Spanje 49 elk Indie 40 Meksiko 35 en die Verenigde Koninkryk 33 n 1 Daar is tans tien werelderfenisgebiede in Suid Afrika 8 Inhoud 1 Lyste van Werelderfenisgebiede 2 Notas 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsLyste van Werelderfenisgebiede WysigLys van Werelderfenisgebiede Werelderfenisgebiede in Suid AfrikaNotas Wysig Syfers vir Frankryk en die Verenigde Koninkryk sluit hul oorsese gebiede in sien Britse oorsese gebiede en Franse oorsese gebiede Verwysings Wysig en World Heritage Unesco Besoek op 28 Julie 2021 en presiese kriteria en Convention Concerning the Protection of World s Cultural and Natural Heritage PDF Unesco Besoek op 28 Julie 2021 en Convention concerning the Protection of the World Cultural and Natural Heritage Treaty status Unesco Besoek op 28 Julie 2021 en UNESCO World Heritage List Unesco Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020 Besoek op 11 Julie 2019 en World Heritage List Unesco Besoek op 28 Julie 2021 en Sites in Germany and Italy bring to 19 the number of sites inscribed on the World Heritage List this year Unesco Besoek op 28 Julie 2021 en South Africa Unesco Besoek op 28 Julie 2021 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Werelderfenisgebied en fr Unesco World Heritage Sites Amptelike webwerf en List of Unesco World Heritage Sites Amptelike webwerf de Duitse webwerf met video s oor die werelderfenisgebiede en World Heritage site Encyclopaedia Britannica Besoek op 28 Julie 2021 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Werelderfenisgebied amp ol,