×
Wêreldbank

Die Wêreldbank (Engels: World Bank) is die wêreld se grootste instelling vir ontwikkelingsamewerking en is op 27 Desember 1945 gestig. Die instelling verskaf lenings aan ontwikkelende lande en middelinkomste-lande, met die bestryding van armoede as hoofdoel. Hierdie internasionale bank is tegnies gesproke 'n gespesialiseerde organisasie van die Verenigde Nasies. Die finansiële steun wat deur die Wêreldbank verleen word, word vir verskeie doeleindes aangewend, van strukturele hervormings van 'n land se gesondheids- en onderwyssektor, tot omgewings- en infrastruktuurprobleme soos by damme, paaie en nasionale parke. Die bank stel egter streng eise aan sy kliënte: sogenaamde "strukturele aanpassings" word vereis, soos antikorrupsiemaatreëls en privatisering van regeringsdienste.

Kenteken van die Wêreldbank
Hoofkwartier van die Wêreldbank in Washington, D.C., Verenigde State
Wêreldbank-president David Malpass

Inhoud

Tot dusver was elke president van Amerikaanse afkoms.

  • David Malpass (sedert 9 April 2019)
  • Jim Yong Kim (1 Julie 2012 – 9 April 2019)
  • Robert B. Zoellick (1 Julie 2007 – 1 Julie 2012)
  • Paul Wolfowitz (1 Junie 2005 – 1 Julie 2007)
  • James D. Wolfensohn (1 Junie 1995 – 1 Junie 2005)
  • Richard Frank (4 Mei 1995 – 1 Junie 1995)
  • Lewis T. Preston (1 September 1991 – 4 Mei 1995)
  • Barber B. Conable, Jr. (1 Julie 1986 – 1 September 1991)
  • A.W. Clausen (1 Julie 1981 – 1 Julie 1986)
  • Robert S. McNamara (1 April 1968 – 1 Julie 1981)
  • George Woods (1 Januarie 1963 – 1 April 1968)
  • Eugene R. Black (1 Julie 1949 – 1 Januarie 1963)
  • John J. McCloy (17 Maart 1947 – 1 Julie 1949)
  • Eugene Meyer (18 Junie 1946 – 17 Maart 1947)
  1. (en)
  • (de) Dreher, Axel: Die Kreditvergabe von IWF und Weltbank: Ursachen und Wirkungen aus politisch-ökonomischer Sicht. wvb Berlin, Berlyn 2003, ISBN 3-936846-54-5.
  • (de) Twele, Cord: Die Entwicklungspolitik der Weltbank-Gruppe vor dem Hintergrund der Schuldenkrise der »Dritten Welt« seit Beginn der achtziger Jahre, Frankfurt am Main 1995.

Publikasie datum: September 25, 2021

wêreldbank, engels, world, bank, wêreld, grootste, instelling, ontwikkelingsamewerking, desember, 1945, gestig, instelling, verskaf, lenings, ontwikkelende, lande, middelinkomste, lande, bestryding, armoede, hoofdoel, hierdie, internasionale, bank, tegnies, ge. Die Wereldbank Engels World Bank is die wereld se grootste instelling vir ontwikkelingsamewerking en is op 27 Desember 1945 gestig Die instelling verskaf lenings aan ontwikkelende lande en middelinkomste lande met die bestryding van armoede as hoofdoel Hierdie internasionale bank is tegnies gesproke n gespesialiseerde organisasie van die Verenigde Nasies Die finansiele steun wat deur die Wereldbank verleen word word vir verskeie doeleindes aangewend van strukturele hervormings van n land se gesondheids en onderwyssektor tot omgewings en infrastruktuurprobleme soos by damme paaie en nasionale parke Die bank stel egter streng eise aan sy kliente sogenaamde strukturele aanpassings word vereis soos antikorrupsiemaatreels en privatisering van regeringsdienste Kenteken van die Wereldbank Hoofkwartier van die Wereldbank in Washington D C Verenigde State Wereldbank president David Malpass Inhoud 1 Presidente 2 Verwysings 3 Bronne 4 Eksterne skakelsPresidente WysigTot dusver was elke president van Amerikaanse afkoms 1 David Malpass sedert 9 April 2019 Jim Yong Kim 1 Julie 2012 9 April 2019 Robert B Zoellick 1 Julie 2007 1 Julie 2012 Paul Wolfowitz 1 Junie 2005 1 Julie 2007 James D Wolfensohn 1 Junie 1995 1 Junie 2005 Richard Frank 4 Mei 1995 1 Junie 1995 Lewis T Preston 1 September 1991 4 Mei 1995 Barber B Conable Jr 1 Julie 1986 1 September 1991 A W Clausen 1 Julie 1981 1 Julie 1986 Robert S McNamara 1 April 1968 1 Julie 1981 George Woods 1 Januarie 1963 1 April 1968 Eugene R Black 1 Julie 1949 1 Januarie 1963 John J McCloy 17 Maart 1947 1 Julie 1949 Eugene Meyer 18 Junie 1946 17 Maart 1947 Verwysings Wysig en rulers org Rulers International organizations O W World BankBronne Wysig de Dreher Axel Die Kreditvergabe von IWF und Weltbank Ursachen und Wirkungen aus politisch okonomischer Sicht wvb Berlin Berlyn 2003 ISBN 3 936846 54 5 de Twele Cord Die Entwicklungspolitik der Weltbank Gruppe vor dem Hintergrund der Schuldenkrise der Dritten Welt seit Beginn der achtziger Jahre Frankfurt am Main 1995 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Wereldbank ar en es fr ru zh Amptelike tuisblad en Worlbank Data Catalog en IBRD en IDA en World Bank Encyclopaedia Britannica Besoek op 15 Februarie 2021 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Wereldbank amp ol,